Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek wil huis toe (vir biltong)
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23571 is 'n antwoord op boodskap #22937] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"PAT" writes:

> Gloudina, ek is ook n leunstoel PI, maar ek moet met jou verskil. Die
> pijotter se ID file sê nl . Johan sin sê citicom of so iets, so dit kan
> nie een en dieselfde wees nie. En die jotter vent gebruik kras woorde, iets
> wat Johan nie gebruik nie.

Vertel vir my nog een. Lees maar die kere
wat Johan (en in sy a.k.a.'s as Squirrel
ens. ens. na ekskrement verwys.)

Buitendien, mens sit nie iemand se regte
adres en foonnommer so maklik op die
internet nie. Selfs Johan sal nie so dom
wees nie.

Roelfie-Holomisa
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23572 is 'n antwoord op boodskap #22937] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Alwyn - uit Perth (en niemand anders as Alwyn - uit Perth nie.)
>
>
> So nou begin jy ook preek daar in jou
> afgeslote hoekie van Australia. Begin
> jy al cabin fever kry?

Nee wat Antie, nie naastenby nie. Moet tog nie dat die feit dat Perth
die mees geisoleerde stad ter wêreld is jou pla nie. Dit pla my nie en
derduisende ander ex Suid Afrikaners gladnie. Om nie eers te praat van
die Perthianers nie.

> En merk jy op, ek is die enigste een
> wat nog vir ou Johan in al sy half-
> dosyn aliasse bietjie aandag gee.

Dank vader Antie, want as daar meer was met hierdie obsessie kon ons
maar net sowel 'n pentagram in die plek van die nuusgroep plaas en
elders gaan geselskap soek.

> Ek gee aandag aan hom, en hy leer
> bietjie beter spel.

Mooi so, baie geluk. Die moeders instink is sterk. Maar los hom nou
uit, al ses van hulle. Jy bereik niks met jou wilde beskuldigings en
agterdog nie, of skep jy behae daarin om mense teen jou te draai?

Alwyn uit Perth - wat baie van die Antie se gedigte laaik.
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23573 is 'n antwoord op boodskap #22937] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Jun 1999 02:16:11 GMT, wrote:

| Vertel vir my nog een. Lees maar die kere
| wat Johan (en in sy a.k.a.'s as Squirrel
| ens. ens. na ekskrement verwys.)
|
Ek neem ten sterkste eksepsie. Jy steek hier die lyn oor.
Sies man, moenie jou en ander se vulgariteit myne maak nie.
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23574 is 'n antwoord op boodskap #22937] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
 "Pijotter"  wrote:
>  Wie is Johan?  So ver soos wat ek weet is my geboorte name Pieter Jan
>  Groenewoud.

>  Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
>  Kakpraat-Gloudina

Baie dankie, Pieter Jan Groenewald - ek verseker jou ek is nie die
enigste een wat al behoorlik siek is van al die gedurige "speurwerk"
wat Gloudina so onsuksesvol probeer doen nie.  En ek is self nie een
wat van lelike woorde hou nie, maar dit lyk my dit is al wat sekere
mense verstaan.  Soveel vir haar "forensiese wetenskap", ne?  Nou sal
die twee nuwe woorde wat sy onlangs geleer het, miskien ook weer
verdwyn.  Selfs haar grootste bewonderaar in Perth is nou al
goed "gatvol" vir die nonsens.  Jy het nou openlik aan almal bewys hoe
groot 'n gek sy van haarself maak.  Mens moet seker maar jammer vir
haar voel, maar snaaks, ek kan geen simpatie in my voel opwel nie.

Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
Royleen
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23576 is 'n antwoord op boodskap #22937] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:7j14qq$4nr$1@news.igs.net...
>
> So nou begin jy ook preek daar in jou
> afgeslote hoekie van Australia. Begin
> jy al cabin fever kry?
>
Dis Australië en nie 'Australia' nie. Andersins sit die ding tussen
aanhalingstekens. En hierdie is nie die eerste keer dat jy dit doen
nie.
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23615 is 'n antwoord op boodskap #22937] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Jun 1999 16:05:56 +0200, "Pijotter" wrote:

|Ek hoop ons kan nog lekker debat voer oor al ons sienings, menings en
|ervarings - hoe anders leer mens die gevoelens en ideee van ander ken.
|
|Groetjes uit Amsterdam
|Pijotter
|
Ek sien gisteraand 'n interesantheid in 'n tydskrif - die Russiese spelling van
Peter: Pyotr. Seker amper dieselfde uitspraak.

