Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Glodia
Glodia [boodskap #23220] Di, 25 Mei 1999 00:00
kleintjie  is tans af-lyn  kleintjie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Riaan jy is siek.
Ek vir een is n bewonderaar van genoemde dame en geniet haar verskriklik.
Sy is sekerlik geregtig op haar opinie en haar karakter is defnitief heelwat
minder barbaars as joue.
DAT SY UIT DIE BUITELAND AAN DIE GROEP DEELNEEM MAAK MY AFRIKANER HART BAIE
OPGEWONDE.
Ek moet se dat ek die engels verdra en is bly dat die mense ten minste ons
taal lees. Ek sou net Afrikaans verkies het.
HAAR GEDIGTE IS HEERLIK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Francois
Vorige onderwerp: Re: Ballingkultuur
Volgende onderwerp: Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:29:54 MGT 2024