Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sal julle my verskoon..........
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23495 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)
>
>> Dat is heel persoonlijk.
>> Onthoud de spreuk maar gewoon, ooit zul je een treffend voorbeeld
>> tegenkomen. Als je goed oplet zelfs elke dag.
>>
>
> klink na 'n cop-out. Maar dan het ek nie veel meer verwag nie.
>

Je denkt toch niet dat ik een lijstje bij ga houden van voorbeelden, of
niet?

Maar goed, vandaag een mooie in de krant:

Gisteren of eergisteren is een gezonken Israelische onderzeeer
teruggevonden. De vondst wordt als belangrijker dan die van de Titanic
beschouwd, omdat vele nabestaanden nog in leven zijn.
Een van die nabestaanden was een Israelische generaal, terminaal stadium
van kanker. Door deze vondst wist hij eindelijk zeker dat zijn broer dood
was. Vervolgens schoot hij zichzelf door het hoofd.

Het volgende voorbeeld mag jij opduikelen.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23496 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
lou wrote:
> @igs.net wrote:
>>
>> lou writes:
>>
>>> Net so tussen my en jou Gloudina - ek sien jy teken beswaar aan teen die
>>> etniese grappies van Nomad en jy het ook beswaar gemaak teen Henri se
>>> Bosman aanhaling maar Leswin se vuil blanke aanhaling het jy ongesiens
>>> laat verby gaan of jy praat dit goed. Watter verskil is daar nou tussen
>>> dit en dit waarvan jy Henri beskuldig??
>>
>> Ek het nie teen Henri se Bosman-aanhaling
>> beswaar gemaak nie, maar teen die manier
>> waarop hy dit gepos het, sonder enige
>> aanloop, sodat die mense wat nie vir
>> Bosman goed ken nie, net sou kennis neem
>> van die uiters rassistiese opmerking
>> van die karakter, asof dit iets is waarmee
>> Henri saamstem. (Iets wat Henri moes
>> besef het, iets wat effens 'n klad op
>> Henri se goeie naam op hierdie nuusgroep
>> gebring het.) Eers later moes ons hoor
>> dat die storie eintlik gaan oor die
>> edele swart karakter, wat sy veiligheid
>> opgeoffer het om na die wit man te gaan
>> soek, en wat toe ook uiteindelik sy
>> lewe moes inboet, want toe die ander wittes
>> nou gaan soek en 'n swart man kom uit
>> die grot, toe word hy dadelik geskiet,
>> want alle swartes is mos onder verdenking.
>> So Bosman het eintlik probeer preek teen
>> rassisme en vooroordeel, maar Henri
>> gebruik dit toe as 'n wapen om iemand
>> anders te probeer vastrap.
>> En wat het die ander persoon (Leswin)
>> gedoen? Hy het, deur historiese feite
>> te gebruik, bewys dat niemand (wit of
>> swart) se voorsate nou eintlik so vreeslik
>> skoon was nie. Maar nee, hy moet afgeskiet
>> word. Al konklusie waartoe ek kan kom, is
>> dat sommige mense op hierdie nuusgroep dit
>> doen omdat hulle Leswin as 'n buitestaander
>> sien. As ek dieselfde pos op die nuusgroep
>> geplaas het, sou Henri dieselfde skerp
>> reaksie gehad het? Wat as ek nou vir julle,
>> na al die jare, vertel dat ek bruin is,
>> dat my ouma Khoi was, en my pa Skots.
>> Sou julle dan skielik verander teenoor my?
>> Ek meen van ja. En ek dink die mense wat
>> so gaan reageer, is siek in hulle siele,
>> en moet genesing soek.
>>
>> Gloudina
>
>
> Historiese feite - ha ha! Wanneer was reis beskrywings histories juis
> Gloudina? Ek het onlang s'n interesante atrikels gelees van die
> Hottentot (dis seker nie PC nie?)

Dat heb ik me ook al een paar keer afgevraagd....da's absoluut Nederlands,
en ik zou niet weten wat de Engelse vertaling daarvan is.
En ik ben het tegengekomen in een reisgids/reiswijzer, dat door een
Africaans/Namibische dame geschreven is....zijnde de eerste invloed op het
17e eeuwse Nederlands.