Hoe lank is jy al in Nederland? Ek sien jy is lus vir biltong. Ek maak van tyd
tot tyd my eie hier in die VSA. Dit werk selfs in die somer goed met 'n waaier
wat konstant lug oor die vleis waai (ek hang die vleis aan 'n draad klererak op
wat ek spesiaal vir die doel gekoop het.)

=|:^)

Johan
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23617 is 'n antwoord op boodskap #22937] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi Royleen,

Ek moet se dit was definitief 'n interesante ondervinding - selfs komieklik
hoe iemand so 'n groot "gat" van haarself kan maak.  Ek neem aan ek het
seker iets gese waaroor sy nie saamstem nie, maar hoekom kan sy nie net dit
soos 'n normale mens daaroor praat en se hoekom sy nie van my mening hou
nie...

Ek moet sê soms gebruik ek kras woorde, ek weet dis nie mooi nie - maar ek
was nog altyd 'n eerlik en ope mens (vandaar dat ek so maklik my werklike
gegevens op die nuusgroep geplaas het) en ek noem 'n "spade" 'n "spade".

Ek hoop ons kan nog lekker debat voer oor al ons sienings, menings en
ervarings - hoe anders leer mens die gevoelens en ideee van ander ken.

Groetjes uit Amsterdam
Pijotter

roy...@my-deja.com wrote in message ...
> In article ,
>   "Pijotter"  wrote:
>>  Wie is Johan?  So ver soos wat ek weet is my geboorte name Pieter Jan
>>  Groenewoud.
>
>>  Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
>>  Kakpraat-Gloudina
>
> Baie dankie, Pieter Jan Groenewald - ek verseker jou ek is nie die
> enigste een wat al behoorlik siek is van al die gedurige "speurwerk"
> wat Gloudina so onsuksesvol probeer doen nie.  En ek is self nie een
> wat van lelike woorde hou nie, maar dit lyk my dit is al wat sekere
> mense verstaan.  Soveel vir haar "forensiese wetenskap", ne?  Nou sal
> die twee nuwe woorde wat sy onlangs geleer het, miskien ook weer
> verdwyn.  Selfs haar grootste bewonderaar in Perth is nou al
> goed "gatvol" vir die nonsens.  Jy het nou openlik aan almal bewys hoe
> groot 'n gek sy van haarself maak.  Mens moet seker maar jammer vir
> haar voel, maar snaaks, ek kan geen simpatie in my voel opwel nie.
>
> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
> Royleen
>
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23618 is 'n antwoord op boodskap #22937] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
nomad wrote in message ...
>
>
> skryf in boodskap news:7j14qq$4nr$1@news.igs.net...
>>
>> So nou begin jy ook preek daar in jou
>> afgeslote hoekie van Australia. Begin
>> jy al cabin fever kry?
>>
> Dis Australië en nie 'Australia' nie.

Is nie! Dis 'Straaailya :-)
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23621 is 'n antwoord op boodskap #22937] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-deja.com writes:

> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
> Royleen

Jy is klaarblyklik onkundig oor wat
die Australiese hoogsgeregshof oor
grond-eienaarskap in Queensland
verklaar het: dat die aboriginale
stamme mede-besitterskap met die
huidige Australiese staat in
Queensland het. Dus, Royleen, Queens-
land is nie "joune" om met ander te
deel nie. Jy is 'n gas daar. 'n Gas
van die eerste nasies wat daar gebly
het lank voor die mense uit Europa
daar kom nes skop het.

Gloudina
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23646 is 'n antwoord op boodskap #22937] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit hier nou omtrent 13maande my kontrak met KLM is nog tot einde
Januarie 2000... en ja ek mis biltong!

Hier in Holland is 'n paar slagters wat biltang maak en verkoop maar ek het
nie 'n clue waar nie.

Watse vleis gebruik jy vir jou biltong? 'n Lekker stukjie droee
Springbokkie sal nou lekker afgaan... :)

Ek weet nie of ek sommer hier so sal kan biltong maak nie - dis oor die
somer verskriklik bedruk (humid) hier, en die muskiete is nogal 'n ervaring.
As ek 'n lekker vaaskassie gehad sal ek dit miskien kan doen met die waaier
idee wat jy gebruik - sal dit moet probeer. Hou maar duim vas.

