Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ruk jou reg, G
Ruk jou reg, G [boodskap #23347 is 'n antwoord op boodskap #23354] Do, 27 Mei 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 1999 22:56:08 GMT, wrote:

| Johan, 'n rukkie gelede het ek vir
| jou vertel van die wetenskaplike
| studie van forensiese taalgebruik,
| waar hulle die geskrifte van 'n
| persoon ondersoek om uit te vind
| of hy die skuldige is.Hulle het
| byvoorbeeld deur die ontleding
| van sy geskrifte die Unabomber
| uitgevind en gevang,

Jy sit die pot vir die soveelste keer mis - sy broer het agtergekom
die manifesto van die unabomber is die selfde retoriek wat sy broer
altyd gebruik het en hy het hom aangegee.

In 19 jaar kon geen forensiese wetenskap hom vastrek of selfs eers
identifiseer nie.

| en gebruik dit
| op die oomblik om uit te vind of
| Jon-Benet Ramsey se moeder skuldig
| is aan haar moord.

Die ondersoek het lankal aangeskuif na haar boetie...

| en kom dan terug en praat soos 'n
| man.

Soos wat jy reeds doen. Ek het nie so lank terug gesien dat daar
ander ook was wat vermoed het dat jy 'n man is. Voor hulle jou beter
leer ken het en agtergekom het jy is maar net een van die swakker
geslag.... Shame.....
Re: Ruk jou reg, G [boodskap #23352 is 'n antwoord op boodskap #23347] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> e...@dot.com (Johan )

> Soos wat jy reeds doen. Ek het nie so lank terug gesien dat daar
> ander ook was wat vermoed het dat jy 'n man is. Voor hulle jou beter
> leer ken het en agtergekom het jy is maar net een van die swakker
> geslag.... Shame.....

'n Rukkie gelede het jy sterk kapsie gemaak toe verskeie lede jou aangeval het
vir seksistiese opmerkings wat jy gemaak het. Jy het toe gesê dat dit
grappenderwys bedoel was. Is die bogenoemde aanhaling van jou dan ook
grappenderwys? Jou skynheilige onderbroek wapper vuil, Johan.
Re: Ruk jou reg, G [boodskap #23354 is 'n antwoord op boodskap #23347] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 May 1999 23:03:58 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

|'n Rukkie gelede het jy sterk kapsie gemaak toe verskeie lede jou aangeval het
|vir seksistiese opmerkings wat jy gemaak het. Jy het toe gesê dat dit
|grappenderwys bedoel was. Is die bogenoemde aanhaling van jou dan ook
|grappenderwys?

Daar is bitter min geleentheid om ernstig met Gloudina te redeneer....
Leswin, probeer minder tense wees oor dinge en ontspan bietjie.
Ignoreer my liewer, as jy nie kan ontspan nie, asseblief.

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: Taalmonument
Volgende onderwerp: Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:39:49 MGT 2024