Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waarom?
waarom? [boodskap #23434] Sa, 29 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Kleintjie[1]  is tans af-lyn  Kleintjie[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
WONDER MAAR NET<
WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
EK WAS SO OPGEWONDE OM DIE GROEP TE ONTDEK MAAR DIE LAASTE TYD SE
BITTERBEKKE LAAT RERIG N WRANG SMAAK IN DIE MOND
Re: waarom? [boodskap #23483 is 'n antwoord op boodskap #23434] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kleintjie wrote in message ...
> WONDER MAAR NET WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
> IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
> KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
> EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
> EK WAS SO OPGEWONDE OM DIE GROEP TE ONTDEK MAAR DIE LAASTE TYD SE
> BITTERBEKKE LAAT RERIG N WRANG SMAAK IN DIE MOND
>
Kleintjie

Ek was die afgelope naweek saam met 'n groep mense na
Sodwana aan Kwazulu-Natal se noordkus.
Ons het so 'n bietjie geswem en gesnorkel, en ek het
sandkastele saam met my drie-jarige dogtertjie gebou.

Dit het my laat dink aan die vakansies wat ek as kind
gehad het waar my ma en pa al die kinders tot die nek
toe begrawe in sand, en dan die sand rondom jou opbou
in die vorm van 'n kar.

Volgens die rustige, diep slaap wat my dogtertjie die
aand geslaap het, kan ek aflei dat sy ook haar naweek
by die see geniet het.

So van die snorkel gepraat, dit was fantasties om aan
die einde van Mei warm te kry en te kan swem en dan in
die son te lê en oor die selfoon te praat met mense
in Gauteng wat bibber van koue, en praat van die water
wat alweer in die krane gevries het.

Wat het jy onlangs gedoen wat jou so 'n lekker gevoel
gegee het?

Vriendelike groete
Neef
Re: waarom? [boodskap #23484 is 'n antwoord op boodskap #23434] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Kleintjie" wrote:
> WONDER MAAR NET WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
> IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
> KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
> EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
> EK WAS SO OPGEWONDE OM DIE GROEP TE ONTDEK MAAR DIE LAASTE TYD SE
> BITTERBEKKE LAAT RERIG N WRANG SMAAK IN DIE MOND
>
>

Er is een mooi Duits spreekwoord als oplossing:

Nicht �rgern, nur wundern.

(niet over opwinden, alleen over verbazen)

Maar je mag zelf natuurlijk ook iets leuks posten!....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: waarom? [boodskap #23610 is 'n antwoord op boodskap #23434] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 May 1999 18:57:37 +0200, "Kleintjie" wrote:

> WONDER MAAR NET WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
> IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
> KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
> EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
> EK WAS SO OPGEWONDE OM DIE GROEP TE ONTDEK MAAR DIE LAASTE TYD SE
> BITTERBEKKE LAAT RERIG N WRANG SMAAK IN DIE MOND
>
>

Sê maar net weer TOTSIENS ?????
Re: waarom? [boodskap #23611 is 'n antwoord op boodskap #23434] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
en waarom dan die geskree in hoofletters? Laat my ore/oë skoon tuit.

sit dit af sit af na klein kas (kleinletters) vrind!!
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> On Sat, 29 May 1999 18:57:37 +0200, "Kleintjie"
> wrote:
>
>> WONDER MAAR NET> WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
>> IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
>> KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
>> EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
Vorige onderwerp: Verkiesingsbarometer
Volgende onderwerp: Re: Hier Kom Kak...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 10:08:06 MGT 2024