Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » EISTEDDFOD Cancelled
EISTEDDFOD Cancelled [boodskap #22588] Vr, 23 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Dirty Dan  is tans af-lyn  Dirty Dan
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien hierdie boodskap is oral heen gepos, behalwe na julle toe. Aangesien
julle 'n kultuur groep is is daar miskien diegene wat belang stel. Die
oorspronklike 'postings' is in za.culture, za.events, za.schools,
za.politics en za.misc te sien.

Groete
Daniel

ROODEPOORT INTERNATIONAL EISTEDDFOD OF SOUTH AFRICA

MEDIA INFORMATION FOR IMMEDIATE RELEASE
22 APRIL 1999
ISSUED BY GEORGE GOBINGCA MXADANA, CHAIRMAN OF THE BOARD

TEXT BEGINS HERE:
It is indeed a sad occasion for the Board of Directors of the
International Eisteddfod of
South Africa to have to announce the cancellation of the tenth
anniversary event which was
to have taken place in Greater Johannesburg during September/October
this
year.

The decision to cancel the event was taken against the background of a
series of events
which could be summarised as follows:
- The Western Metropolitan Local Council of Greater Johannesburg
as well as other
government sectors (the traditional main sponsors of the event)
withdrawing the bulk of
their financial as well as in-kind support in view of their current
focus on delivery of essential community services such as primary health
care, housing,
building of schools,
etc;
- An intensive fundraising campaign of many months to try to raise
the required
shortfall amount from the private sector proving largely unsuccesful;
- The realisation that corporate sponsors are not likely to
support the event unless
it changes its image from an event serving the needs of grassroots
amateur arts and culture
communities to an event serving the entertainment and advertising needs
of a
more commercially orientated pop-culture society;
- The realisation, eventually, that the organisation had neither
the financial
reserves nor the necessary technical or human resources back-up to
properly stage the tenth
anniversary event;
- The realisation that a final decision had to be taken by no
later than the end of
April 1999 when applications for participation were due to close.

A final decision on the future of the eisteddfod as an organisation has
not yet been taken,
but the matter will naturally in due course be resolved and stakeholders
informed of the
outcome.

The Board of Directors expresses sincere thanks to all past and current
sponsors, donors,
government departments, SA and foreign missions, directors, committee
chairpersons,
competitors and other participants, adjudicators, host families,
volunteer worke
rs, organisations and companies, as well as to the International
Eisteddfod's staff, all of
whom have in the past in so many unique ways supported the activities of
the International
Eisteddfod. Also, the Board sincerely apologises for any inconvenience
that may have been caused by the cancellation of the event.

The Board pays tribute to the vision and work of the late Keith Henry
Fleming (founder and
president of the International Eisteddfod of SA) who passed away on 24
December 1998 after
an extended period of illness. Mr Fleming was privileged, before passing
away, to experience all nine of the biennial presentations of the
International Eisteddfod
to date.

TEXT ENDS HERE
Executive Secretary
International Eisteddfod of South Africa
web: www.4Africa.com/iesa

--

Arts & Culture Trust of the President Award 1998
Electronic Media of the Year

"Arts world in one website"
http://www.artslink.co.za

The South African Arts and Culture Hub
http://www.artzone.co.za

Sign up now for ACE-mail (Arts & Culture E-mail)
http://www.artslink.co.za/ace
Re: EISTEDDFOD Cancelled [boodskap #22660 is 'n antwoord op boodskap #22588] Di, 27 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirty Dan  is tans af-lyn  Dirty Dan
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan sien hoekom dit uit Perth nie baie betrekking het op jou nie. Miskien
stel van die lesers op die groep dalk in meer as 'n enkele kultuur belang???
Is daar geen Afrikaanse Kultuur in die Eisteddfod te sien nie??? As daar nie
is behoort jy eerder te vra hoekom nie, aangesien hierdie mos juis 'n
Afrikaanse KULTUUR groep is.

Regtig Alwyn, om die hele pot vol boontjie sop weg te gooi omdat daar een
ertjie in is lyk ietwat kortsigtig vir my.