> vrou Antjie Grootboom of iets wat
> oorsee geneem is, as 'n frats vertoon is in Engeland en Frankryk en
> later dan ook opgestop was en in 'n museum vertoon was. Nou die artikel
> skrywers wys dan ook hoe onjuis die beskrywing van die Hotentotte van
> daai tyd was. Maar beskrywings van die trekkers van daardie tyd was
> histories korrek ... dit lyk eerder of die grootwild jagter met blote
> minagting van die trekkers praat. En as jy vir my sê dat die
> geskiedkundige boeke altyd die waarheid praat dan is jy nog meer na"ief
> as wat ek gedink het! Die oorwinnaar skryf die geskiedenis om hom te
> pas!

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23497 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "nomad"

> Voltaire het geskryf (my vrye vertaling): '........die grootste
> tragedie vir ' a man of letters' is, is om hom(self) teen idiote te
> hoef te verdedig)'. IMO don't bother - die wat nie wil hoor nie,
> ens...
>
> Nou verstaan ek Willem-Jan se idioom ook beter.
>

Voltaire het ook geskryf:
"There are truths which are not for all men, nor for all times."
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23498 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message
...

> Dit is culinair taalkundig uiterst interessant.
> Dit betekent dat men in 1700 ook al klutsen gebruikte, want in
> het Nederlands bestaat die uitdrukking ook.

Nee. Dit is beteken hoogstens dat mense in 1700 al die kluts
kwytgeraak het :-).

Die woord "kluts" as werkwoord in Nederlands het in Afrikaans
"klits" geword, soos in: "om eiers te klits". "Klits" bestaan
ook as 'n selfstandige naamwoord in Afrikaans, maar beteken dan
'n tipe saad (bv. van klitsgras) wat aan jou klere vassit. Word
"kluts" nog as 'n selfstandige naamwoord in Nederlands gebruik
(anders as in die uitdrukking)?

Swart Simon
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23499 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>>
>
>> Net so tussen my en jou Gloudina - ek sien jy teken beswaar aan teen die
>> etniese grappies van Nomad en jy het ook beswaar gemaak teen Henri se
>> Bosman aanhaling maar Leswin se vuil blanke aanhaling het jy ongesiens
>> laat verby gaan of jy praat dit goed.
>
> Jy's regtig die kluts kwyt as jy Nomad se pos gelykstel aan myne.

Tsk Tsk - wat wil jy eintlik se - dat jy mag 'rassistiese' aanmerkings
pos maar Nomad nie? Julle lyk vir my maar dieselfde - probeer slegs om
die ander kant af te kraak!
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23500 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Jy wat na net vyf jaar
> uit SA skielik nie meer Afrikaans
> goed kan praat nie, en nou kwansuis
> Engels moet praat om vir die mense
> op die Afrikaanse nuusgroep te vertel
> hoe sleg hulle is.

Nog 'n Gloudina classic.

