Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AGB "Anti Gloudina Beweging"
AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23245 is 'n antwoord op boodskap #23247] Di, 25 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
ALMAL WELKOM ! ! !

Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:

1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels of 'n ander taal
praat as net om in die volgende "posting" dit self te doen.

2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat om te
maak en wat om nie te maak nie.

3. Haar gedigte in haar gat op te druk

4. Haar self aangestelde moderatorskap te beeindig.

5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !

Up your's Antie

3. Vir ons
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23246 is 'n antwoord op boodskap #23245] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !

Ek stem nie saam nie. Ek geniet Gloudina se bydraes en sal haar seker mis
indien sy van hierdie nuusgroep af sou verdwyn.
Ek stem nie altyd saam met wat sy skryf nie, maar dit hoef nie. As jy nie
van haar bydraes hou nie, los hulle dan sonder om hulle te lees.
Groete uit Vlaandere.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23247 is 'n antwoord op boodskap #23245] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 25 May 1999 19:56:55 +0200, "Riaan" wrote:

> ALMAL WELKOM ! ! !

Hoor-hoor.

Die "kultuur" van die internet bemoedig vrye spraak toe.
Ignoreer eenvoudig iemand met wie jy weet jy nie sal saamstem nie!
(Kry vir jou 'n nuusleser met "kill-file" fasiliteite.)

Jou alternatiewe is om 'n moderator van 'n afrikaanse nuusgroep te
wees. Dis egter nie 'n speletjie om nuut ene te probeer skep nie.

So nie, skep 'n geslote poslys of web-bladsy met 'n wagwoord, as jy
iemand wil uithou.
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23299 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 May 1999 19:56:55 +0200, "Riaan" wrote:

Wel jy lyk vir my na een moerse pyn in die gat.

Hoekom antwoord jy nie eerder argumente plaas daarvan om n bende te
probeer vorm om iemand met wie se idees jy nie saamstem nie, te
probeer intimideer.

Wat is volgende? n Tyre en petrol?

Raak groot man. Jy hoef nie gedigte te lees wat gepos word nie. Moet
nie n beweging probeer begin teen iemand wat gedigte pos net omdat jy
n barbaar is nie.

En antwoord eerder argumente waarmee jy verskil. Moenie mense met wie
jy verskil met bende aksie probeer intimideer nie.
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23300 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Marais  is tans af-lyn  Charl Marais
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
> ALMAL WELKOM ! ! !
>
> Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
> op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:
>
>
> 1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels of 'n ander taal
> praat as net om in die volgende "posting" dit self te doen.

ek stem saam !!

>
> 2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat om te
> maak en wat om nie te maak nie.

net so...

> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk

JAAA !!! nee, kyk, hiervoor is ek al goed gatvol...

> 4. Haar self aangestelde moderatorskap te beeindig.

beslis !

> 5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !

Hoor, hoor !!

Maar ek dink ek gaan haar maar uitblok, sy bemors net my screen met al
daai gedigte en @igs.net.
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23301 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jaco  is tans af-lyn  Jaco
Boodskappe: 13
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote in message ...

> 2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat om te
> maak en wat om nie te maak nie.

elkeen wat aan die ng deelneem, het die reg op sy/haar eie opinie (selfs jy,
riaan!). daar is diegene van ons wat heelhartiglik met gloudina saamstem.

> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk

weereens, daar is dié van ons wat dit waardeer.

> 4. Haar self aangestelde moderatorskap te beeindig.

wat doen jy met dié posting

> 5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !

jy weet heel moontlik nie eens wat dit beteken om iemand in sy moer in te
stuur nie...

maklike oplossing: as jy sien 'n posting kom van gloudina af & haar
sienings staan jou nie aan nie - MOET DIT NIE LEES NIE! niemand dwing jou
om haar postings te lees nie.

jaku
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23302 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf in boodskap news:7ienuh$jvi$1@news1.saix.net...
> ALMAL WELKOM ! ! !
>
> Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
> op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:

[color=blue]> knip-knip
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23303 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan, en andere skryf:

>> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk
>

" Society, .... has no obligation toward the poet. A majority by definition,
society thinks of itself as having other options than reading verses, no matter
how well written. Its failure to do so results in its sinking to that level of
locution at which society falls easy prey to a demagogue or a tyrant. This is
society's own equivalent of oblivion."

Joseph Brodsky (1983).
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23304 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 25 May 1999 19:56:55 +0200, "Riaan"
> wrote:
>

Ferdi

Ek het nuus vir die klomp keffertjies hier al om Gloudina: Onkruid vergaan
nie! Hulle kan haar in enige kill file smyt, maar haar gebabbel sal weer in
iemand anders se pos verskyn!

> Wel jy lyk vir my na een moerse pyn in die gat.
>
> Hoekom antwoord jy nie eerder argumente plaas daarvan om n bende te
> probeer vorm om iemand met wie se idees jy nie saamstem nie, te
> probeer intimideer.

Riaan is een van die tref en trap mense, val so nou en dan by ons groep in,
raak 'n klomp snert kwyt en verdwyn dan weer stert tussen die bene.

