Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dear Squirrel
Dear Squirrel [boodskap #22785] Do, 06 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) wrote:

> Australia of course only accepts, well qualified individuals of
> sound character.

Ek moet dus deur hierdie stelling aanneem dat jy in die "refugee" kategorie
ingekruip het...

So af en toe het ek sin gesien in sommige van die stellings wat jy gemaak het
- ek gee almal maar die voordeel van die twyfel so af en toe - maar soms moet
ek terugstaan, soos Pat, en wonder waar jy nou eintlik vandaan kom met wat jy
se. Almal het natuurlik die reg op 'n opinie, maar sensitiwiteit is 'n baie
belangrike karaktertrek, en mens moet altyd probeer om ander se gevoelens in
ag te neem voordat jy die sleutelbord nadertrek en wildweg begin tik.
Probeer om volgende keer logies te dink voordat jy stellings maak in onkunde
- anders gee jy mense die verkeerde indruk van ons "true Aussies".

Een baie belangrike idee wat jy in gedagte kan hou, is die volgende: As jy
nie 'n positiewe bydrae kan lewer nie, bly maar liewer stil en laat mense dink
jy is 'n idioot, eerder as om jou mond oop te maak en die gedagte by almal te
bevestig.

Dis nooit te laat om 'n nuwe blaai om te slaan nie.

Groete uit die Paradys (wat ek met liefde met andere deel)
Royleen

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Dear Squirrel [boodskap #22797 is 'n antwoord op boodskap #22785] Vr, 07 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hey Doudie

> vermoede is dat hy eintlik in Noord-
> Amerika bly. Hy bly of in Kanada in
> 'n provinsie waarvan die naam met M
> begin, of in die VSA in 'n staat waar
> die naam met M begin

Neewat, jy oorskat hom. Hy is nie brigtht genoeg om regtig lank te kan jok
nie. In elk geval, sy boodskap se kuber-DNA se dit kom uit doer-onder.

Bees
Re: Dear Squirrel [boodskap #22798 is 'n antwoord op boodskap #22785] Vr, 07 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-dejanews.com writes: >

> So af en toe het ek sin gesien in sommige van die stellings wat jy gemaak het
> - ek gee almal maar die voordeel van die twyfel so af en toe - maar soms moet
> ek terugstaan, soos Pat, en wonder waar jy nou eintlik vandaan kom met wat jy
> se.

Ek dink nie julle moet julle koppe
breek oor wat Squirrel sê nie. Hy
probeer almal om die bos lei. My
vermoede is dat hy eintlik in Noord-
Amerika bly. Hy bly of in Kanada in
'n provinsie waarvan die naam met M
begin, of in die VSA in 'n staat waar
die naam met M begin. Eendag sal ek
hom nog nader kan identifiseer. Op
die oomblik verdink ek die Kanadees.
Ek het daarvan gehou hoe hy die wit
Suid-Afrikaners beskryf het wat hulle
volkslied sing ( binnesmonds met so
'n mmmm.)

Gloudina
Re: Dear Squirrel [boodskap #22811 is 'n antwoord op boodskap #22785] Sa, 08 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

> ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:
>
>
> Op
>>> die oomblik verdink ek die Kanadees.
>
>
>> Gloudina,
>>
>> Watter Kanadees verdink jy?
>
>> Stefan Harms at Squirrel's End,
>
>
> I rest my case.
> Piggy at Porky's End.

Hallo Gloudina,

Net vir die rekord: Die "Squirre's End" end die "Secret Squirrel" het niks
met mekaar te doen nie.

--
Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

LAMDI - Linux Anesthesia Modular Devices Interface
http://gasnet.med.yale.edu/lamdi/
Re: Dear Squirrel [boodskap #22812 is 'n antwoord op boodskap #22785] Sa, 08 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

> Ek dink nie julle moet julle koppe
> breek oor wat Squirrel sê nie. Hy
> probeer almal om die bos lei. My
> vermoede is dat hy eintlik in Noord-
> Amerika bly. Hy bly of in Kanada in
> 'n provinsie waarvan die naam met M
> begin, of in die VSA in 'n staat waar
> die naam met M begin. Eendag sal ek
> hom nog nader kan identifiseer. Op
> die oomblik verdink ek die Kanadees.
> Ek het daarvan gehou hoe hy die wit
> Suid-Afrikaners beskryf het wat hulle
> volkslied sing ( binnesmonds met so
> 'n mmmm.)
>
> Gloudina
>

Gloudina,

Watter Kanadees verdink jy?
Ek probeer verstaan hoekom jou paranoia my nogal op treurige 'n wyse aanspreek?