Kan jou kinders Afrikaans praat Gloudina?
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23501 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , wrote:
> lou writes:
>
>> Net so tussen my en jou Gloudina - ek sien jy teken beswaar aan teen die
>> etniese grappies van Nomad en jy het ook beswaar gemaak teen Henri se
>> Bosman aanhaling maar Leswin se vuil blanke aanhaling het jy ongesiens
>> laat verby gaan of jy praat dit goed. Watter verskil is daar nou tussen
>> dit en dit waarvan jy Henri beskuldig??
>
>
> Ek het nie teen Henri se Bosman-aanhaling
> beswaar gemaak nie, maar teen die manier
> waarop hy dit gepos het, sonder enige
> aanloop, sodat die mense wat nie vir
> Bosman goed ken nie, net sou kennis neem
> van die uiters rassistiese opmerking
> van die karakter, asof dit iets is waarmee
> Henri saamstem. (Iets wat Henri moes
> besef het, iets wat effens 'n klad op
> Henri se goeie naam op hierdie nuusgroep
> gebring het.) Eers later moes ons hoor
> dat die storie eintlik gaan oor die
> edele swart karakter, wat sy veiligheid
> opgeoffer het om na die wit man te gaan
> soek, en wat toe ook uiteindelik sy
> lewe moes inboet, want toe die ander wittes
> nou gaan soek en 'n swart man kom uit
> die grot, toe word hy dadelik geskiet,
> want alle swartes is mos onder verdenking.
> So Bosman het eintlik probeer preek teen
> rassisme en vooroordeel, maar Henri
> gebruik dit toe as 'n wapen om iemand
> anders te probeer vastrap.
> En wat het die ander persoon (Leswin)
> gedoen? Hy het, deur historiese feite
> te gebruik, bewys dat niemand (wit of
> swart) se voorsate nou eintlik so vreeslik
> skoon was nie. Maar nee, hy moet afgeskiet
> word. Al konklusie waartoe ek kan kom, is
> dat sommige mense op hierdie nuusgroep dit
> doen omdat hulle Leswin as 'n buitestaander
> sien. As ek dieselfde pos op die nuusgroep
> geplaas het, sou Henri dieselfde skerp
> reaksie gehad het? Wat as ek nou vir julle,
> na al die jare, vertel dat ek bruin is,
> dat my ouma Khoi was, en my pa Skots.
> Sou julle dan skielik verander teenoor my?

Ik zou wel anders aankijken tegen opmerkingen van anderen dat je dronken
was toen je postte....;-))))

> Ek meen van ja. En ek dink die mense wat
> so gaan reageer, is siek in hulle siele,
> en moet genesing soek.

Racisme is wat mensen doen, niet waarover ze lachen.
Pas als ze boos worden over moppen die precies andersom gericht zijn, dan
pas mag je hun gevoel voor humor in twijfel trekken....

En ik zou om beide even hard lachen....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23502 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> Net so tussen my en jou Gloudina - ek sien jy teken beswaar aan teen die
>> etniese grappies van Nomad en jy het ook beswaar gemaak teen Henri se
>> Bosman aanhaling maar Leswin se vuil blanke aanhaling het jy ongesiens
>> laat verby gaan of jy praat dit goed. Watter verskil is daar nou tussen
>> dit en dit waarvan jy Henri beskuldig??
>
> Ek het nie teen Henri se Bosman-aanhaling
> beswaar gemaak nie, maar teen die manier
> waarop hy dit gepos het, sonder enige
> aanloop, sodat die mense wat nie vir
> Bosman goed ken nie, net sou kennis neem
> van die uiters rassistiese opmerking
> van die karakter, asof dit iets is waarmee
> Henri saamstem. (Iets wat Henri moes
> besef het, iets wat effens 'n klad op
> Henri se goeie naam op hierdie nuusgroep
> gebring het.) Eers later moes ons hoor
> dat die storie eintlik gaan oor die
> edele swart karakter, wat sy veiligheid
> opgeoffer het om na die wit man te gaan
> soek, en wat toe ook uiteindelik sy
> lewe moes inboet, want toe die ander wittes
> nou gaan soek en 'n swart man kom uit
> die grot, toe word hy dadelik geskiet,
> want alle swartes is mos onder verdenking.
> So Bosman het eintlik probeer preek teen
> rassisme en vooroordeel, maar Henri
> gebruik dit toe as 'n wapen om iemand
> anders te probeer vastrap.
> En wat het die ander persoon (Leswin)
> gedoen? Hy het, deur historiese feite
> te gebruik, bewys dat niemand (wit of
> swart) se voorsate nou eintlik so vreeslik
> skoon was nie. Maar nee, hy moet afgeskiet
> word. Al konklusie waartoe ek kan kom, is
> dat sommige mense op hierdie nuusgroep dit
> doen omdat hulle Leswin as 'n buitestaander
> sien. As ek dieselfde pos op die nuusgroep
> geplaas het, sou Henri dieselfde skerp
> reaksie gehad het? Wat as ek nou vir julle,
> na al die jare, vertel dat ek bruin is,
> dat my ouma Khoi was, en my pa Skots.
> Sou julle dan skielik verander teenoor my?
> Ek meen van ja. En ek dink die mense wat
> so gaan reageer, is siek in hulle siele,
> en moet genesing soek.
>
> Gloudina

