Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n sirkus
Wat 'n sirkus [boodskap #23295] Wo, 26 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:

Africa Moral Party (AMP)
Africa Muslim Party
African Christian Democratic Party (ACDP)
Azanian People's Organisation (AZAPO)
Afrikanerbond
Afrikaner Eenheidsbeweging
African National Congress (ANC)
Afrikaner Weerstandsbeweging
Boer Nation
Boerestaat Party (BSP)
Christian Democratic Party (CDP)
Congress of Traditional Leaders of South Africa (Contralesa)
Conservative Party (CP)
Dabalarovhiwa Patriotic Front (DPF)
Democratic Party (DP)
Federal Alliance (FA)
Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
Gay and Lesbian Alliance (GLA)
God's People's Pary (GPP)
Herstigte Nasionale Party (HNP)
Inkatha Freedom Party (IFP)
Insindiso Salvation Christian Voice Organisation (ISVCO)
Justice and Freedom Alliance (JAFA)
Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)
Mass United Movement (MUM)
Merit Party (MP)
Nasionale Kleurling Party
New National Party (New NP)
Pan Africanist Congress (PAC)
Progressive People's Party (PPP)
Right Party (RP)
Socialist Party of Azania (SOPA)
Sofasonke
South African Communist Party (SACP)
South African Freedom Alliance (SAFA)
South African Woman's Party (SAWP)
The New Earth Party (NEP)
United Christian Democratic Party (UCDP)
United Democratic Alliance (UDA)
United Democratic Movement (UDM)
Vukuzenzele Sekusile Party (VSP)

Alwyn - uit Perth
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23296 is 'n antwoord op boodskap #23295] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Mmmm. nou sal ek seker een moet kies. Wel, eerstens dan die Africa Muslim
Party, en die tweede keuse die Boer Nation. Is daar dalk n Boernasie party
ook? :-))) Wat n belaglike spul dwarstrekkers, hoekom bodder hulle nog as
almal weet dat die ANC met n oorgrote meerderheid gaan inkom

PAT

jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:
>
> Africa Moral Party (AMP)
> Africa Muslim Party
> African Christian Democratic Party (ACDP)
> Azanian People's Organisation (AZAPO)
> Afrikanerbond
> Afrikaner Eenheidsbeweging
> African National Congress (ANC)
> Afrikaner Weerstandsbeweging
> Boer Nation
> Boerestaat Party (BSP)
> Christian Democratic Party (CDP)
> Congress of Traditional Leaders of South Africa (Contralesa)
> Conservative Party (CP)
> Dabalarovhiwa Patriotic Front (DPF)
> Democratic Party (DP)
> Federal Alliance (FA)
> Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
> Gay and Lesbian Alliance (GLA)
> God's People's Pary (GPP)
> Herstigte Nasionale Party (HNP)
> Inkatha Freedom Party (IFP)
> Insindiso Salvation Christian Voice Organisation (ISVCO)
> Justice and Freedom Alliance (JAFA)
> Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)
> Mass United Movement (MUM)
> Merit Party (MP)
> Nasionale Kleurling Party
> New National Party (New NP)
> Pan Africanist Congress (PAC)
> Progressive People's Party (PPP)
> Right Party (RP)
> Socialist Party of Azania (SOPA)
> Sofasonke
> South African Communist Party (SACP)
> South African Freedom Alliance (SAFA)
> South African Woman's Party (SAWP)
> The New Earth Party (NEP)
> United Christian Democratic Party (UCDP)
> United Democratic Alliance (UDA)
> United Democratic Movement (UDM)
> Vukuzenzele Sekusile Party (VSP)
>
> Alwyn - uit Perth
>
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23359 is 'n antwoord op boodskap #23295] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Alwyn Nel" wrote:
> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:

> Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)

Mmmm....het origineel is volgens mij 'Keep It Simple Stupid'....maar dat
zal wel niet genoeg kiezers trekken....:-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23396 is 'n antwoord op boodskap #23295] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het ne...@netship.net die
volgende te sê gehad ...
> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:
>

Interessante lys, maar nie waar nie.
Die oorgrote meerderheid van hierdie 'partye' het *nie* vir die
verkiesing registreer nie (dalk weens die R100000 registrasiefooi). Sover
ek weet verskyn die volgende op die stembrief (ek kon dalk een of twee
oorgeslaan het):

