Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tye soos hierrie ...
Tye soos hierrie ... [boodskap #23097] Do, 20 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Etienne de Bruin  is tans af-lyn  Etienne de Bruin
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
wanneer ek wens ek kan die TV aanskakel en vir Hansie se 'boys' kyk.
Hier in Duitsland is daar niks nie :( en daar is selfs twee 24-uur
sport kanale ..

eT

--
Etienne de Bruin; e...@post.com
visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
"my soul is full of gold and precious metals" - hothouse flowers, forever more.
Re: Tye soos hierrie ... [boodskap #23098 is 'n antwoord op boodskap #23097] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Etienne de Bruin wrote in message ...
> wanneer ek wens ek kan die TV aanskakel en vir Hansie se 'boys' kyk.
> Hier in Duitsland is daar niks nie :( en daar is selfs twee 24-uur
> sport kanale ..
>
> eT
>
> --
> Etienne de Bruin; e...@post.com
> visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
> "my soul is full of gold and precious metals" - hothouse flowers, forever more.
>
>
>
En het hulle nie mooi saamgewerk nie!
Ingeval jy nie die nuus kon kry nie, Suid Afrika wen Sri Lanka met 89 lopies
SA 199/9 na 50 beurte, Sri Lanka 110 almal uit!
Groete
Neef
Re: Tye soos hierrie ... [boodskap #23099 is 'n antwoord op boodskap #23097] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Etienne de Bruin wrote in message ...
> wanneer ek wens ek kan die TV aanskakel en vir Hansie se 'boys' kyk.
> Hier in Duitsland is daar niks nie :( en daar is selfs twee 24-uur
> sport kanale ..
>
> eT
>
> --
> Etienne de Bruin; e...@post.com
> visit eT on the web: http://listen.to/eT (last update: 12 Mar 1999)
> "my soul is full of gold and precious metals" - hothouse flowers, forever more.
>
>
>
En het hulle nie mooi saamgewerk nie!
Ingeval jy nie die nuus kon kry nie, Suid Afrika wen Sri Lanka met 89 lopies
SA 199/9 na 50 beurte, Sri Lanka 110 almal uit!
Groete
Neef
Re: Tye soos hierrie ... [boodskap #23181 is 'n antwoord op boodskap #23097] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 May 1999 13:26:47 +0200, "Neef" wrote:

SA 199/9 na 50 beurte, Sri Lanka 110 almal uit![/color]
> Groete
> Neef>>

Vandag Engeland ook uitgewipe.
Re: Tye soos hierrie ... [boodskap #23182 is 'n antwoord op boodskap #23097] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 May 1999 12:29:19 +0200, Etienne de Bruin wrote:

Hier in Duitsland is daar niks nie :( en daar is selfs twee 24-uur[/color]
> sport kanale ..>>

Ek was nou n rukkie in die VSA en die koerante se sport-afdelings wmel
van verwysings na "world champions" and "world championships" maar
alles verwys na streeks-bofbalspanne in die VSA!!

Van die krieket wereldbeker is daar geen teken nie. Nie eers op
"internasionale sport nuus" nie. Weer net plaaslike bofbal en
basketbal.

USA Today het toe een dag skielik n "spread" oor sokker! Nadat ek oor
my skok gekom het, sien ek dis oor die komende vroue
sokker-wereldreeks. Toe sien ek dit word in die VSA gehou en die VSA
se vroue-span is die kampioene. Toe raak dit duidelik.

Wat is die rede hiervoor?
Eenvoudig self-obsessie? Of het die TV-kanale die die sporte
ooreenkomste vir uitsaai en PRO en verkope en hou hulle die ander
sporte doelbewus uit?

Ek het na n bofbal game gaan kyk. Dit lyk baie lekker met hele gesinne
en baie vroue daar. n Elegante en aangename atmosfeer.
Vorige onderwerp: Welkom terug, Leendert!
Volgende onderwerp: 'n Voorstel...ignoreer die pes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:12:37 MGT 2024