Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rut antjie krog
rut antjie krog [boodskap #23460] So, 30 Mei 1999 00:00
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Op die veldblombank
toe ek die eerste maal ver
oor jou groen koringoƫ kyk

toe het ek reeds geweet
dat ek na hierdie oestyd
my daaglikse brood saam met jou wil eet
Vorige onderwerp: 'n Gediggie vir Royleen
Volgende onderwerp: Grense NP van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 02:55:02 MGT 2024