Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vryheid van spraak ? ? ?
Vryheid van spraak ? ? ? [boodskap #23427] Sa, 29 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek onlangs my AGB (Anti Gloudina beweging) storie gepos het, het baie
mense vir my laat weet dit is hoekom die NG bestaan...........Want VRYHEID
van spraak is die "bottom line"

Nou wil ek asb vir al die klomp wat my so "gebraai" het die volgende vra:

Nomad het 'n "vraestel" gepos wat eintlik 'n grappie is, en baie ouens braai
hom nou daaroor......dit is nou kwansuis so swak, ens ens volgens
julle.................maar wat het dan nou van JULLE EIE ''OPDRAG" GEWORD
????????????????

Dit lyk vir my "vryheid van spraak" is ook net 'n terme wat gebruik moet
word totdat iemand nie met jou saamstem nie.

Persoonlik verstaan ek dit soos volg:

Praat van alles maar net nie hoe dom 'n houtkop werklik is nie.

Moffies en koekstampers MAG AANSPRAAK MAAK OP SEKERS REGTE EN VOORWAARDES.

Vloek en skel net soos jy wil maar slegs onder die dekmantel van "digterlike
vryheid" of "kuns"

En laastens............As iemand jou in 'n hoek in praat omdat jy soos jou
gat redeneer is die enigste uitkom kans om so hard en aanhoudend as moontlik
RASIS te skree. Dit sal die persoon wat eintlik 'n saak het die hasepad laat
vat omdat dit mos deesdae erger is om 'n rasis te wees as om moord te pleeg.

So weereens aan al die 2 gesigte op die NG............Woensdag die 2de sal
ek op Kerkplein beskikbaar wees vanaf 12:00 ..........................

COME AND KISS MY ASS
Re: Vryheid van spraak ? ? ? [boodskap #23428 is 'n antwoord op boodskap #23427] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 May 1999 21:07:22 +0200, "Riaan"
wrote:
Re: Vryheid van spraak ? ? ? [boodskap #23451 is 'n antwoord op boodskap #23427] So, 30 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" writes:

is die enigste uitkom kans om so hard en aanhoudend as moontlik
> RASIS te skree. Dit sal die persoon wat eintlik 'n saak het die hasepad laat
> vat omdat dit mos deesdae erger is om 'n rasis te
wees as om moord te pleeg.

Liewe Riaan,
Wie skree "rasis"? (Ek neem aan jy bedoel
dis iemand wat teen "raas" is. Soos jy die
woord spel, is die -a- lank, en dus word dit
uitgespreek "raas-is.") Is dit iets nuuts in
Suid-Afrika, dat hulle nou "rasis" skree as
iemand teen raas is?
As jy, in die stuk hierbo, eintlik die woord
"rassis" wou gebruik, en nie weet hoe om jou
eie taal te spel nie, gaan terug na die laer-
skool en leer jou eie taal. Dis erger om jou
eie taal te vermoor as om 'n rassis te wees.

Die tannie wat lang trane huil,
sekretaresse van die Taal-beweging
van die Derde Boerestaat
wat besig is om te ontwikkel in
die Derde Boere-oorlog vir die
siel van die Afrikaner en vir die
instandhouding van Afrikaans teen
die aanvalle van agterlosige en
ongeletterde agtertangers.
Re: Vryheid van spraak ? ? ? [boodskap #23452 is 'n antwoord op boodskap #23427] So, 30 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Sat, 29 May 1999 21:07:22 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: 'n Gediggie vir 2 Junie
Volgende onderwerp: Re: 'n Gediggie vir Royleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:15:59 MGT 2024