ACDP
AEB
ANC
DP
FA
IVP
KISS
NNP
PAC
UDM
VV
en dan die 'Geen belasting'-party (weet nie wat hulle regte naam is nie)

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23453 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 30 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 26 May 1999 21:47:43 +0800, "Alwyn Nel" wrote:

> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:
>
> Africa Moral Party (AMP)
> Africa Muslim Party
> African Christian Democratic Party (ACDP)
> Azanian People's Organisation (AZAPO)
> Afrikanerbond
> Afrikaner Eenheidsbeweging
> African National Congress (ANC)
> Afrikaner Weerstandsbeweging
> Boer Nation
> Boerestaat Party (BSP)
> Christian Democratic Party (CDP)
> Congress of Traditional Leaders of South Africa (Contralesa)
> Conservative Party (CP)
> Dabalarovhiwa Patriotic Front (DPF)
> Democratic Party (DP)
> Federal Alliance (FA)
> Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
> Gay and Lesbian Alliance (GLA)
> God's People's Pary (GPP)
> Herstigte Nasionale Party (HNP)
> Inkatha Freedom Party (IFP)
> Insindiso Salvation Christian Voice Organisation (ISVCO)
> Justice and Freedom Alliance (JAFA)
> Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)
> Mass United Movement (MUM)
> Merit Party (MP)
> Nasionale Kleurling Party
> New National Party (New NP)
> Pan Africanist Congress (PAC)
> Progressive People's Party (PPP)
> Right Party (RP)
> Socialist Party of Azania (SOPA)
> Sofasonke
> South African Communist Party (SACP)
> South African Freedom Alliance (SAFA)
> South African Woman's Party (SAWP)
> The New Earth Party (NEP)
> United Christian Democratic Party (UCDP)
> United Democratic Alliance (UDA)
> United Democratic Movement (UDM)
> Vukuzenzele Sekusile Party (VSP)
>
> Alwyn - uit Perth
>
>

Gaan kak man. Die regte sirkus is julle narre in Aussie of Amerika wat nou
leunstoel politiek praktiseer daar van annerkant af.

Johan Bornman
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23473 is 'n antwoord op boodskap #23295] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> jo...@no.more.flippin.spam.icon.co.za (Johan Bornman) writes:
>
>> On Wed, 26 May 1999 21:47:43 +0800, "Alwyn Nel"
> wrote:
>>
>>> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
>>> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
>>> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
>>> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
>>> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
>>> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:
>
>>> Afrikanerbond
>
>>> Afrikaner Eenheidsbeweging
>
>>> Afrikaner Weerstandsbeweging
>
>>> Boer Nation
>
>>> Boerestaat Party (BSP)
>
>>> Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
>
>>> Herstigte Nasionale Party (HNP)
>
>>> New National Party (New NP)
>
>>
>> Gaan kak man. Die regte sirkus is julle narre in Aussie of Amerika wat nou
>> leunstoel politiek praktiseer daar van annerkant af.
>>
>> Johan Bornman
>
> Ja, vertel vir hom. En al daardie
> mense wat voorspel het dat die
> "demokratiese" proses net vyf jaar
> sal neem, en dan is daar 'n diktator-
> skap, ek hoop hulle wurg in hul
> slym.
>
>
> Die Ruiter in die Nag
>

Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23474 is 'n antwoord op boodskap #23295] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jo...@no.more.flippin.spam.icon.co.za (Johan Bornman) writes:

> On Wed, 26 May 1999 21:47:43 +0800, "Alwyn Nel"
wrote:
>
>> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
>> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
>> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
>> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
>> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
>> aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:

>> Afrikanerbond

>> Afrikaner Eenheidsbeweging

>> Afrikaner Weerstandsbeweging

>> Boer Nation

>> Boerestaat Party (BSP)

>> Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)

>> Herstigte Nasionale Party (HNP)

>> New National Party (New NP)

>
> Gaan kak man. Die regte sirkus is julle narre in Aussie of Amerika wat nou
> leunstoel politiek praktiseer daar van annerkant af.
>
> Johan Bornman

Ja, vertel vir hom. En al daardie
mense wat voorspel het dat die
"demokratiese" proses net vyf jaar
sal neem, en dan is daar 'n diktator-
skap, ek hoop hulle wurg in hul
slym.