Daniel

Alwyn Nel wrote in message
> Wel Dan, daar het jy dit. AFRIKAANSE kultuur groep- menende dat Engels
> onwelkom is op hierdie nuusgroep.
>
> Alwyn - uit Perth
>
> Dirty Dan wrote in message ...
>> Ek sien hierdie boodskap is oral heen gepos, behalwe na julle toe.
> Aangesien
>> julle 'n kultuur groep is is daar miskien diegene wat belang stel
>
Re: EISTEDDFOD Cancelled [boodskap #22696 is 'n antwoord op boodskap #22588] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dan skryf in boodskap news:7g9e5e$1fr$1@canard.ulcc.ac.uk...
>

He he,

> Miskien is ek ietwat stadig vanmore, maar ek kan nie besluit of die begin
> van jou antwoord 'n byt aan het of nie.

Gladnie. 'skuus as dit so oorgekom het - dit was nie so bedoel nie.
Terloops, ek het in Roodepoort gebly, waar die Eisteddfod aangebied
was. Ek het ook gedien op Ruko se bestuur (Roodepoortse Uitvoerende
Kunste Organisasie) wat noue bande met die Eisteddfod gehad het.

'n Treurige dag, inderdaad.

Alwyn - uit Perth
Re: EISTEDDFOD Cancelled [boodskap #22697 is 'n antwoord op boodskap #22588] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Dirty Dan  is tans af-lyn  Dirty Dan
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Miskien is ek ietwat stadig vanmore, maar ek kan nie besluit of die begin
van jou antwoord 'n byt aan het of nie. Ek sal in ieder geval maar my klippe
in my sak hou. Die laaste ding wat 'n vreemdeling op 'n partytjie behoort te
doen is om die eerste beste ou met 'n voorwerp te slinger!

Ek het geen probleme met enige van jou punte nie, Alwyn. Jammer dat ons op
'n slegte voet begin het. Ek sal die Ingels sover moontlik wegsteek!

Daniel - Uit London

Alwyn Nel skryf in boodskap news:7g7ecc$ec1$1@yeppa.connect.com.au...
> Daniel, dankie vir jou mooi woorde. Jy stel jou saak goed en ek voel
> nie bedreig deur jou antwoord nie. Dus los jy die deur oop vir 'n
> lekker bespreking, sonder 'n klip - gooiery heen en weer.
>
> Ek het absoluut niks teen Engels nie. So groot geword met die twee
> tale, en nog bietjie Zoeloe tussen in ook. Baie mense op die
> Afrikaanse nuusgroep monitor ook die Engelse nuusgroep. Ons pos nie
> noodwendig op die Engelse nuusgroep nie want jy behoort te weet dat
> dit tydrowend is, veral as jy nog aan 'n paar ander ook behoort. Maw
> ons weet wat daar aangaan.
>
> Soos Gloudina tereg al gese het: ons verkies om hier Afrikaans te
> praat. As 'n Engels (of Nederlands) sprekende persoon wil deelneem aan
> 'n bespreking en sy bydrae wil lewer in Engels (of andersinds), is dit
> aanvaarbaar - maar dit sal die uitsondering eerder as die reel wees.
> Maar as daardie persoon beledigend raak en Afrikaans en
> Afrikaanssprekendes aanval omdat hulle Afrikaans skryf/praat, of ons
> beskuldig van broederbond bedrywe (uitgediende term) dan klim ek
> behoorlik op my agterpote.
>
> In retrospek het jou oorspronklike pos nie in hierdie kategorie geval
> nie, maar verstaan ... ek het nog behoorlik op my agterpote gesteier
> na squirel se ongegronde aanval op my en my kollegas se integriteit en
> die "plofbare situasie" was doodeenvoudig 'n gegewe.
>
> Kom ons hou die Afrikaanse nuusgroep Afrikaans, anders kon dit net
> sowel soc.culture.south-africa.anylanguage gewees het.
>
> Alwyn - uit Perth
>
>
> Dirty Dan wrote in message
> news:7g3shm$3h5$1@canard.ulcc.ac.uk...
>> Ek kan sien hoekom dit uit Perth nie baie betrekking het op jou nie.
> Miskien
>> stel van die lesers op die groep dalk in meer as 'n enkele kultuur
> belang???
>> Is daar geen Afrikaanse Kultuur in die Eisteddfod te sien nie??? As
> daar nie
>> is behoort jy eerder te vra hoekom nie, aangesien hierdie mos juis
> 'n
>> Afrikaanse KULTUUR groep is.
>>
>> Regtig Alwyn, om die hele pot vol boontjie sop weg te gooi omdat
> daar een
>> ertjie in is lyk ietwat kortsigtig vir my.
>>
>> Daniel
>>
>>
>> Alwyn Nel wrote in message
>>> Wel Dan, daar het jy dit. AFRIKAANSE kultuur groep- menende dat
> Engels
>>> onwelkom is op hierdie nuusgroep.
>>>
>>> Alwyn - uit Perth
>>>
>>> Dirty Dan wrote in message ...
>>>> Ek sien hierdie boodskap is oral heen gepos, behalwe na julle
> toe.
>>> Aangesien
>>>> julle 'n kultuur groep is is daar miskien diegene wat belang stel
>>>
>>
>
Re: EISTEDDFOD Cancelled [boodskap #22698 is 'n antwoord op boodskap #22588] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daniel, dankie vir jou mooi woorde. Jy stel jou saak goed en ek voel
nie bedreig deur jou antwoord nie. Dus los jy die deur oop vir 'n
lekker bespreking, sonder 'n klip - gooiery heen en weer.

