Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grense NP van Wyk Louw
Grense NP van Wyk Louw [boodskap #23463] So, 30 Mei 1999 00:00
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Grense deur N P van Wyk Louw

My naakte siel wil sonder skrome
in alle eenvoud tot jou gaan,
soos uit diepe slaap ons drome
soos teen skemerlug die bome
opreik na die bloue maan

gaan met al sy donker wense
en die heil'ge, nooit-gehoorde
dinge sê, waarvoor die mense
huiwer, en wat om die grense
flikker van my duister woorde
Vorige onderwerp: rut antjie krog
Volgende onderwerp: AGB "Anti Gloudina Beweging"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:29:12 MGT 2024