Die Ruiter in die Nag
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23475 is 'n antwoord op boodskap #23295] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 31 May 1999 00:51:46 GMT, wrote:
| Ja, vertel vir hom. En al daardie
| mense wat voorspel het dat die
| "demokratiese" proses net vyf jaar
| sal neem, en dan is daar 'n diktator-
| skap, ek hoop hulle wurg in hul
| slym.
|
|
Just see what is going to happen tomorrow! Just remember, something
need not be called a dictatorship officially to be on.
Just as there is currently a one-party state in SA, and yet the flag
of a "democrasy" still flaps over the union buildings.....

=|:^)

Johan
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23523 is 'n antwoord op boodskap #23295] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%

En waar kry jy die 7 vandaan?

Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
meer as 66.6666666666666666666666...
kry, gooi ek my hoed in die lug op.

Gloudina
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23524 is 'n antwoord op boodskap #23295] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%

>En waar kry jy die 7 vandaan?

Dalk het hy dit wil afrond na bo toe :-)).
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23602 is 'n antwoord op boodskap #23295] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Nou sal jy maar jou se hoed indie lug moet hou! Dit lyk my die ANC gaan dit
tog maak. Nou nie dat ek ANC gesind is nie. Inteendeel..., maar hierdie IS
nie 'n politieke twakpraat groep nie....
lou wrote in message ...
> @igs.net wrote:
>>
>> lou writes:
>>
>>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>>
>> En waar kry jy die 7 vandaan?
>>
>> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
>> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
>> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
>> meer as 66.6666666666666666666666...
>> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>>
>> Gloudina
>
>
> Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
> repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.
>
> Dit is nou bitjie laat vir sulke weddenskappe nie waar nie?
>
> Moet ek verstaan uit die hoed in die lug gooi da jy ni ein demokrasie
> glo nie?
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23603 is 'n antwoord op boodskap #23295] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>
> En waar kry jy die 7 vandaan?
>
> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
> meer as 66.6666666666666666666666...
> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>
> Gloudina

Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.

Dit is nou bitjie laat vir sulke weddenskappe nie waar nie?

Moet ek verstaan uit die hoed in die lug gooi da jy ni ein demokrasie
glo nie?
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23636 is 'n antwoord op boodskap #23295] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nope Doudie

> Nou, laat ek nou weer mooi herhaal.
> Wiskundig word twee-derdes in desimale
> uitgedruk as 66.666666666.... Einde
> van storie.

Die regte manier is 6.66'

(kyk mooi die ' dui 'n repeterende syfer aan - 6.666.... of 6.666666.... of
6.6666666666... beteken nie veel nie want die keuse van die hoeveelheid
desimale is ooglopend arbitrer.)

Bees, wat kan lees, en somme doen.
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23637 is 'n antwoord op boodskap #23295] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> @igs.net wrote:
>>
>> lou writes:
>>
>>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>>
>> En waar kry jy die 7 vandaan?
>>
>> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
>> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
>> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
>> meer as 66.6666666666666666666666...
>> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>>
>> Gloudina
>
>
> Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
> repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.

Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
oneindigheid in. Dus is jou keuse
om dit af te rond, arbitrer. Wat
het jou laat besluit om dit na sewe
desimale punte af te rond? As mens
moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
mos na twee of drie.

Ek wens mense wil vir my 'n analise gee
van wat in die verkiesing aangegaan het.
Wat ek op die Net kry, vertel nie die
storie nie. Ek is nie geinteresseerd
in die ANC nie, maar in die res van die
storie.

Gloudina
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23638 is 'n antwoord op boodskap #23295] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> lou writes:
>>>
>>>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>>>
>>> En waar kry jy die 7 vandaan?
>>>
>>> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
>>> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
>>> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
>>> meer as 66.6666666666666666666666...
>>> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>>>
>>> Gloudina
>>
>>
>> Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
>> repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.
>
> Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
> oneindigheid in. Dus is jou keuse
> om dit af te rond, arbitrer. Wat
> het jou laat besluit om dit na sewe
> desimale punte af te rond? As mens
> moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
> mos na twee of drie.