Historiese feite - ha ha! Wanneer was reis beskrywings histories juis
Gloudina? Ek het onlang s'n interesante atrikels gelees van die
Hottentot (dis seker nie PC nie?) vrou Antjie Grootboom of iets wat
oorsee geneem is, as 'n frats vertoon is in Engeland en Frankryk en
later dan ook opgestop was en in 'n museum vertoon was. Nou die artikel
skrywers wys dan ook hoe onjuis die beskrywing van die Hotentotte van
daai tyd was. Maar beskrywings van die trekkers van daardie tyd was
histories korrek ... dit lyk eerder of die grootwild jagter met blote
minagting van die trekkers praat. En as jy vir my sê dat die
geskiedkundige boeke altyd die waarheid praat dan is jy nog meer na"ief
as wat ek gedink het! Die oorwinnaar skryf die geskiedenis om hom te
pas!
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23503 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)
>
>> Ikke niet....ik lach erom
>
> Dis jammer. Deur saam te lag sê jy daar is niks verkeerd met stereotipe nie,
> dit is selfs snaaks. baie jammer.

Met samen lachen is inderdaad niks mis.
Pas als je moppen andersom niet net zo accepteert zit er iets vies fout.

>> Je maakt mij niet wijs dat er binnen zwarte/gekleurde bevolkingsgroepen
>> niet net zo veel, of misschien zelfs meer, moppen bestaan over blanken.
>
> Dit was glad nie die punt nie. En ek het reeds gesê dat ek sterk kapsie maak
> teen enige etniese humor. Watter deel van hierdie sin het jy nie verstaan
nie?

Ik betwijfel zeer ernstig of moppen over blanken wel als etnisch/racistisch
bestempeld zullen worden, ondanks dat ze dat inderdaad zijn.
Seksistische grappen idem dito.

>> Je moet niet alles willen begrijpen....zelfs de spreuk niet....:-))
>>
>
> Ek vra nie dat jy die spreuk verduidelik nie - ek verstaan dit wel. En juis
> omdat ek dit verstaan klink dit taamlik simpel. Ek vra bloot dat jy my met 'n
> voorbeeld verskaf van wanneer die spreuk waar is vir jou. Kan jy?

Dat is heel persoonlijk.
Onthoud de spreuk maar gewoon, ooit zul je een treffend voorbeeld
tegenkomen. Als je goed oplet zelfs elke dag.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23504 is 'n antwoord op boodskap #23248] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)

> Racisme is wat mensen doen, niet waarover ze lachen.

Twak. Hierdie is al male sonder tal bespreek. Rassisme is NIE net gedrag nie.
Dit is insluitend van affek, kognisie en/of gedrag sodat lag OOK rassisme kan
wees. Gaan weer jou definisie na.

leswin
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23526 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)

> Gisteren of eergisteren is een gezonken Israelische onderzeeer
> teruggevonden. De vondst wordt als belangrijker dan die van de Titanic
> beschouwd, omdat vele nabestaanden nog in leven zijn.
> Een van die nabestaanden was een Israelische generaal, terminaal stadium
> van kanker. Door deze vondst wist hij eindelijk zeker dat zijn broer dood
> was. Vervolgens schoot hij zichzelf door het hoofd.
>

