Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The future of Afrikaans..
The future of Afrikaans.. [boodskap #23005] Ma, 17 Mei 1999 00:00
SGneuse[1]  is tans af-lyn  SGneuse[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem totaal en al saam met Bees. Ek het gisteraand vir n vriendin van my sy
(Squirrel) se uitlatings gelees - sy is n Amerikaner in Amerika - en selfs sy
se Squirrel is die grootste poephol. Ek kan aan n ander naam vir hom dink maar
ek sal myselfs inhou. Squirrel, jy moet groot word en probeer net eenkeer eers
jou brein gebruik voordat jy sulke snert kwyt raak.

Ro
Vorige onderwerp: Nog in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Re: speak in english(maar nie op hierdie ng nie!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:48:26 MGT 2024