Wat beteken arbitere nou weer? Verstaan jy nou? Het jou man toe mooi
verduidelik?

>
> Ek wens mense wil vir my 'n analise gee
> van wat in die verkiesing aangegaan het.
> Wat ek op die Net kry, vertel nie die
> storie nie. Ek is nie geinteresseerd
> in die ANC nie, maar in die res van die
> storie.
>
> Gloudina

Korliks die DP het heelwat stemme by die NP geneem (sjym ou Martiens),
Inkatha doen ook baie goed en die twee (dis nou DP en IVP) is nek en nek
as amptelike oposisie. Constant Viljoen en die PAC het ook soos die NP
heelwat stemme verloor. Bantu en Roelfie het redelik goed gedoen maar
sal seker eers volgende keer inroads in die ANC meerderheid maak.
Koalisie tussen DP, NNP en CDM praatjies in die kaap.

My persoonlike mening - die DP,NP, VV en AEB beaklei vir 'n klein poel
stemme en maak nie 'n hond haaraf teen die ANC.

66.65493493493493' is die ANC tans :)
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23639 is 'n antwoord op boodskap #23295] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
> Ek wens mense wil vir my 'n analise gee
> van wat in die verkiesing aangegaan het.
> Wat ek op die Net kry, vertel nie die
> storie nie.

Ek weet. Dit lyk asof die IEC dink almal in hierdie land het 'n TV. Die
radiodekking - en die koerantdekking, van die vordering is uiters power.

> Ek is nie geinteresseerd
> in die ANC nie, maar in die res van die
> storie.

Kortliks: Die ANC sal so ongeveer tweederdes kry. Maak nie juis saak nie.

Die DP is waarskynlik die nuwe opposisie. Ek hoop net hulle maak nie die
fout om te dink die volk het gestem vir hulle "liberale" waardes nie (In die
VSA sou dit bekend gestaan het as "Republikeinse" waardes). Die volk het
klaarblyklik gestem vir Tony Leon se bereidwilligheid om 'n opposisie te
wees - goeie rede, as jy my vra.

Die NP is min of meer uitgewis met al sy arrogante ou blikskottels uit die
vorige bedeling en al. Good Riddance. Dit wat oorbly sal heelwat anders
wees.

Die PAC en sy teenhanger, die Vryheidsfront, (albei vestings van denke wat
anders is as die "massa" s'n) is ook amper weg in die neiging na die
"middel".

Ek is so vies dat ek vanoggend die VF se kantoor gebel het en gevra het vir
aansoekforms om lidmaatskap. Hulle het ingeskrewe lede nodig as hulle dit
wil maak na die volgende verkiesing toe (sal die eerste keer in my lewe wees
dat ek aan 'n politieke party behoort - danksy die NSA!)

As die VF my nie wil hê nie, probeer ek die PAC :-)
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23676 is 'n antwoord op boodskap #23295] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
>> oneindigheid in. Dus is jou keuse
>> om dit af te rond, arbitrer. Wat
>> het jou laat besluit om dit na sewe
>> desimale punte af te rond? As mens
>> moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
>> mos na twee of drie.
>
> Wat beteken arbitere nou weer? Verstaan jy nou? Het jou man toe mooi
> verduidelik?

Ou Lou, wat bedoel jy met "arbitere."
Bedoel jy "arbitrer"? (met 'n kappie
op die e, net soos jou geliefde tannie.)
Ek ken ook die woord "arbiter." Dit
beteken iemand wat oordeel, en wie se
oordeel gerespekteer word. "Hy is 'n
arbiter van smaak."

Nou, laat ek nou weer mooi herhaal.
Wiskundig word twee-derdes in desimale
uitgedruk as 66.666666666.... Einde
van storie.

Gloudina
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23677 is 'n antwoord op boodskap #23295] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
OK,

Jy's reg. Maar hoe doen jy dit op 'n rekenaar? Die 6.66' is maar
rekenaar-snelskrif. (Net soos korrekte metriese desimale met 'n komma
geskryf word - maar niemand doen dit meer nie omdat 'n rekenaarsleutelbord
'n punt as desimaal gebruik.)