Stefan Harms at Squirrel's End, http://www.mbnet.mb.ca/~harms

Terloops, wat is 'n "troll" in Afrikaans?

--
Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

LAMDI - Linux Anesthesia Modular Devices Interface
http://gasnet.med.yale.edu/lamdi/
Re: Dear Squirrel [boodskap #22813 is 'n antwoord op boodskap #22785] Sa, 08 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:

Op
>> die oomblik verdink ek die Kanadees.

> Gloudina,
>
> Watter Kanadees verdink jy?

> Stefan Harms at Squirrel's End,

I rest my case.
Piggy at Porky's End.
Re: Dear Squirrel [boodskap #22824 is 'n antwoord op boodskap #22785] So, 09 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kobus, waar sien mens sulke goed. Ek het onder Properties ingegaan, maar
waar daar gewoonlik in die "detail" n klomp "path" name staan, is daar
niks in Squirrel se geval nie. Ek neem aan mens kan jou adres verbloem,
maar mens kan tog sien dat as daar n "za" agteraan is, waar die mens is.
Hoe kry hy dit reg om sy adres so te verbloem.

Pat

Kobus Pietersen wrote in article
...
> SH wrote in message ...
>> In article , wrote:
>>> Ek dink nie julle moet julle koppe
>>> breek oor wat Squirrel sê nie. Hy
>>> probeer almal om die bos lei. My
>>> vermoede is dat hy eintlik in Noord-
>>> Amerika bly.
>
> Squirrel sit in Perth , Australie
>
Re: Dear Squirrel [boodskap #22825 is 'n antwoord op boodskap #22785] So, 09 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
SH wrote in message ...
> In article , wrote:
>> Ek dink nie julle moet julle koppe
>> breek oor wat Squirrel sê nie. Hy
>> probeer almal om die bos lei. My
>> vermoede is dat hy eintlik in Noord-
>> Amerika bly.

Squirrel sit in Perth , Australie
Re: Dear Squirrel [boodskap #22835 is 'n antwoord op boodskap #22785] Ma, 10 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote in message ...
> Kobus, waar sien mens sulke goed.

PAT, kopie 'n e-pos adres gedeeltelik in 'n search engine soos Yahoo en kyk
wat jy kry.
Probeer - iinet.net.au of echelon.alias.net of ihug.co.nz - ens. of
gedeeltes daarvan
vir squirrel. Jy sal dan sommer sien hoe spring die vloek rond. Nes 'n
spinnekop
op 'n warm plaat.

> Hoe kry hy dit reg om sy adres so te verbloem.
Hy gebruik duur sagteware uit Kalifornie om homself anoniem te maak en pos
deur 'n elektroniese tonnel in Duitsland wat sorg dat jy nie 'n boodskap kan
terug trace na hom nie.

> Kobus Pietersen wrote in article
> ...
>> SH wrote in message ...
>>> In article , wrote:
>>>> Ek dink nie julle moet julle koppe
>>>> breek oor wat Squirrel sê nie. Hy
>>>> probeer almal om die bos lei

>> Squirrel sit in Perth , Australie
Re: Dear Squirrel [boodskap #22868 is 'n antwoord op boodskap #22785] Wo, 12 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" writes:

> vir squirrel. Jy sal dan sommer sien hoe spring die vloek rond. Nes 'n
> spinnekop
> op 'n warm plaat.
>
>> Hoe kry hy dit reg om sy adres so te verbloem.
> Hy gebruik duur sagteware uit Kalifornie om homself anoniem te maak en pos
> deur 'n elektroniese tonnel in Duitsland wat sorg dat jy nie 'n boodskap kan
> terug trace na hom nie.

Wel, julle probeer nou vir hom elektronies
"verstaan." Ek analiseer hom sielkundig.
Hy was eers op die Engelse nuusgroep, en
was toe taamlik ver-regs in sy opinies,
net soos jy-weet-wie wat in 'n staat bly
wat met M begin. Later het hy na die
Afrikaanse nuusgroep ge-emigreer. Wat
baie duidelik was, was dat hy in die
laaste ruk my aandag wou trek deur sy
opmerkings. My vroulike intuisie sê
vir my dis 'n ou wat baie toegang in sy
werk het tot rekenaars, wat te veel tyd
op sy hande het, en in 'n staat in die
VSA bly wat met 'n M begin. Waar daar
meer voels as mense is, meer mere as
mense is, meer kalkoene as mense is,

Piggy Sherlock-Holmes
Vorige onderwerp: Re: nomad = 2nd Best
Volgende onderwerp: Credo Mutwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:41:59 MGT 2024