Praat van Riaan, laat ek maar gou kyk hoe ek my filter in werking moet stel.

> En antwoord eerder argumente waarmee jy verskil. Moenie mense met wie
> jy verskil met bende aksie probeer intimideer nie.
>

Groete

Shannon
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23305 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Tjeez Riaan,
'k geloof dat je niet zo'n beetje afgunstig bent.
Leer daar nou eens mee te leven of ga in therapie
Jan

Riaan wrote:

> ALMAL WELKOM ! ! !
>
> Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
> op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:
>
> 1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels of 'n ander taal
> praat as net om in die volgende "posting" dit self te doen.
>
> 2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat om te
> maak en wat om nie te maak nie.
>
> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk
>
> 4. Haar self aangestelde moderatorskap te beeindig.
>
> 5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !
>
> Up your's Antie
>
> 3. Vir ons

--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov

J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23306 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het Ri...@netech.co.za die
volgende te sê gehad ...
>
> 5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !
>

Gloudina wie?
My nuusleser (Anawave) het filters. Ek sien jy gebruik Outlook, dit
behoort daarin ook moontlik te wees. Blok eenvoudig @igs.net en jy sal
verbaas wees hoe goed die nuusgroep begin lyk.
Groetnis.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23307 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gervaas Hellin wrote:
>
>> Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !
>
> Ek stem nie saam nie. Ek geniet Gloudina se bydraes en sal haar seker mis
> indien sy van hierdie nuusgroep af sou verdwyn.
> Ek stem nie altyd saam met wat sy skryf nie, maar dit hoef nie. As jy nie
> van haar bydraes hou nie, los hulle dan sonder om hulle te lees.
> Groete uit Vlaandere.
> Hilda.
>
> --
> E- mail :gervaas...@ping.be
> Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005

EK stem saam (sjuut moenie die ou dierasie vertel nie). Sonder haar was
die nuusgroep seker dood - sy is al een waarop ek kan reageer.
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23308 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Riaan" wrote:
> ALMAL WELKOM ! ! !
>
> Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
> op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:
>
>
> 1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels of 'n ander taal
> praat as net om in die volgende "posting" dit self te doen.

Volgens mij ging het hier specifiek om iemand die a) wel het Afrikaans
machtig is en b) toch in het Engels post.
Als ik het Afrikaans machtig zou zijn dan postte ik hier ook niet in het
Nederlands, en al helemaal niet in het Engels.
Jij gaat toch ook niet in soc.culture.chinese in het Japans posten terwijl
je het Chinees machtig bent?

> 2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat om te
> maak en wat om nie te maak nie.
>
> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk

Ik vind ze wel interessant....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23309 is 'n antwoord op boodskap #23247] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Riaan" wrote:

> 1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels of 'n ander taal
> praat as net om in die volgende "posting" dit self te doen.

Stem saam met jou.

> 2. Nie vir diegene wat in SA woon en werk te probeer te vertel wat
om te
> maak en wat om nie te maak nie.

Stem weer saam.

> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk

Dis darem kultuur - meer as wat mens van die meeste van haar ander
geskrifte kan se. Maar die gedagte is interessant - wonder net wie
gaan die voorreg he?

> 4. Haar self aangestelde moderatorskap te beeindig.

Definitief!

> 5. Haar sonder enige verdere seremonie.....in haar MOER in te stuur !

Die versoeking word al hoe groter...

> Up your's Antie

Tel 'n 2/3 meerderheid hier? Of moet mens 100% saamstem?

Groete uit my Brisbane Paradys
Royleen

--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23361 is 'n antwoord op boodskap #23247] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
> Riaan, en andere skryf:
>
>>> 3. Haar gedigte in haar gat op te druk
>>
>
> " Society, .... has no obligation toward the poet. A majority by definition,
> society thinks of itself as having other options than reading verses, no matter
> how well written. Its failure to do so results in its sinking to that level of
> locution at which society falls easy prey to a demagogue or a tyrant. This is
> society's own equivalent of oblivion."
>
> Joseph Brodsky (1983).

Wooo!!

Nou't jy vir Gloudina vies gemaak! Gin niks se ge-Ingels pratery op die
nuusgroep nie! :)
Re: AGB "Anti Gloudina Beweging" [boodskap #23459 is 'n antwoord op boodskap #23247] So, 30 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Boerseun[1]  is tans af-lyn  Boerseun[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Filter met Outlook Express, gaan na "Tools", dan na die "Newsgroup Filters"
en siedaar !!!!

Sal sy ooit vir new2USA antwoord ???

Boerseun

Riaan wrote in message ...
> ALMAL WELKOM ! ! !
>
> Die beweging stel hom ten doel om die seniele ou vrou "wat 'n eier te lê het
> op alles", te laat verstaan ons is regtig moeg vir die volgende:
>
>
> 1. Dat sy iemand uit trap omdat hy/sy in die NG engels
Vorige onderwerp: Grense NP van Wyk Louw
Volgende onderwerp: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:58:57 MGT 2024