Bees

skryf in boodskap news:7jbc4j$eli$1@news.igs.net...
> "Bees" writes:
>
>> Nope Doudie
>
>> Die regte manier is 6.66'
>
>> Bees, wat kan lees, en somme doen.
>
>
> Nope, Bees. Jy is alleen reg as
> jy dit as 'n punt (en nie 'n
> afkappingsteken nie) BO-OP die
> laaste ses (wat jy arbitrer
> kan kies) sit.
>
> Doudie
>
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23678 is 'n antwoord op boodskap #23295] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> Nope Doudie

> Die regte manier is 6.66'

> Bees, wat kan lees, en somme doen.

Nope, Bees. Jy is alleen reg as
jy dit as 'n punt (en nie 'n
afkappingsteken nie) BO-OP die
laaste ses (wat jy arbitrer
kan kies) sit.

Doudie
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23679 is 'n antwoord op boodskap #23295] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...
>
> My persoonlike mening - die DP,NP, VV en AEB beaklei vir 'n klein poel
> stemme en maak nie 'n hond haaraf teen die ANC.
>

Ja, dis Harald Pakendorf se deuntjie ook.

En, 'n vreeslike vlak analise.

Want dit neem aan dat die doel van politiek in SA is om "hond haaraf teen
die ANC" te maak.

Onderliggend daaraan is die aanname dat almal in SA dieselfde belange het,
of dat jy 'n maksimum van twee belangegroepe het.

Ek, daarenteen, reken dis ten minste net so belangrik dat soveel moontlik
belangegroepe in die wetgewer verteenwoordig word.
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23720 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes: > >

Bees, hierdie pos van jou kan ek lees.
>> Die een bietjie verder af verklaar my
>> rekenaar kan nie gelees word nie, want
>> dit kry nie daardie groep nie. Pos jy
>> deur twee verskillende bedieners? Of
>> moet ek die fout by my kant soek?
>>
>> Gloudina
>
> Hallo Gloudina
>
> Nee ek pos altyd deur een bediener, vanaf een rekenaar, met dieselfde
> sagteware (outlook express).
>
> Sover ek weet, het ander mense nie die probleem nie - ek het geen idee wat
> die fout kan wees nie.
>
> Bees

Dis darem baie snaaks vir my. Dit gebeur
net met jou poste, omtrent 50 persent van
die tyd. Dis seker maar 'n jinx.

Gloudina
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23721 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Bees, hierdie pos van jou kan ek lees.
> Die een bietjie verder af verklaar my
> rekenaar kan nie gelees word nie, want
> dit kry nie daardie groep nie. Pos jy
> deur twee verskillende bedieners? Of
> moet ek die fout by my kant soek?
>
> Gloudina

Hallo Gloudina

Nee ek pos altyd deur een bediener, vanaf een rekenaar, met dieselfde
sagteware (outlook express).

Sover ek weet, het ander mense nie die probleem nie - ek het geen idee wat
die fout kan wees nie.

Bees
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23722 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes: > OK,
>
> Jy's reg. Maar hoe doen jy dit op 'n rekenaar? Die 6.66' is maar
> rekenaar-snelskrif. (Net soos korrekte metriese desimale met 'n komma
> geskryf word - maar niemand doen dit meer nie omdat 'n rekenaarsleutelbord
> 'n punt as desimaal gebruik.)
>
> Bees

Bees, hierdie pos van jou kan ek lees.
Die een bietjie verder af verklaar my
rekenaar kan nie gelees word nie, want
dit kry nie daardie groep nie. Pos jy
deur twee verskillende bedieners? Of
moet ek die fout by my kant soek?

Gloudina
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23723 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat Bees, hoe redeneer jy dan nou? Tipp-ex die strepie uit en trek
dit met 'n swart 'koukiepen' op die regte plek. Onthou om nie 'n "permanent
marker" te gebruik nie anders bly die merk op jou skerm. Slim né. Jy kan
sien ek is nie "blond" nie

Gloudina verduidelik hoe jou metode werk asb.

Groete

Shannon
Bees wrote in message ...
> OK,
>
> Jy's reg. Maar hoe doen jy dit op 'n rekenaar?

