Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina - ek vra weer
Gloudina - ek vra weer [boodskap #23377] Vr, 28 Mei 1999 00:00
new2USA  is tans af-lyn  new2USA
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek vra WEER - hoekom het jy SA verlaat?

Kan dit waar wees dat jy 'n man het wat jou saamgeneem het?

Hoe onwaarskynlik dit ook al klink - dit mag DALK net wees............

Aanhaling uit een van Gloudina se "bydraes":

"Sy gaan haal 'n foto
van een van Durban se strande wat uit die lug afgeneem
is, en wat wys hoe daar letterlik duisende mense op die
strand krioel. "There, I showed that to my children and
I told them that is why we left South Africa," vertel sy.
Dit het my eers 'n rukkie geneem voordat ek besef het
wat sy besig was om te sê: Durban se strande was OK
toe net wit mense daar kon swem, maar nou dat "almal"
daar kan swem, nou is SA skielik nie meer goed genoeg
nie. Ek antwoord haar toe: " You know, this picture
makes me actually extremely happy."

Gloudina, ek wens jou 'n vakansie toe op die strand tussen die mense -

"that will make me extremely happy"
Re: Gloudina - ek vra weer [boodskap #23378 is 'n antwoord op boodskap #23377] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
new2USA wrote:
>
> Gloudina, ek wens jou 'n vakansie toe op die strand tussen die mense -
>
> "that will make me extremely happy"

RODVEHMMV
Vorige onderwerp: Enigiemand 'n oud-Helpie?
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:35:30 MGT 2024