Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket 1999
Krieket 1999 [boodskap #22878] Do, 13 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja dis weer tyd vir die wereld beker krieket en ons almal tuis sit in
afwagting vir die eerste lopie. Nou wonder ek net of al julle mense daar
anderkant die groot waters ook die geleentheid kry om na die bokke uuuug.
proteas te kyk. Veral die mense in Amerika en die verre ooste het my aan die
raai.

Groete uit 'n warm Pretoria

PW Botha
(Die Klein Krokkedil)
Re: Krieket 1999 [boodskap #22981 is 'n antwoord op boodskap #22878] Ma, 17 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SocketZero  is tans af-lyn  SocketZero
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 17 May 1999 16:47:05 +1200, "nomad" wrote:
> Sien CricInfo by www-aus.cricket.org/ Daar sal 'n 'mirror'-site daarop
> wees wat nader is. Gaan ook na die ng. rec.sport.cricket

Kyk ook na http://www.scoreline.co.za/, wat vanuit Kaapstad via teks
die kommentaar en telling uitsaai.

s0.
Re: Krieket 1999 [boodskap #22982 is 'n antwoord op boodskap #22878] Ma, 17 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SGneuse[1]  is tans af-lyn  SGneuse[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
O ja! Ek sit hier in North Carolina en niemand vertel my niks. Wat gaan aan met
die krieket? Wanneer begin die wereld beker rugby! Laat my weet. Ek brand!
Re: Krieket 1999 [boodskap #22983 is 'n antwoord op boodskap #22878] Ma, 17 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
SGneuse wrote in message
news:19990516225119.13204.00001478@ng-fk1.aol.com...
> O ja! Ek sit hier in North Carolina en niemand vertel my niks. Wat gaan aan met
> die krieket? Wanneer begin die wereld beker rugby! Laat my weet. Ek brand!

Sien CricInfo by www-aus.cricket.org/ Daar sal 'n 'mirror'-site daarop
wees wat nader is. Gaan ook na die ng. rec.sport.cricket
Re: Krieket 1999 [boodskap #23169 is 'n antwoord op boodskap #22878] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 17 May 1999 02:51:19 GMT, sgn...@aol.com (SGneuse) wrote:

die krieket? Wanneer begin die wereld beker rugby! Laat my weet. Ek brand!>>[/color]

Die krieket-NG is ook vol inligting en menings.
Re: Krieket 1999 [boodskap #23170 is 'n antwoord op boodskap #22878] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
kleintjie  is tans af-lyn  kleintjie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdie,
Hoop jy het die prag krieket teen Siri Lanka? en Engeland opgetel.
Om n Suid Afrikaner trots te maak. Hulle het soos n masjien gespeel:
gedisseplineerd.

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On 17 May 1999 02:51:19 GMT, sgn...@aol.com (SGneuse) wrote:
>
> gaan aan met
>> die krieket? Wanneer begin die wereld beker rugby! Laat my weet. Ek
brand!>>
>
> Die krieket-NG is ook vol inligting en menings.
>
Vorige onderwerp: Jammer, maar......
Volgende onderwerp: Stormers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:46:58 MGT 2024