Willem-Jan, aanvanklik en met die eerste lees het ek gedink jy het tog iets
beet met jou voorbeeld. Die tweede lees, egter, het die krake duidelik
gedemonstreer. En miskien kan ek sommer tersefdertyd verduidelik waarom ek bly
hamer het op 'n voorbeeld. Ek dink dat die mens 'n betekenismakende dier is,
en dat die "desire to understand" 'n unieke eksistensiële geskenk is. Wanneer
jy dit dan afmaak as minder intelligent gegee die teenpool, val jy 'n basiese
aanname van my aan. In gees en in daad probeer ek dan sodanige uitdaging
verstaan. Jou voorbeeld het my nie oortuig nie. Eerstens, jou Israeliese
generaal was vertel dat sy broer dood was. "Desire to understand" dui op 'n
aktiewe en gerigte soeke na antwoorde, nie die plotselinge en kansgebonde
gebeure waar iemand vir jou vertel dat jou vemiste broer dood is nie. Die
generaal kon die nuus slegs passief aanhoor. Inderwaarheid is die spreuk
"ignorance is bliss" of "sometimes not knowing is far better than insight"
duideliker en meer pertinent van pas as jou eie spreuk. Tweedens, 'n spreuk of
kwotasie kom geredelik na vore of word in die volksmond opgeneem in dat dit 'n
algemene wysheid, moralistiese lering, pedagogiese insig, of
sosialiseringswaarskuwing wil kommunikeer ("die gras is groener …"; "Mense in
glashuise …"; "the higher the ignorance, the more the dogmatism"). Jou
voorbeeld is te individualities persoonlik ('n Ander generaal kon gelukkig en
dankseggend aan kanker sterf noudat hy "closure" het en finaal weet dat sy
broer gesterf het), en te kontamineerd (hy kon homself geskiet het omdat hy
kanker het, en nie omdat sy broer gesterf het nie OF juis om sy broer in die
hiernamaals te ontmoet) om jou spreuk te ondersteun.

Ek wil nie hierdie gesprek onnodiglik uitrek nie - suffice dit egter om te sê
dat hierdie voorbeeld my nie oortuig het nie.

leswin
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23527 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>> "Gervaas Hellin"
>
>> Ag, Leswin, nou oordryf jy darem ! Hoe kan met 'n grap lag rassisme wees
>> ????? Dis net 'n grap !
>
>
> Daar is wel 'n verskil ten opsigte van grappe wat satire en ironie inspan - en
> ek sal in hoofsaak met Pieter Dirk Uys saamlag. Maar hieroor meer by 'n later
> geleentheid.

Wel Leswin PDU gebruik baie stereotipes in sy grappe en as jy daarvoor
lag maar nie vir bv. joodse grappe nie is jou voorafgaande relaas is dus
maar net soveel twak.
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23528 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
> Willem-Jan Markerink wrote in message
> ...
>
>> Dit is culinair taalkundig uiterst interessant.
>> Dit betekent dat men in 1700 ook al klutsen gebruikte, want in
>> het Nederlands bestaat die uitdrukking ook.
>
> Nee. Dit is beteken hoogstens dat mense in 1700 al die kluts
> kwytgeraak het :-).
>
> Die woord "kluts" as werkwoord in Nederlands het in Afrikaans
> "klits" geword, soos in: "om eiers te klits". "Klits" bestaan
> ook as 'n selfstandige naamwoord in Afrikaans, maar beteken dan
> 'n tipe saad (bv. van klitsgras) wat aan jou klere vassit.

Dat is in het Nederlands 'klit', of 'vastklitten'.
Velcro heet dan 'klitband'.

> Word
> "kluts" nog as 'n selfstandige naamwoord in Nederlands gebruik
> (anders as in die uitdrukking)?

Wel als werkwoord, eitje klutsen in een kom.
Bij slagroom wordt het 'kloppen', van 'opkloppen'....denk dat 'klutsen'
specifiek iets door elkaar husselen is (zoals eiwit en eidooier).

Als zelfstandig naamwoord wordt alleen 'garde' gebruikt, nooit
'kluts'....dus ook 'garde in een mixer'. Echt vlot taalgebruik is het niet,
beetje stoffig woord.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23529 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)

> Er is een groot verschil tussen uitlachen en lachen....cq leedvermaak en
> lachen.

Drie mense vergader in 'n kroeg - kom ons noem hulle nomad, frikke, en
willem-jan. Ek sit per ongeluk ook in hierdie kroeg en luister in op 'n
etniese grap oor die "kleurlinge" wat nomad aan frikkie en willem-jan vertel.
frikkie en willem-jan onderskeidelik lachen en uitlachen. Weet jy wat ek sien?
Twee mense wat lag ten koste van my. Ek sien nie die verskil tussen lachen en
uitlachen nie - slegs twee mense wat lag. Ek dink hierdie "verskil" is bloot
'n rasionalisering vir gesetelde vooroordeel.
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23530 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
. >Lag jy saam
> met die grappe oor die Jode in konsentrasiekampe?
Dié wat ek al gehoor het, handel gewoonlik oor Jode wat slim genoeg was om
uit te kom.

