Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kennisgewing
kennisgewing [boodskap #2257] Sa, 23 Augustus 2003 20:00 na volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
geen boodskap vanaand is deur my gestuur nie.

Die persoon wat dit wel gedoen het, het ek op heterdaad betrap. Die nodige
lyfstraf is toegedien omdat ek dit verkeerd beskou om jou as iemand anders
op die net voor te hou.

-Andries
Re: kennisgewing [boodskap #2262 is 'n antwoord op boodskap #2257] Sa, 23 Augustus 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> geen boodskap vanaand is deur my gestuur nie.

Huh? Ek het rerig niks vandag gedrink nie. :-)

> Die persoon wat dit wel gedoen het, het ek op heterdaad betrap. Die nodige
> lyfstraf is toegedien omdat ek dit verkeerd beskou om jou as iemand anders
> op die net voor te hou.

Lyfstraf? Hmmmm.... dit klink vir my asof julle tweetjies dalk te
veel pret daar het?
Andries, dalk moet jy Herman aan die res van ons voorstel? Ek meen, hy
is mos nou klaar gestraf en alles? :-)

Hi Herman!! :-)


Re: kennisgewing [boodskap #2264 is 'n antwoord op boodskap #2262] Sa, 23 Augustus 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:

> Andries wrote:
>
>> geen boodskap vanaand is deur my gestuur nie.
>
> Huh? Ek het rerig niks vandag gedrink nie. :-)
>
>> Die persoon wat dit wel gedoen het, het ek op heterdaad betrap. Die nodige
>> lyfstraf is toegedien omdat ek dit verkeerd beskou om jou as iemand anders
>> op die net voor te hou.
>
> Lyfstraf? Hmmmm.... dit klink vir my asof julle tweetjies dalk te
> veel pret daar het?
> Andries, dalk moet jy Herman aan die res van ons voorstel? Ek meen, hy
> is mos nou klaar gestraf en alles? :-)
>
> Hi Herman!! :-)

Nee, ek het hom nie geslaan nie. Ek het net woordewisseling met hom gehad.
Hy en die ander ouens is ook al klaar huis toe, maar ek sal vir hom sê jy
sê hallo.
Re: kennisgewing [boodskap #2265 is 'n antwoord op boodskap #2264] Sa, 23 Augustus 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> Nee, ek het hom nie geslaan nie.

Dis goed. :-) Het jy vir hom gemmerbier aangebied? :-))

> Ek het net woordewisseling met hom gehad.
> Hy en die ander ouens is ook al klaar huis toe, maar ek sal vir hom sê jy
> sê hallo.

Ja, ek kan verstaan dat jy vies was vir Herman. Maar sê vir hom hy
moet volgende keer kom saamgesels - as homself. Ons is mos 'n aardige
spulletjie hier? :-))
Re: kennisgewing [boodskap #2268 is 'n antwoord op boodskap #2265] Sa, 23 Augustus 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:



> Dis goed. :-) Het jy vir hom gemmerbier aangebied? :-))

OBS


> Ja, ek kan verstaan dat jy vies was vir Herman. Maar sê vir hom hy
> moet volgende keer kom saamgesels - as homself. Ons is mos 'n aardige
> spulletjie hier? :-))

As hy internet by sy huis gehad het, kan ek jou waarborg dat hy hier sou
wees. :-)

As hy weer kom kuier sal ek hom laat saam gesêls.
Re: kennisgewing [boodskap #2269 is 'n antwoord op boodskap #2268] Sa, 23 Augustus 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> OBS

Nou voel ek alweer erg dom. Maar Andries, wat is "OBS"? As ek aan 'n
OBS dink, dan dink ek aan 'n obstetrician . Kan nou nie eens aan die
Afrikaanse woord dink nie. Ginekoloog? :-)
En as ek probeer raai, dan wil niks werk nie, en dit wat ek DINK dit
is, kan ek nie hardop hier tik/sê nie! :-)

> As hy weer kom kuier sal ek hom laat saam gesêls.

Dit sal lekker wees! :-)
Re: kennisgewing [boodskap #2270 is 'n antwoord op boodskap #2269] Sa, 23 Augustus 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:

> Andries wrote:
> Nou voel ek alweer erg dom. Maar Andries, wat is "OBS"? As ek aan 'n
> OBS dink, dan dink ek aan 'n obstetrician .

Old Brown Sherry. Dis iets waarop ek in my studente-dae eenkeer dronk geword
het....iets waaroor ek nie graag praat nie.

Kan nou nie eens aan die
> Afrikaanse woord dink nie. Ginekoloog? :-)
> En as ek probeer raai, dan wil niks werk nie, en dit wat ek DINK dit
> is, kan ek nie hardop hier tik/s? nie! :-)

LOL :-))

>> As hy weer kom kuier sal ek hom laat saam ges?ls.
>
> Dit sal lekker wees! :-)

okey, sal jou laat weet as hy hier is. :-)
Re: kennisgewing [boodskap #2271 is 'n antwoord op boodskap #2270] Sa, 23 Augustus 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> Old Brown Sherry. Dis iets waarop ek in my studente-dae eenkeer dronk geword
> het....iets waaroor ek nie graag praat nie.

Aaaah, dankie tog. :-) Die ene sou ek rerig nooit kon uitpluis nie.
:-)) Ja, ons doen maar almal dom dinge in ons lewens.
En studente is oral dieselfde - glo my! :-)

Jy moet lekker slaap, Andries.
Ek hoop nie jou vriende het jou woonstel in 'n te groot mess gelos, en
dat jy nou eers moet opruim, nie. :-)

Sien julle more! :-)
Re: kennisgewing [boodskap #2286 is 'n antwoord op boodskap #2264] So, 24 Augustus 2003 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf in boodskap news:...
>> Nee, ek het hom nie geslaan nie. Ek het net woordewisseling met
hom gehad.
> Hy en die ander ouens is ook al klaar huis toe, maar ek sal vir hom sê jy
> sê hallo.

Katryn, as ons nou nooit weer van Herman hoor nie sal ons weet dat ons
die lyfstraf storie maar liefs moes geglo het...:-)

Lorinda
Re: kennisgewing [boodskap #2299 is 'n antwoord op boodskap #2286] Di, 26 Augustus 2003 22:25 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn, as ons nou nooit weer van Herman hoor nie sal ons weet dat ons
> die lyfstraf storie maar liefs moes geglo het...:-)

Net so! :-)))
Vorige onderwerp: Ontedek Jouself
Volgende onderwerp: Afrika: kontinent vol idiote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:37:45 MGT 2024