Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999
Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23673] Sa, 05 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
AKSIE VROUEKRAG KULTUURMIDDAG -16 JUNIE 1999

Waar: AVK-Sentrum,
Magmedgebou,
Braam Pretoriusstraat 378
Magalieskruin.
Tyd: 15h00 (3 uur)
Toegang: Volwassenes R15
Kinders onder 12 jaar R10

Maalvleis en vetkoek of sop en brood is ingesluit.

Verskeie items.

Kom ontmoet ses van Radio Pretoria se persoonlikhede in aksie.

Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een kind
aan die einde van die verrigtinge.
Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23674 is 'n antwoord op boodskap #23673] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
>> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een kind
>> aan die einde van die verrigtinge.
>> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
>> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
>
> Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
> might want to attend.
> Thanks.

If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
attend anything at all?
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23675 is 'n antwoord op boodskap #23673] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<cl...  is tans af-lyn  <cl...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Riana Combrink wrote in message ...
> AKSIE VROUEKRAG KULTUURMIDDAG -16 JUNIE 1999
>
> Waar: AVK-Sentrum,
> Magmedgebou,
> Braam Pretoriusstraat 378
> Magalieskruin.
> Tyd: 15h00 (3 uur)
> Toegang: Volwassenes R15
> Kinders onder 12 jaar R10
>
> Maalvleis en vetkoek of sop en brood is ingesluit.
>
> Verskeie items.
>
> Kom ontmoet ses van Radio Pretoria se persoonlikhede in aksie.
>
> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een kind
> aan die einde van die verrigtinge.
> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.

Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
might want to attend.
Thanks.
>
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23716 is 'n antwoord op boodskap #23673] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<cl...  is tans af-lyn  <cl...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kwarantyn wrote in message
...
>>> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een
> kind
>>> aan die einde van die verrigtinge.
>>> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
>>> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
>>
>> Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
>> might want to attend.
>> Thanks.
>
> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
> attend anything at all?

I have a multi-lingual lover.
>
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23717 is 'n antwoord op boodskap #23673] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mark Richardson  is tans af-lyn  Mark Richardson
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
cl...@netactive.co.za wrote in message
...
>> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
>> attend anything at all?
>
> I have a multi-lingual lover.

Now that is a response that could REALLY get misinterpreted.

Mark Richardson
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23718 is 'n antwoord op boodskap #23673] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobias Dierks  is tans af-lyn  Tobias Dierks
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wow, that was really good.

Mark Richardson schrieb in Nachricht
...
>
> Now that is a response that could REALLY get misinterpreted.
>
> Mark Richardson
>
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23719 is 'n antwoord op boodskap #23673] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Come on Norman. These guys simply put out an invite for their
affair, now they're getting badgered. leave them in peace.

Errol

Norman Coyne wrote:
>
> Kwarantyn wrote:
>
>>>> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een
>> kind
>>>> aan die einde van die verrigtinge.
>>>> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
>>>> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
>>>
>>> Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
>>> might want to attend.
>>> Thanks.
>>
>> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
>> attend anything at all?
>
> Maybe he was guessing? With your attitude I don't think you will be needing
> many tickets.
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23764 is 'n antwoord op boodskap #23673] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Mark Richardson" wrote:
>
> cl...@netactive.co.za wrote in message
> ...
>>> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
>>> attend anything at all?
>>
>> I have a multi-lingual lover.
>
> Now that is a response that could REALLY get misinterpreted.

Where do they speak Cunni then?

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23765 is 'n antwoord op boodskap #23673] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norman Coyne  is tans af-lyn  Norman Coyne
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
cl...@netactive.co.za wrote:

> Kwarantyn wrote in message
> ...
>>>> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een
>> kind
>>>> aan die einde van die verrigtinge.
>>>> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
>>>> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
>>>
>>> Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
>>> might want to attend.
>>> Thanks.
>>
>> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
>> attend anything at all?
>
> I have a multi-lingual lover.

There you go again using those latin sounding dirty words :)
BTW What does Para....... mean?
Norman

>
>>
>>
Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999 [boodskap #23803 is 'n antwoord op boodskap #23673] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Norman Coyne wrote:

> There you go again using those latin sounding dirty words :)
> BTW What does Para....... mean?
> Norman

Serious question (just asking because of all the silly things I found in this
thread)? "Para" (as in "paranoid") is Ancient Greek for "next to", "besides",
"alongside".

Thorsten
Vorige onderwerp: Oor linkerhaakhoue, leunstoelkritiek, en neurone
Volgende onderwerp: Vir Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:47:51 MGT 2024