> Of die reeks "gorilla in the
> mist" grappe nadat nelson mandela vrygestel was?
Jammer (??) maar daardie grappe ken ek nie.

> Ek daag jou uit om in 'n
> Poolse kroeg 'n dom Polack grap te vertel, of in 'n gay bar te skaterlag soos
> jy na Eddie Murphy se homofobiese grappe luister, of in joodse vriendekring te
> skaterlag oor al die suinige jood grappe -
Ek was nog nooit in 'n Poolse kroeg of in 'n gay bar nie, maar ek het al
lekker gelag oor grappe oor suinige Hollanders/Skotte en oor dom
Belge/Vlaminge. Franse het eendag vir my gedurende meer as een uur grappe
oor Belge vertel ... en daarna vra hulle self of ek grappe oor Franse ken
(ek het maar 2 kon vertel :-) ).

> Punt is dat sommige groepe glad nie kan saamlag wanneer hulle in
> grappe gestereotipeer word nie.
Ek stem saam, maar dink jy nie dat hulle die grappe té ernstig vat nie ? As
iemand grappe vertel om te toon hoe dom Vlaminge is, dan kan ek daarmee
lag - die grappe is so absurd en oordrewe (soos die grappe oor die
"kleurlinge") dat 'n mens onmiddellik besef dat dit nie ooreenstem met die
werklikheid nie. Dis net om te lag ... en dit is wat ek doen.

> Dit val my gedurig op hoedat groepe in magsposisies (in
> amerika, bv., protestants of wit of manlik of nie-gestremd of heteroseksueel)
> gewoonlik die ervaring van ander groepe minimiseer of negeer - ag, 'n grap is
> tog net 'n grap.
Wel, ek's 'n eks-katoliek en 'n vrou, maar ek dink ook dat 'n grap net 'n
grap is. Ek moet darem erken dat ek persoonlik g'n rassisties-getinte grappe
oor die internet sou versprei nie, want ek weet sommige mense is gevoelig
daarvoor (terloops die grappe oor die kleurlinge word in België oor die
Marokkane vertel).
Ek het daarop geantwoord omdat ek 'n bietjie verwonderd was dat jy so fel
gereageer het. Maar feitlik kan ek dit wel verstaan - alhoewel ek nie so sou
reageer nie.
> ... my teenwoordigheid, Gervaas ...
Ek's nie Gervaas nie, ek's Hilda :-) - Gervaas is my man.

Groete uit Vlaandere.
Hilda.
--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23531 is 'n antwoord op boodskap #23248] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>

> Dié wat ek al gehoor het, handel gewoonlik oor Jode wat slim genoeg was om
> uit te kom.

Intellek was tog nie die paspoort tot oorlewing nie, Hilda.

> Ek stem saam, maar dink jy nie dat hulle die grappe té ernstig vat nie ?

Totdat jy ervaar het wat hulle ervaar het, moet ek jou oordeel oor wat waar is
vir hulle in twyfel trek.

> Ek's nie Gervaas nie, ek's Hilda :-) - Gervaas is my man.

Jammer Hilda.

Leswin
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23567 is 'n antwoord op boodskap #23248] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Intellek was tog nie die paspoort tot oorlewing nie, Hilda.
Jammer, ná ? Maar ek het net oor die grappe geskryf - nie oor die treurige,
harde werklikheid nie.

> Totdat jy ervaar het wat hulle ervaar het, moet ek jou oordeel oor wat waar is
> vir hulle in twyfel trek.
Wel, jy is seker reg. Dit is baie moeilik om iemand anders se wêreld te ken
en te ervaar.

> Jammer Hilda.
Dis nie 'n probleem nie :-).

Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23568 is 'n antwoord op boodskap #23248] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)
>
>> Er is een groot verschil tussen uitlachen en lachen....cq leedvermaak en
>> lachen.
>
> Drie mense vergader in 'n kroeg - kom ons noem hulle nomad, frikke, en
> willem-jan. Ek sit per ongeluk ook in hierdie kroeg en luister in op 'n
> etniese grap oor die "kleurlinge" wat nomad aan frikkie en willem-jan vertel.
> frikkie en willem-jan onderskeidelik lachen en uitlachen. Weet jy wat ek sien?
> Twee mense wat lag ten koste van my. Ek sien nie die verskil tussen lachen en
> uitlachen nie - slegs twee mense wat lag. Ek dink hierdie "verskil" is bloot
> 'n rasionalisering vir gesetelde vooroordeel.

En leg nou eens uit waarom die mop over die dronkenlap wel mag?
Omdat hij een keus heeft, voor of tegen alcohol?
Wat nou als'ie psychische problemen heeft?
Mag je daar ook om lachen?
Wat nou als'ie zijn vrouw slaat?
Mag een mopje daarover ook nog?
Zijn dat dan *geen* stereotypen?

En waarom kan een carbaretier zich dit soort grappen wel veroorloven?
Omdat'ie gelijk daarop een andere doelgroep op de korrel neemt?

Laat mij nou maar gewoon lachen, het leven is al zwaarmoedig genoeg.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23569 is 'n antwoord op boodskap #23248] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)
>
>> Gisteren of eergisteren is een gezonken Israelische onderzeeer
>> teruggevonden. De vondst wordt als belangrijker dan die van de Titanic
>> beschouwd, omdat vele nabestaanden nog in leven zijn.
>> Een van die nabestaanden was een Israelische generaal, terminaal stadium
>> van kanker. Door deze vondst wist hij eindelijk zeker dat zijn broer dood
>> was. Vervolgens schoot hij zichzelf door het hoofd.
>>
>
> Willem-Jan, aanvanklik en met die eerste lees het ek gedink jy het tog iets
> beet met jou voorbeeld. Die tweede lees, egter, het die krake duidelik
> gedemonstreer. En miskien kan ek sommer tersefdertyd verduidelik waarom ek bly
> hamer het op 'n voorbeeld. Ek dink dat die mens 'n betekenismakende dier is,
> en dat die "desire to understand" 'n unieke eksistensiële geskenk is.

Maar soms kan dat contraproduktief of zelfs verlammend werken.
Wat nou als je iets niet kunt begrijpen?
Toch maar energie & tijd in de oplossing blijven steken?
Of je schouders ophalen, en de Franse kreet 'soit' bezigen?
('het zal wel zo zijn' of 'het moest zo zijn')

> Wanneer
> jy dit dan afmaak as minder intelligent gegee die teenpool, val jy 'n basiese
> aanname van my aan.

Jij bent niet de eerste die het woord 'sometimes' in de spreuk straal
negeert. Het is niet altijd minder intelligent, maar soms wel.

> In gees en in daad probeer ek dan sodanige uitdaging
> verstaan. Jou voorbeeld het my nie oortuig nie. Eerstens, jou Israeliese
> generaal was vertel dat sy broer dood was. "Desire to understand" dui op 'n
> aktiewe en gerigte soeke na antwoorde, nie die plotselinge en kansgebonde
> gebeure waar iemand vir jou vertel dat jou vemiste broer dood is nie. Die
> generaal kon die nuus slegs passief aanhoor. Inderwaarheid is die spreuk
> "ignorance is bliss" of "sometimes not knowing is far better than insight"
> duideliker en meer pertinent van pas as jou eie spreuk. Tweedens, 'n spreuk of
> kwotasie kom geredelik na vore of word in die volksmond opgeneem in dat dit 'n
> algemene wysheid, moralistiese lering, pedagogiese insig, of
> sosialiseringswaarskuwing wil kommunikeer ("die gras is groener �"; "Mense in
> glashuise �"; "the higher the ignorance, the more the dogmatism"). Jou
> voorbeeld is te individualities persoonlik ('n Ander generaal kon gelukkig en
> dankseggend aan kanker sterf noudat hy "closure" het en finaal weet dat sy
> broer gesterf het), en te kontamineerd (hy kon homself geskiet het omdat hy
> kanker het, en nie omdat sy broer gesterf het nie OF juis om sy broer in die
> hiernamaals te ontmoet) om jou spreuk te ondersteun.
>
> Ek wil nie hierdie gesprek onnodiglik uitrek nie - suffice dit egter om te s�
> dat hierdie voorbeeld my nie oortuig het nie.

