Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipies Afrikaners
Tipies Afrikaners [boodskap #23341] Do, 27 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Theo Holtzhausen  is tans af-lyn  Theo Holtzhausen
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Is die deelnemers aan hierdie NG nie die tipiese voorbeeld van Afrikaners
nie?
Hy kan met homself (en ander ) spot, soos die talle Boere, Kleurlinge, Van
Der Merwe, Mike Schutte ens ens grappe getuig.
Wee egter die een wat nie met hom saamstem nie, of moet nie dat die son oor
ander skyn nie. Saamstem oor n onderwerp (veral n politieke siening) is so
uit soos Engels praat op n Afrikaanse NG.
Hou so aan mede Afrikaners. Netnou verlang ek huis toe.
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23342 is 'n antwoord op boodskap #23341] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Theo wrote:
>
> Is die deelnemers aan hierdie NG nie die tipiese voorbeeld van Afrikaners
> nie?
> Hy kan met homself (en ander ) spot, soos die talle Boere, Kleurlinge, Van
> Der Merwe, Mike Schutte ens ens grappe getuig.
> Wee egter die een wat nie met hom saamstem nie, of moet nie dat die son oor
> ander skyn nie. Saamstem oor n onderwerp (veral n politieke siening) is so
> uit soos Engels praat op n Afrikaanse NG.
> Hou so aan mede Afrikaners. Netnou verlang ek huis toe.

Tipies MENS moet jy sê.

Wat maak enige van die ander nasies so verskillend. Die ou storie can
Afrikaners moet saamstem is uiters naief en om it sommer plein te stel
verdomp stupid! Die ou storie sal ook tot vervelens toe uikom net soos
die 'Wie het die reg om Afrikaners genoem te word?".

Verwag jy ons moet soos bliksoldaatjies almal dieselfde wees - dit het
ons kniediep in die kakiebos gehad met die hele apartheid storie toe ons
die politisie (?) vertrou het om hulle werk te doen terwyl ons aan
gegaan het met ons sin.

Ons is van die hobo op Durban se strand tot die Homo in Hillbrow - van
ou Gloutina in Kanada met haar rooi flennie onnerhempie tot Jaap Marais
met sy spierwit longjohns, van die morone op die nuusgroep to die manne
wat miljoene maak op die aandele beurs. So hou op om ons in 'n kassie te
wil druk!

Dit is diversiteit is die een ding wat ons Afrikaans sal laat oorleef al
is dit vir sommige net 'n stoperdjie :).

Verlang maar lekker :)

Cheers
Lou
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23386 is 'n antwoord op boodskap #23341] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou wrote:



Is nie. Ek is anders.
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23423 is 'n antwoord op boodskap #23341] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou
> wrote:
>
>
>
> Is nie. Ek is anders.
>

Hmmm.... En hoe!

:-)
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23470 is 'n antwoord op boodskap #23341] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou
> wrote:
>
>
>
> Is nie. Ek is anders.

IS!
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23553 is 'n antwoord op boodskap #23341] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A&a  is tans af-lyn  A&a
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Miskien 'n bietjie raad hoe om sê re g te tik
Probeer Alt-136 = �

lou wrote in message ...
> Ferdi Greyling wrote:
>>
>> On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou
>> wrote:
>>
>>
>>
>> Is nie. Ek is anders.
>
> IS!
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23593 is 'n antwoord op boodskap #23341] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "A&a" wrote:
> lou wrote in message ...
>> Ferdi Greyling wrote:
>>>
>>> On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>
>>> Is nie. Ek is anders.
>>
>> IS!
>
> Miskien 'n bietjie raad hoe om sê re g te tik
> Probeer Alt-136 = �

Officieel mag dat niet op Usenet....Alt-136 is high-ASCII, en niet alle
karaktersets/landen/systemen gaan daar op dezelfde manier mee om.
Headers van Duitse nieuwsgroepen zijn op mijn scherm ook vaak een puinhoop,
door de umlauten en sz ('ringel-s').

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23594 is 'n antwoord op boodskap #23341] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Shees - everyone is a critic!!! Party mense se nuuslesers kan nie die
extended karakters lees nie maar as jy daarop aandring hier sê ek dit
nou op 'n hoër lyn dat dié tipe van kritiek rêrig vréeslil vervilg blyk
te wees!!!

Stel jou PC reg op en jy kan soner allrehande ALT-125634 karakters tik -
sien ou Bill het gesôre!

A&a wrote:
>
> Miskien 'n bietjie raad hoe om sê re g te tik
> Probeer Alt-136 = ê
>
> lou wrote in message ...
>> Ferdi Greyling wrote:
>>>
>>> On Thu, 27 May 1999 11:32:05 +0200, lou
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>
>>> Is nie. Ek is anders.
>>
>> IS!
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23753 is 'n antwoord op boodskap #23341] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het w.j.ma...@a1.nl die volgende
te sê gehad ...
>>
>> Miskien 'n bietjie raad hoe om sê re g te tik
>> Probeer Alt-136 = �
>
> Officieel mag dat niet op Usenet....Alt-136 is high-ASCII, en niet alle
> karaktersets/landen/systemen gaan daar op dezelfde manier mee om.
> Headers van Duitse nieuwsgroepen zijn op mijn scherm ook vaak een puinhoop,
> door de umlauten en sz ('ringel-s').
>

Alt-0234 sal dalk verder gaan as Alt-136

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Vorige onderwerp: GRATIS AFRIKAANSE ADVERTENSIEBLAD
Volgende onderwerp: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:11:09 MGT 2024