Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Taal
Die Taal [boodskap #22688] Wo, 28 April 1999 00:00 na volgende boodskap
muriel mckenna  is tans af-lyn  muriel mckenna
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Groete
Asseblief sal U mei taal forgieve. Ek spreek die taal nie goed nie want
ek is engelse. Ek het die taal viertig jaar gelede op skool geleer, maar
noit tuis gespreek nie.
Ongelukkig het ek baie van die woordeskat vergeet, dus is ek bly om die
groepse nuus te lees. Ek het baie mooilik vakansies op Suid Afrika gehad
waneer ek in Zambia en Zimbabwe gewoon het. Vandag ek het familie en n
par friende daar.
Dankie
Murphy
Re: Die Taal [boodskap #22712 is 'n antwoord op boodskap #22688] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
muriel mckenna writes:

> Groete
> Asseblief sal U mei taal forgieve. Ek spreek die taal nie goed nie want
> ek is engelse. Ek het die taal viertig jaar gelede op skool geleer, maar
> noit tuis gespreek nie.
> Ongelukkig het ek baie van die woordeskat vergeet, dus is ek bly om die
> groepse nuus te lees. Ek het baie mooilik vakansies op Suid Afrika gehad
> waneer ek in Zambia en Zimbabwe gewoon het. Vandag ek het familie en n
> par friende daar.
> Dankie
> Murphy

Welkom, Murphy. Dis goed dat jy Afrikaans
probeer lees en skryf. Jou Afrikaans is baie
goed vir iemand wat dit veertig jaar gelede
op skool geleer het. Wat was die naam van
jou skool? Waar bly jy nou?

Gloudina
Vorige onderwerp: EISTEDDFOD Cancelled
Volgende onderwerp: Nuwe ontwerp DVD web tuiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 11:27:07 MGT 2024