Da's jouw probleem....
Had ik al gezegd dat die spreuk een vicieus karakter heeft?
Als je de spreuk begrijpt heb je nl. het tegendeel aangetoond, cq de spreuk
bevestigd....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Sal julle my verskoon.......... [boodskap #23570 is 'n antwoord op boodskap #23248] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
So sê jy nou dat dit goed en reg was van die "duisende regdenkende
afrikaners" om niks te gesê het nie?

Dink jy nie as hierdie "duisende regdenkende afrikaners" liewer nie die skip
verlaat het nie; dit miskien 'n bietjie anders kon uitdraai nie - veral as
jy sê hulle het dit moontlik gemaak vir die apartheidsvarke om aanbewind te
kom???

Moes hulle en jy dan nie liewer gebly en geveg het vir die regte van die
onderdruktes nie (hoop dis PC), ek weet dis altyd makliker om die sinkende
skip te verlaat, jy is 'n goeie voorbeeld.

Veral met al jou kommentaar en raad, lekker ver weg van realitiet...

Tot beterskap
PJ

@igs.net wrote in message ...
> hen...@my-deja.com writes:
>
>> [Daar kom 'n tyd, Gloudina, dat 'n mens nie meer lus het om op sulke
>> twak te reageer nie. Vir my het dit aangebreek toe ouens soos Frikkie
>> ouens soos ek as die eintlike vyand geïdentifiseer het. Vra hom.
>
>
> Henri, ek verstaan heeltemal jou predikament.
> Dis dieselfde predikament wat duisende reg-
> denkende Afrikaners hulle monde laat hou
> het in die laaste helfte van die twintigste eeu,
> en wat dit moontlik gemaak het vir die klomp
> apartheidsvarke ( ou Lucas Mangope en ou
> Andries Treurnicht en hulle sous) om SA te
> omskep in 'n diktatorskap wat geboorte gegee
> het aan die super-vark P.W. Botha (wat nou ha,
> ha, ha, onder huisarres is, anders is sy voorland
> ook Den Haag.)
> Merk jy op, Henri, dat daardie Nomadiese
> Frikkie in New Zealand nou alreeds vir jou as hul
> eie toegeeien het?
> En ek neem hulle dit nie kwalik nie. Henri bly
> stil as Riaan, een van die Frikkie-klone, vertel hoe
> vuil die houtkoppe is. Henri bly stil wanneer die
> nomadiese-NZ-Frikkie beswadderende rassistiese
> poste maak. Maar laat Leswin nou net eenkeer wil
> beswaar maak teen sulke mense, en Henri (en neef
> Leendert) vat hulle voortrekkerswepe met die voor-
> slagte vooraan, en piets vir Leswin. En hulle slaan
> om te kwets. Maar onthou wat Totius in �Vergewe
> en Vergeet� gesê het:
>
> Die ossewa verdwyn weer
> agter 'n heuweltop,
> en langsaam buig die boompie
> sy stammetjie weer op.
>
> Sy skoonheid was geskonde;
> sy bassies was geskeur;
> op een plek was die stammetjie
> so amper middeldeur.
>
> Maar tog het daardie boompie
> weer stadig reggekom,
> want oor sy wonde druppel
> die salf van eie gom.
>
> Ook het die loop van jare
> die wonde weggewis -
> maar een plek bly 'n t e k e n
> wat onuitwisbaar is.
>
> Die wonde word gesond weer
> as jare kom en gaan,
> maar daardie m e r k word groter
> en groei maar aldeur aan.
>
Vorige onderwerp: Werkloosheid + bevolkingsyfer = misdaad
Volgende onderwerp: Re: The wind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:16:43 MGT 2024