Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep
Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23334] Do, 27 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
In die laaste vier-en-twintig uur het Johan
'n plasing op hierdie nuusgroep gemaak met 'n
happy99-viruskode aangeheg. Ek hoop niemand
het daarvoor geval nie.
Hy het met hierdie stap oorgegaan na die
domein van kriminele doen en late. Ek gee vir
hom vier-en-twintig uur meer om formeel op
die nuusgroep om verskoning te vra vir wat hy
gedoen het. Anders kontak ek sy bediener,
sy werkgewer en die Better Business Bureau
van Minneapolis.
En as ek hy is, neem ek hierdie waarskuwing
ernstig op (deur 'n apologie op die nuusgroep
te laat verskyn.) Kanadese vroue is omge-ellie.
Hulle laat nie met hulle speel nie. Vandag gaan
Madame Arbour vir Milosovitch aankla in Den
Haag as 'n oorlogs-misdadiger. Vanoggend is
Julie Payette met die space shuttle Discovery in
die ruimte in om aan die ruimte-stasie te gaan
werk. (Die tweede Kanadese vrou wat al in die
ruimte in is. Die eerste was Roberta Bondar.)

Ek wag vir die apologie, Johan.
Minnehaha, en al die kalkoene van Minnesota.
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23335 is 'n antwoord op boodskap #23334] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
> In die laaste vier-en-twintig uur het Johan
> 'n plasing op hierdie nuusgroep gemaak met 'n
> happy99-viruskode aangeheg. Ek hoop niemand
> het daarvoor geval nie.
> Hy het met hierdie stap oorgegaan na die
> domein van kriminele doen en late. Ek gee vir
> hom vier-en-twintig uur meer om formeel op
> die nuusgroep om verskoning te vra vir wat hy
> gedoen het. Anders kontak ek sy bediener,
> sy werkgewer en die Better Business Bureau
> van Minneapolis.

Wordt je nu niet een beetje erg achterdochtig? Ik heb enkele maanden terug
ook een plasing met happy99 op de nuusgroep gezet, zonder dat ik er erg in
had; geen criminele bijbedoelingen. Waarom neem je aan dat Johan bewust
doet?

Groeten,
Arthur
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23336 is 'n antwoord op boodskap #23334] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
As ek kwadebedoelings gehad het, sou ek dit direk aan jou adres
gestuur het, Gloudina.

As ek geweet het daarvan, sou ek dit nie versprei het nie. My vrou
het onwetend die ding ge-exe en ek het nie daarvan geweet nie.

Gaan soek op die www na verwysings oor die happy99 en dan sal jy self
sien hoe die ding werk - hy vertel nie vir die sender dat hy homself
nou versprei nie.

Jou verdagmakery is alweer uiters flou...
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23373 is 'n antwoord op boodskap #23334] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> As ek kwadebedoelings gehad het, sou ek dit direk aan jou adres
> gestuur het, Gloudina.
>
> As ek geweet het daarvan, sou ek dit nie versprei het nie. My vrou
> het onwetend die ding ge-exe en ek het nie daarvan geweet nie.
>
> Gaan soek op die www na verwysings oor die happy99 en dan sal jy self
> sien hoe die ding werk - hy vertel nie vir die sender dat hy homself
> nou versprei nie.
>
> Jou verdagmakery is alweer uiters flou...

Ek wag nog vir die verskoning. Jy
versprei 'n virus en skryf asof
ek die een is wat verkeerd gedoen
het. Ek kan beswaarlik glo dat
na al die maande wat die happy99
virus al rond is, dat jy nooit die
moeite gedoen het om jou vrou
daaroor te waarsku nie, en jy nogal
iemand wat glo 'n instrukteur is
vir mense in die rekenaarswese.
Jy kan ten minste die ordentlikheid
hê om ordentlik apologie aan te
teken, nie soseer vir my nie, maar
vir die hele nuusgroep. En ek stel
nou voor jy hou op om oor en met
my te redekawel. Solank jy in
Afrikaans skryf, stel ek nie vreeslik
belang in jou ginnegaap op die
nuusgroep nie. So, totsiens, Columbus.

Gloudina
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23374 is 'n antwoord op boodskap #23334] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 1999 02:27:49 GMT, wrote:

| het. Ek kan beswaarlik glo dat
| na al die maande wat die happy99
| virus al rond is, dat jy nooit die
| moeite gedoen het om jou vrou
| daaroor te waarsku nie,

..ek was nooit voorheen van die ding bewus nie ... glo dit of jy wil of nie -
jy's nou nie juis iemand wat bekend is daarvoor dat jy andermense glo nie.

| En ek stel
| nou voor jy hou op om oor en met
| my te redekawel. Solank jy in
| Afrikaans skryf, stel ek nie vreeslik
| belang in jou ginnegaap op die
| nuusgroep nie.

