Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Threatening behaviour??
Re: Threatening behaviour?? [boodskap #23045] Wo, 19 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:


> We have seen similar threats uttered in the
> soc.culture.south-africa NG by a few arseholes, who have
> attempted to contact ISP's and employers and the like following
> what they have deemed as being unacceptable postings.

O, so, dis hoekom jy nie meer op die
soc.culture.south-africa pos nie? Het
gedink daar is 'n rede. So jy is nog
'n papbroek ook.

Nou wil ek graag weet, weet jou vrou
en kinders dat jy gedetailleerde
verwysings maak na ekskrement wanneer
jy rassistiese poste oor ander mense
maak. En dan nog te papbroek is om dit
op die regte nuusgroep te pos. Hulle
sê, na Littleton in Colorado, dat ouers
hulle kinders op die internet moet begin
monitor. In jou geval dink ek ons moet
jou kinders vra om jou te monitor.

> Cast out your poetry books along with your dog eared and
> pages-stuck-together poes boekies ... as well those among us who
> see fit to post dated, insignificant gediggies about the
> lifestyle you used to enjoy.

Wys dit vir jou vrou en kinders en vir jou
predikant. Jy spog mos so hoe 'n kerkganger
jy is.

Sherlock-Holomisa
Vorige onderwerp: Voortbestaan van Afrikaans?
Volgende onderwerp: Re: Die Stemmery vanuit buiteland ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:57:15 MGT 2024