Groetjes
Pijotter

Johan wrote in message ...
> On Thu, 3 Jun 1999 16:05:56 +0200, "Pijotter" wrote:
>
> |Ek hoop ons kan nog lekker debat voer oor al ons sienings, menings en
> |ervarings - hoe anders leer mens die gevoelens en ideee van ander ken.
> |
> |Groetjes uit Amsterdam
> |Pijotter
> |
> Ek sien gisteraand 'n interesantheid in 'n tydskrif - die Russiese spelling van
> Peter: Pyotr. Seker amper dieselfde uitspraak.
>
> Hoe lank is jy al in Nederland? Ek sien jy is lus vir biltong. Ek maak van tyd
> tot tyd my eie hier in die VSA. Dit werk selfs in die somer goed met 'n waaier
> wat konstant lug oor die vleis waai (ek hang die vleis aan 'n draad klererak op
> wat ek spesiaal vir die doel gekoop het.)
>
>
> =|:^)
>
> Johan
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23648 is 'n antwoord op boodskap #22937] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jun 1999 11:19:34 +0200, "Pijotter" wrote:

|
|Watse vleis gebruik jy vir jou biltong?

Hier in die VSA is al die snitte verskillend en sukkel ek om aan slagters te
verduidelik presies wat ek wil hê - hulle verstaan nie dat jy so groot stuk
vleis heel wil hê nie.

Nou het ek darem al een ou wat my verstaan en vir my groot heel "rump roasts"
gee vir die biltong.

=|:^)

Johan
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23650 is 'n antwoord op boodskap #22937] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bedoel jy dan nou dat die wit Suid Afrikaners ook maar net gaste in Suid
Afrika is? :-)

Pijotter

@igs.net wrote in message ...
> roy...@my-deja.com writes:
>
>
>> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
>> Royleen
>
>
> Jy is klaarblyklik onkundig oor wat
> die Australiese hoogsgeregshof oor
> grond-eienaarskap in Queensland
> verklaar het: dat die aboriginale
> stamme mede-besitterskap met die
> huidige Australiese staat in
> Queensland het. Dus, Royleen, Queens-
> land is nie "joune" om met ander te
> deel nie. Jy is 'n gas daar. 'n Gas
> van die eerste nasies wat daar gebly
> het lank voor die mense uit Europa
> daar kom nes skop het.
>
> Gloudina
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23729 is 'n antwoord op boodskap #22937] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Pijotter" wrote:
> Ek sit hier nou omtrent 13maande my kontrak met KLM is nog tot einde
> Januarie 2000... en ja ek mis biltong!
>
> Hier in Holland is 'n paar slagters wat biltang maak en verkoop maar ek het
> nie 'n clue waar nie.

Heb je de newsgroup nl.culinair al geprobeerd?

> Watse vleis gebruik jy vir jou biltong? 'n Lekker stukjie droee
> Springbokkie sal nou lekker afgaan... :)
>
> Ek weet nie of ek sommer hier so sal kan biltong maak nie - dis oor die
> somer verskriklik bedruk (humid) hier, en die muskiete is nogal 'n
ervaring.

Lekker he, 60-80% luchtvochtigheid?....8-))
(en dan beweren sommigen ook nog dat airconditioning bij 'onze
temperaturen' een overbodige luxe is....ik heb liever een woestijndroge 40C
dan 25C bij 80% luchtvochtigheid!)

> As ek 'n lekker vaaskassie gehad sal ek dit miskien kan doen met die waaier
> idee wat jy gebruik - sal dit moet probeer. Hou maar duim vas.

Eventueel kun je zelfs een droogkast nemen die in fotografische doka's
gebruikt wordt om film te drogen....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23730 is 'n antwoord op boodskap #22937] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , wrote:
> roy...@my-deja.com writes:
>
>
>> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
>> Royleen
>
>
> Jy is klaarblyklik onkundig oor wat
> die Australiese hoogsgeregshof oor
> grond-eienaarskap in Queensland
> verklaar het: dat die aboriginale
> stamme mede-besitterskap met die
> huidige Australiese staat in
> Queensland het. Dus, Royleen, Queens-
> land is nie "joune" om met ander te
> deel nie. Jy is 'n gas daar. 'n Gas
> van die eerste nasies wat daar gebly
> het lank voor die mense uit Europa
> daar kom nes skop het.
>
> Gloudina

Onlangs werd er in een artikel beweerd dat ook in Australie *Nederlanders*
als eerste buitenlanders voet aan de grond hebben gezet, inklusief de
vestiging van een kleine nederzetting.

Dus SA & Australie hebben meer gemeen dan menigeen denkt....;_))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Re: Aksie Vrouekrag Kultuurmiddag - 16 Junie 1999
Volgende onderwerp: Daasy - gestem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:18:08 MGT 2024