I really do not understand how you complain about English on the newsgroup and
then complain when I write in Afrikaans. But, I will try to remain humble and
when I address you in future I will try to remember to do it in English.
Unfortunately there is no other language I can think of that we might have in
common.
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23375 is 'n antwoord op boodskap #23334] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die happy99.exe is 'n virus wat hom self aanheg aan enige e-pos wat uitgaan
na andere sonder dat die sender van die aanhegting weet, ek self was
daarvoor verantwoordelik toe ek e-pos na 'n goeie vriendin in Nederland pos
gestuur het. Die beste is om geen exe, com, dll, of macros lêers te open
nie.
Groete Tobie
--------------------------------------------
@igs.net wrote in message ...
> In die laaste vier-en-twintig uur het Johan
> 'n plasing op hierdie nuusgroep gemaak met 'n
> happy99-viruskode aangeheg. Ek hoop niemand
> het daarvoor geval nie.
> Hy het met hierdie stap oorgegaan na die
> domein van kriminele doen en late. Ek gee vir
> hom vier-en-twintig uur meer om formeel op
> die nuusgroep om verskoning te vra vir wat hy
> gedoen het. Anders kontak ek sy bediener,
> sy werkgewer en die Better Business Bureau
> van Minneapolis.
> En as ek hy is, neem ek hierdie waarskuwing
> ernstig op (deur 'n apologie op die nuusgroep
> te laat verskyn.) Kanadese vroue is omge-ellie.
> Hulle laat nie met hulle speel nie. Vandag gaan
> Madame Arbour vir Milosovitch aankla in Den
> Haag as 'n oorlogs-misdadiger. Vanoggend is
> Julie Payette met die space shuttle Discovery in
> die ruimte in om aan die ruimte-stasie te gaan
> werk. (Die tweede Kanadese vrou wat al in die
> ruimte in is. Die eerste was Roberta Bondar.)
>
> Ek wag vir die apologie, Johan.
> Minnehaha, en al die kalkoene van Minnesota.
>
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23419 is 'n antwoord op boodskap #23334] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" writes:

> Die happy99.exe is 'n virus wat hom self aanheg aan enige e-pos
wat uitgaan
> na andere sonder dat die sender van die aanhegting weet, ek self was
> daarvoor verantwoordelik toe ek e-pos na 'n goeie vriendin in Nederland pos
> gestuur het. Die beste is om geen exe, com, dll, of macros lêers te open
> nie.
> Groete Tobie

Ja, ek weet van die happy99 virus en hoe dit
hom aanheg aan e-poste. Ek het nog nooit gehoor
dat as iemand 'n nuwe pos op 'n nuusgroep maak,
happy99 dan misterieus aan die einde van daardie
pos sal verskyn nie. Hoekom was dit nie aan
die einde van Johan (en al sy ander a.k.a.'s)
se ander poste daardie dag nie? Ek het dus
aangeneem dat Johan dit met opset aan die einde
van die pos op die nuusgroep gesit het, een
waarin hy my aangeval het, omdat hy aangeneem
het ek dit sou oopmaak.

Ek neem sy verduideliking aan. Maar dit slaan
my nog dronk dat hy, wat verklaar dat hy 'n
instrukteur in die rekenaarbesigsheid is,
nog nooit van happy99 gehoor het nie. En dat
sy vrou nie deur hom gewaarsku is om geen
vreemd-lykende eposse oop te maak nie.

Gloudina
Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep [boodskap #23420 is 'n antwoord op boodskap #23334] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 29 May 1999 14:29:03 GMT, wrote:

| Ja, ek weet van die happy99 virus en hoe dit
| hom aanheg aan e-poste. Ek het nog nooit gehoor
| dat as iemand 'n nuwe pos op 'n nuusgroep maak,
| happy99 dan misterieus aan die einde van daardie
| pos sal verskyn nie. Hoekom was dit nie aan
| die einde van Johan (en al sy ander a.k.a.'s)
| se ander poste daardie dag nie?

Now see how much of a spy you can be and try to detect the fact that I
am only currently posting under my own name. You are robbing so many
people of their own identity, and I hope you realize that it is not
fair. Try to acknowledge them as individuals.

| Ek het dus
| aangeneem dat Johan dit met opset aan die einde
| van die pos op die nuusgroep gesit het, een
| waarin hy my aangeval het, omdat hy aangeneem
| het ek dit sou oopmaak.

I really believe that virusses are immoral and you can sleep safely -
I will not even send you one of them, even if I knew how.
|
| Ek neem sy verduideliking aan.

Thanks! I appreciate that.
En daarom sal ek nou aan almal op die NG verskoning vra as iemand deur
die plasing verontrief is. Ek moes self 'n paar bladsye van die web
af gaan uitdruk en die riglyne volg om die ding uit my rekenaar te
verdryf.

| Maar dit slaan
| my nog dronk dat hy, wat verklaar dat hy 'n
| instrukteur in die rekenaarbesigsheid is,

I specialize in programming logic and never teach my students about
virusses. And now that you are so drunk, you could perhaps realize
that you do not know everything about everybody, and that there will
still be many things in life that surprize you about people.

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: handels info
Volgende onderwerp: bieutiefoel m^onieng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:32:33 MGT 2024