>>
>> Nope, Bees. Jy is alleen reg as
>> jy dit as 'n punt (en nie 'n
>> afkappingsteken nie) BO-OP die
>> laaste ses (wat jy arbitrer
>> kan kies) sit.
>>
>> Doudie
>>
>
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23724 is 'n antwoord op boodskap #23295] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Bees" wrote:
> Nope Doudie
>
>> Nou, laat ek nou weer mooi herhaal.
>> Wiskundig word twee-derdes in desimale
>> uitgedruk as 66.666666666.... Einde
>> van storie.
>
> Die regte manier is 6.66'
>
> (kyk mooi die ' dui 'n repeterende syfer aan - 6.666.... of 6.666666.... of
> 6.6666666666... beteken nie veel nie want die keuse van die hoeveelheid
> desimale is ooglopend arbitrer.)
>
> Bees, wat kan lees, en somme doen.

6.66 of 6.66' in kaart-coordinaten is nogal een groot verschil....meer dan
0.00666666....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23804 is 'n antwoord op boodskap #23295] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
> Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
>>> oneindigheid in. Dus is jou keuse
>>> om dit af te rond, arbitrer. Wat
>>> het jou laat besluit om dit na sewe
>>> desimale punte af te rond? As mens
>>> moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
>>> mos na twee of drie.
>>
>> Wat beteken arbitere nou weer? Verstaan jy nou?
> Het jou man toe mooi
>> verduidelik?
>
> Ou Lou, wat bedoel jy met "arbitere."
> Bedoel jy "arbitrer"? (met 'n kappie
> op die e, net soos jou geliefde tannie.)
> Ek ken ook die woord "arbiter." Dit
> beteken iemand wat oordeel, en wie se
> oordeel gerespekteer word. "Hy is 'n
> arbiter van smaak."

Sjees Gloudina - bietjie stadig né. Spel check as jy nie weet wat om
verder te sê nie. Laat ek mooi verduidelik - jy sê dis my keuse hoe
lank ek dit afkort (arbitrer) (reg gespel vir jou spesifiek) en dan vra
jy my hoekom ek sewe desimale gebruik. Arbitrer my liewe
Watson-Holomisa, Arbitrer! :) Maar as ek nou moet uitbrei - sewe is een
van die nommers wat gereeld in die Bybel genoem wod en ook dan as 'n
gelukkige nommer bekend staan. Dit is ook so dat ons in die sesde maand
van die jaar is wat een minder as sewe is en dat my pos op die einde van
die vyfde maand (wat twee minder as sewe is) gepos was. Maar dan kan ons
ook sê dis na sewe repitisies wat my vinger moeg geraak het.. :)
>
> Nou, laat ek nou weer mooi herhaal.
> Wiskundig word twee-derdes in desimale
> uitgedruk as 66.666666666.... Einde
> van storie.

Praat met jou man voor jy jou vellie in jou mond sit. Regte
wiskundiges sal dit skryf as 6.66'. Dankie en amen. Einde vannie storie
Sela en Goebaai!
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23805 is 'n antwoord op boodskap #23295] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...

> ......en dan vra
> jy my hoekom ek sewe desimale gebruik. Arbitrer my liewe
> Watson-Holomisa, Arbitrer! :) Maar as ek nou moet uitbrei - sewe is een
> van die nommers wat gereeld in die Bybel genoem wod en ook dan as 'n
> gelukkige nommer bekend staan. Dit is ook so dat ons in die sesde maand
> van die jaar is wat een minder as sewe is en dat my pos op die einde van
> die vyfde maand (wat twee minder as sewe is) gepos was. Maar dan kan ons
> ook sê dis na sewe repitisies wat my vinger moeg geraak het.. :)

Sewe desimale punte, in die huidige konteks (die verkiesing in
Suid-Afrika), is geensins arbitrer nie. As 'n mens aanneem dat
daar in die orde van 10 tot die mag 7 (10 miljoen) kiesers is,
dan is dit presies die aantal desimale punte wat nodig is om te
kan onderskei tussen twee getalle kiesers wat slegs met 1 van
mekaar verskil, uitgedruk as 'n fraksie van die totale aantal
kiesers. 'n Mens het nie nodig om meer akkuraat te wees nie.

Swart Simon ( wat eens op 'n tyd somme kon doen)
Vorige onderwerp: Re: Speak English by all means...
Volgende onderwerp: Oor linkerhaakhoue, leunstoelkritiek, en neurone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:07:42 MGT 2024