Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!!
Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!! [boodskap #22921] Sa, 15 Mei 1999 00:00
SocketZero  is tans af-lyn  SocketZero
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 16 May 99 02:37:04 GMT, w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan
Markerink) wrote:

> Mmm....I checked one of my books about SA, it also specifically mention
> influences from the Maleisian (sp?) slave population....not quite the same
> as Indian.

There's a good article about the influence of Malay on Afrikaans at
http://www.afrikaans.com/av6118.html

s0.
Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!! [boodskap #22922 is 'n antwoord op boodskap #22921] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) writes:

> Oops, last one, I promise: French.
> I often wondered which words that might be, never saw one, but then it
> struck me that it might be more grammatical, like the double negations (nie
> gelooft nie)....only French has a similar structure, unlike
> Dutch/German/Danish.

Nee, jy het dit mis. Die dubbele negatief
is nie van Frans afkomstig nie. Daar is
dubbele negatief-strukture in die dialekte
van suid-holland, wat die bakermat van
Afrikaans was.

Daar is baie min Franse woorde in
Afrikaans wat nie ook in Nederlands of
Engels te vinde is nie. Meestal die
name van verskillende tipes druiwe, en
ander vrugte, soos "pampelmoes" (van
pomme d'amour), bermot-sersan peer
(van "cresane") sermeinpeer (St. Germain.)
Daar is wel volop Franse voorname en vanne
in Afrikaans.

Weet jy dat ten minste een invloedryke
persoon die teorie gehad het dat Afrikaans
van Friese oorsprong was? Dit was Olive
Schreiner, baie bekende Suid-Afrikaanse
skryfster in Engels.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: The Future...according to a rodent
Volgende onderwerp: Re: Sou jou kon glo as...!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:22:29 MGT 2024