Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat dan ?
Wat dan ? [boodskap #22869] Wo, 12 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Net vir arguments onthalwe, kom ons sê Siener van Rensburg se voorspellings
word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
land terug.

Wie van julle sal dan die moed hê om te sê ja dit is reg so. Want op die
oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.

Net vir die interesantheid
Re: Wat dan ? [boodskap #22881 is 'n antwoord op boodskap #22869] Do, 13 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 May 1999 21:27:57 +0200, "Riaan" wrote:

word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die[/color]
> land terug.>>

Watter voorspellings?
Terug van wie?

oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.>>[/color]

Dat WAT reg is?
Re: Wat dan ? [boodskap #22902 is 'n antwoord op boodskap #22869] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)

Soos gewoonlik die gewone dowwe snert wat jy kwytraak Frikkie, en ek verwerdig
my nie eers 'n antwoord nie. Tog, ten opsigte van een sin van jou:

> Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..

Met 'n van soos Potgieter, dink jy regtig daar is geen swart bloed in jou
agtergrond nie. Slaan maar die genealogie van die Potgieters na en ek wed jou
meer as een kruispad met jou donkerder landsgenote. Ek weet nie waar jy woon
nie, maar as jy van Port Elizabeth en omgewing kom (of jou voorsate) selfs meer
rede vir hierdie aanname. Gaan kyk gerus - baster Frikkie.
Re: Wat dan ? [boodskap #22903 is 'n antwoord op boodskap #22869] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 May 1999 21:27:57 +0200, "Riaan" wrote:

> Net vir arguments onthalwe, kom ons sê Siener van Rensburg se voorspellings
> word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
> land terug.
>
> Wie van julle sal dan die moed hê om te sê ja dit is reg so. Want op die
> oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.
>
> Net vir die interesantheid

Ja Riaan,
Jy praat wraggies die waarheid.
Die Linkse kommunistiese ondersteuner wat uitbaster in Suid Afrika
hoor en sien hierdie dinge, maar wil nie die werklikheid raaksien nie.
Hoekom kom Siener se voorspellings waar.

Onthou net, tyd speel `n belangrike faktor..
Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..
Waar gaan Suid Afrika oor 10 jaar staan met die aids in die land.
Hel man, as die BOERE net vasbyt gaan ons darem weer kan vasstaan.
Kyk maar net na statestieke en onder wie is die sterftes so hoog.
Hel man, Aids is nie `n geplante Virus nie, hys gestuur, want niemand
kan niks daaraan doen nie.

Hulle moet maar lekker uitbaster,,,,,,,,,
DIE WIEL IS BESIG OM TE DRAAI NE...........

Groete
Frikkie
Re: Wat dan ? [boodskap #22904 is 'n antwoord op boodskap #22869] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
prop...@aol.com (ProPacem) writes:

> Soos gewoonlik die gewone dowwe snert wat jy kwytraak Frikkie, en ek verwerdig
> my nie eers 'n antwoord nie. Tog, ten opsigte van een sin van jou:
>
>> Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..
>
> Met 'n van soos Potgieter, dink jy regtig daar is geen swart bloed in jou
> agtergrond nie. Slaan maar die genealogie van die Potgieters na en ek wed jou
> meer as een kruispad met jou donkerder landsgenote. Ek weet nie waar jy woon
> nie, maar as jy van Port Elizabeth en omgewing kom (of jou voorsate) selfs meer
> rede vir hierdie aanname. Gaan kyk gerus - baster Frikkie.

Ha, ha, ha. Frikkie woon in Port Elizabeth!

Piggy Sherlock-Holmes
Re: Wat dan ? [boodskap #22905 is 'n antwoord op boodskap #22869] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die kontrak om LUDERITZBUCHT te vergroot het reeds begin, die spoorlyn sal
ook seker binnekort begin. Die gasvelde aan die kus van SWA het die
Vaaldriehoek se staalprodukte nodig vir die ontginning nê?
Ek skat dat dit sal so in die volgende 5 na 10 jaar gebeur. Ek merk ook dat
al hoe meer mense begin praat van Oom Niklaas, nog 'n iets wat hy reg
voorspel het!
Ware Afrikaner groete
Tobie
------------------------------------------------------------ --
> Ja Riaan,
> Jy praat wraggies die waarheid.
> Die Linkse kommunistiese ondersteuner wat uitbaster in Suid Afrika
> hoor en sien hierdie dinge, maar wil nie die werklikheid raaksien nie.
> Hoekom kom Siener se voorspellings waar.
> Groete
> Frikkie
>
Re: Wat dan ? [boodskap #22930 is 'n antwoord op boodskap #22869] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 14 May 1999 14:20:31 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

>>  rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)
>
> Soos gewoonlik die gewone dowwe snert wat jy kwytraak Frikkie, en ek verwerdig
> my nie eers 'n antwoord nie.  Tog, ten opsigte van een sin van jou:
>
>> Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..
>
> Met 'n van soos Potgieter, dink jy regtig daar is geen swart bloed in jou
> agtergrond nie.  Slaan maar die genealogie van die Potgieters na en ek wed jou
> meer as een kruispad met jou donkerder landsgenote.  Ek weet nie waar jy woon
> nie, maar as jy van Port Elizabeth en omgewing kom (of jou voorsate) selfs meer
> rede vir hierdie aanname.  Gaan kyk gerus - baster Frikkie.

Ja, ek sal nie stry nie, want dit is waar die Baster Afrikaner vandaan
gekom het uit alle hoeke en kante, maar gelukkig is `n van nie nou vir
my belangrik nie. Sien ek kyk nie nou meer na die verlede nie, maar
vorentoe en gelukkig ag ek myself `n BOER ongeag wat in die verlede
lê.
Dis nie soos nou wat my gesin moontlik soos joune wil uitbaster met
afrikaners nie, dis hoekom ek myself ook nie na die stemlokaal wend
nie, en dus is ek ook Regs.

Van Baster Frikkie gepraat... Is jou vrou wit...
Vra maar net... Jy hoef nie te antwoord nie, want die kanse is ook
miskien goed dat jy gaan LIEG..
Groete
Frikkie
Re: Wat dan ? [boodskap #22932 is 'n antwoord op boodskap #22869] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pluto  is tans af-lyn  Pluto
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy was mos die ou wat gese het ek moet my geskiedenis gaan lees - hoekom
lees jy dan nie eers die pos voordat jy skeef inklim nie.
Blyk dat jy nog maar bra min gelees het, of net sekere leesstof.

Boerseun

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
>
> Watter voorspellings?
> Terug van wie?
>
>
> Dat WAT reg is?
>
Re: Wat dan ? [boodskap #22934 is 'n antwoord op boodskap #22869] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Charl Marais  is tans af-lyn  Charl Marais
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
> voorspellings
>> word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
>> land terug.>>
>
> Watter voorspellings?
> Terug van wie?
>
> op die
>> oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.>>
>
> Dat WAT reg is?

Ferdi, kom 'n slag by en dink vir jouself. Moet 'n mens aanmekaar alles vir
jou U-I-T-S-P-E-L ? Waar's jou insig ? Probeer 'n slag 'n rukkie dink oor
vrae of stellings wat mense maak voordat jy net jou eenvoudige vragies vra.
Vorige onderwerp: Ons diepste Vrees
Volgende onderwerp: Nuwe Artikels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:39:25 MGT 2024