Ek het absoluut niks teen Engels nie. So groot geword met die twee
tale, en nog bietjie Zoeloe tussen in ook. Baie mense op die
Afrikaanse nuusgroep monitor ook die Engelse nuusgroep. Ons pos nie
noodwendig op die Engelse nuusgroep nie want jy behoort te weet dat
dit tydrowend is, veral as jy nog aan 'n paar ander ook behoort. Maw
ons weet wat daar aangaan.

Soos Gloudina tereg al gese het: ons verkies om hier Afrikaans te
praat. As 'n Engels (of Nederlands) sprekende persoon wil deelneem aan
'n bespreking en sy bydrae wil lewer in Engels (of andersinds), is dit
aanvaarbaar - maar dit sal die uitsondering eerder as die reel wees.
Maar as daardie persoon beledigend raak en Afrikaans en
Afrikaanssprekendes aanval omdat hulle Afrikaans skryf/praat, of ons
beskuldig van broederbond bedrywe (uitgediende term) dan klim ek
behoorlik op my agterpote.

In retrospek het jou oorspronklike pos nie in hierdie kategorie geval
nie, maar verstaan ... ek het nog behoorlik op my agterpote gesteier
na squirel se ongegronde aanval op my en my kollegas se integriteit en
die "plofbare situasie" was doodeenvoudig 'n gegewe.

Kom ons hou die Afrikaanse nuusgroep Afrikaans, anders kon dit net
sowel soc.culture.south-africa.anylanguage gewees het.

Alwyn - uit Perth

Dirty Dan skryf in boodskap news:7g3shm$3h5$1@canard.ulcc.ac.uk...
> Ek kan sien hoekom dit uit Perth nie baie betrekking het op jou nie. Miskien
> stel van die lesers op die groep dalk in meer as 'n enkele kultuur belang???
> Is daar geen Afrikaanse Kultuur in die Eisteddfod te sien nie??? As daar nie
> is behoort jy eerder te vra hoekom nie, aangesien hierdie mos juis 'n
> Afrikaanse KULTUUR groep is.
>
> Regtig Alwyn, om die hele pot vol boontjie sop weg te gooi omdat daar een
> ertjie in is lyk ietwat kortsigtig vir my.
>
> Daniel
>
>
> Alwyn Nel wrote in message
>> Wel Dan, daar het jy dit. AFRIKAANSE kultuur groep- menende dat Engels
>> onwelkom is op hierdie nuusgroep.
>>
>> Alwyn - uit Perth
>>
>> Dirty Dan wrote in message ...
>>> Ek sien hierdie boodskap is oral heen gepos, behalwe na julle
toe.
>> Aangesien
>>> julle 'n kultuur groep is is daar miskien diegene wat belang stel
>>
>
Vorige onderwerp: Geen Computer Fair-Geen Huis
Volgende onderwerp: Die Taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 00:38:16 MGT 2024