Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot
Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22713] Do, 29 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Koki[1]  is tans af-lyn  Koki[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Protesteer! Wys jy's vies!

Koop geen brandstof op Vrydag 30 April nie!

--
Ns. Wat van 'n Telkom-vrye dag ook? Die bokkers
kroek ons mos vreeslik.
Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22729 is 'n antwoord op boodskap #22713] Vr, 30 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Marais  is tans af-lyn  Charl Marais
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22730 is 'n antwoord op boodskap #22713] Vr, 30 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Apr 1999 11:13:22 GMT, in-NO...@dds.nl (Koki) wrote:
Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22751 is 'n antwoord op boodskap #22713] Ma, 03 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 03 May 1999 14:36:13 +0200, lou wrote:

Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22752 is 'n antwoord op boodskap #22713] Ma, 03 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 29 Apr 1999 11:13:22 GMT, in-NO...@dds.nl (Koki) wrote:
>
[color=blue]>
Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22753 is 'n antwoord op boodskap #22713] Ma, 03 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Apr 1999 20:39:53 +0200, "@ing" wrote:

Reageer 'n slag met iets wat sin maak...>>[/color]

Dalk het jy iets soos die sarkastiese posting van jou in gedagte gehad
...?

Maar miskien kan JY vir my verduidelik. Waarom moet daar geprotesteer
word?

Teen wie of wat?

Ek gee die aanvanklike posser die voordeel van die twyfel en aanvaar
hy of sy wil nie he dat daar teen die internasionale olieprys
geprotesteer moet word deurdat mense die volmaak van hul motors met n
dag moet uitstel nie.
Dit sal dof wees. behalwe dat die spulletjie in Arabie nie sal hoor
nie, sal die geld eenvoudig n dag later aan die petrolstasies gegee
word.

As die protes teen die SA ekonomie is wat moontlik verantwoordelik
gehou word vir die rand/dollar wisselkoers, is dit ewe dof want die
weerhouing van n dag se petrolgeld sal die ekonomie net verder opfok,
maar soos gese, daar is net gevra om op een dag nie petrol te koop
nie. Dus sal die betaling maar weer die volgende dag gedoen word.

So, ek gee die posses die voordeel van die twyfel dat dit nie is wat
hy of sy bepleit nie.
Dan wonder ek: Wat word bepleit?

Louis Luyt lyk vir my na n goeie saak om teen te protesteer.

Hopelik was dit die idee?
Re: Gee geen gas: Vrydag 30 April petrolboikot [boodskap #22761 is 'n antwoord op boodskap #22713] Di, 04 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 03 May 1999 14:36:13 +0200, lou
> wrote:
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Vigs en die "feite"
Volgende onderwerp: EK WIL HUISTOE GAAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 18:59:29 MGT 2024