Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vryheidsfront?
vryheidsfront? [boodskap #22352] Do, 08 April 1999 00:00 na volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder net of oom al die vryheidsfront webbladsy het.
http://www.vryheidsfront.co.za

Johan
Re: vryheidsfront? [boodskap #22497 is 'n antwoord op boodskap #22352] So, 18 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nogal interresant dat die Vryheids Front sy kongres so kort
voor die 1999 verkiesing op Potchefstroom hou.
Dit is dieselfde plek waar Genl. Viljoen kort voor die 1994 verkiesing
die Boere Krisis Aksie en `n gedeelte van die stemlustige Afrikaners
op sleeptou geneem het deur te verklaar as nog net een boer vermoor
word, hy die wapen sou opneem. Intussen is daar alreeds honderde boere
en vrouens vermoor.
Wat gaan hierdie slag beloof word..
Onthou hou Constand die BKA na Bop geneem het om vermoor te word.
Vergeet nou maar van die AWB`s wat doodgeskiet is.
Constand en Jan Bruitenbach het mos alles haarfyn beplan sodat die
Land van Lucas Mangope oorgevat kan word deur hierdie ANC regering.
Dit is nogal snaaks om te sien wat mede Afrikaners aan hulle kamerade
sal doen net vir `n paar rand in die sak.....

Dit is soos Piet Retief..
Hy is `n held maar ???????
Hy wou mos swartes vertrou....
So sal al hierdie verraaiers nog agterkom dat jy ABSOLUUT nie op
hulle kan vertou nie, want as jy jou rug draai word jy vermoor en jou
gesin verkrag en ook uitgewis..

Groete
Frikkie

On Thu, 8 Apr 1999 19:18:21 +0200, "subie" wrote:

> Ek wonder net of oom al die vryheidsfront webbladsy het.
> http://www.vryheidsfront.co.za
>
> Johan
>
Re: vryheidsfront? [boodskap #22888 is 'n antwoord op boodskap #22352] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerseun[1]  is tans af-lyn  Boerseun[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Glo nie hulle gaan jou op daai webblad vertel dat Viljoen nou ook die
kleurlinge en ander genooi het om vir die VF te stem - aaitsa

Boerseun

subie wrote in message ...
> Ek wonder net of oom al die vryheidsfront webbladsy het.
> http://www.vryheidsfront.co.za
>
> Johan
>
Re: vryheidsfront? [boodskap #22889 is 'n antwoord op boodskap #22352] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

>
>> Glo nie hulle gaan jou op daai webblad vertel dat Viljoen nou ook die
>> kleurlinge en ander genooi het om vir die VF te stem - aaitsa
>
> Ook nie dat ek nou hier in Johannesburg sien dat hulle plakkate in
> Hillbrow en op toiletmure is nie.
> Wys net watse stemme hulle nou soek. Tot `n moffie en `n onwettige
> immigrant met `n vervalste ID boekie en registrasie is nou welkom.

>> Boerseun

>> subie wrote in message ...
>>> Ek wonder net of oom al die vryheidsfront webbladsy het.
>>> http://www.vryheidsfront.co.za
>
> Probeer gerus ook
> http://www.VERRAAD.Vryheidsfront
>
>>> Johan


Ek moet nou ongelukkig tot die konklusie
kom dat 'n aantal van die mense wat hul
Afrikaners noem, besig is om 'n burger-
oorlog teen mekaar te voer. Kan iemand
weer vir my verduidelik wie aan watter
kant is? Wat is die kanse dat hulle tot
aktiewe veg teen mekaar sal oorgaan?
Aan watter kant is Frikkie nou weer?

Gloudina
Re: vryheidsfront? [boodskap #22890 is 'n antwoord op boodskap #22352] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 May 1999 01:02:36 +0200, "Boerseun" wrote:

> Glo nie hulle gaan jou op daai webblad vertel dat Viljoen nou ook die
> kleurlinge en ander genooi het om vir die VF te stem - aaitsa

Ook nie dat ek nou hier in Johannesburg sien dat hulle plakkate in
Hillbrow en op toiletmure is nie.
Wys net watse stemme hulle nou soek. Tot `n moffie en `n onwettige
immigrant met `n vervalste ID boekie en registrasie is nou welkom.
>
> Boerseun
>
> subie wrote in message ...
>> Ek wonder net of oom al die vryheidsfront webbladsy het.
>> http://www.vryheidsfront.co.za

Probeer gerus ook
http://www.VERRAAD.Vryheidsfront

>> Johan
>>
>
Re: vryheidsfront? [boodskap #22975 is 'n antwoord op boodskap #22352] Ma, 17 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pluto  is tans af-lyn  Pluto
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Versigtig lees nou. Of sal ek se met beter insig.

Jou konklusie is heeltemal verkeerd, dit is nie Afrikaners waarna jy verwys
nie, dit is lede van die Boervolk en hul gaan ook nie 'n burger oorlog voer
nie, maar wel 'n oorlog teen die Afrikaners.

Dit gaan ook nie oor "kanse" nie, dit sal wel geskied, wees net geduldig,
dalk leef jy lank genoeg om dit waar te neem.

Die gevare wat selfs die ou NP aan die einde van die 80er jare gevrees het
en nou dink is verby, sal nooit verby nie.

Daar is vandag baie meer wie besef hul afkoms is uit die Boervolk en nie die
AfrikanerDOM.

Boerseun

@igs.net wrote in message ...
>> Probeer gerus ook
>> http://www.VERRAAD.Vryheidsfront
>>
> Ek moet nou ongelukkig tot die konklusie
> kom dat 'n aantal van die mense wat hul
> Afrikaners noem, besig is om 'n burger-
> oorlog teen mekaar te voer. Kan iemand
> weer vir my verduidelik wie aan watter
> kant is? Wat is die kanse dat hulle tot
> aktiewe veg teen mekaar sal oorgaan?
> Aan watter kant is Frikkie nou weer?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: manie maritz
Volgende onderwerp: Nog in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:52:33 MGT 2024