Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » @igs = vigs
@igs = vigs [boodskap #23644] Vr, 04 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
new2USA  is tans af-lyn  new2USA
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Asseblief Gloudina
As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.

Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
Re: @igs = vigs [boodskap #23682 is 'n antwoord op boodskap #23644] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Het enige iemand al probeer om ann iemand anders te verduidelik wie Gloudina
is.

Dis absoluut onmoontlik om enige iets goed te vind in haar.
Al probeer jy hoe hard.

new2USA wrote in message ...
> Asseblief Gloudina
> As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
> gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
> Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
> Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
> iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
> Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
> kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
> opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.
>
> Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
>
Re: @igs = vigs [boodskap #23683 is 'n antwoord op boodskap #23644] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
HOOR, HOOR!!
kan nie wag tot gloudina die emmer skop nie

http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

new2USA wrote in message ...
> Asseblief Gloudina
> As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
> gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
> Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
> Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
> iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
> Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
> kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
> opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.
>
> Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
>
Re: @igs = vigs [boodskap #23684 is 'n antwoord op boodskap #23644] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina is jare verby haar "sell-by date".
Meeste mense wat hierna toe kom om net te gesels het lankal spore gemaak
a.g.v haar

Die ou teef dink sy besit hierdie NG en het alleenreg op opinies.
Ek is al so moeg vir al haar
gesanik-en-gekef-en-jy-praat-nie-suiwer-afrikaans-nie-en-jy
noem-jouself-'n-Afrikaner-maar . . . .kef-kef-kef. . .

Dis jammer dat die ander Afrikaanse NGs nie pos gevat het nie. Meeste mense
hier kan nie wag dat die ou feeks die emmer skop nie.

Gaan bekyk haar webwerf:
http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

Sy haat Afrikaners, maar trotseer haarself in wat sy self noem, haar
"moedertaal".
"Doublestandards"

Na 'n ruk forseer jy jouself om haar amusant te vind.

Soos my oorle vader altyd gese het :"Dis kak mense daai, tot in die murg"
new2USA wrote in message ...
> Asseblief Gloudina
> As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
> gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
> Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
> Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
> iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
> Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
> kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
> opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.
>
> Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
>
Re: @igs = vigs [boodskap #23685 is 'n antwoord op boodskap #23644] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja, sy is die kanker van hierdie NG.

new2USA wrote in message ...
> Asseblief Gloudina
> As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
> gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
> Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
> Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
> iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
> Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
> kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
> opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.
>
> Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
>
Vorige onderwerp: Vrye messelaars????
Volgende onderwerp: "Buurvrou" deur JOHAN MYBURG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:13:54 MGT 2024