Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ook die klein mensies
Re: Ook die klein mensies [boodskap #22541] Wo, 21 April 1999 00:00
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Kobus Pietersen" wrote:

Haai Kobus, ou Broer

Jy sit die pot darem nou lekker mis - tel twee en twee bymekaar en kom by vyf
uit. Daar is darem ook ander verduidelikings, en as ek nou regtig
belanggestel het, sou ek dit aan jou verduidelik het. Vir nou, is dit genoeg
as ek se dat ons almal familie het wat by ander familie gaan kuier? Of gaan
besoek jy nooit jou familie nie?

Vriendelike groete
Royleen, wie se familie darem nog lief is vir haar

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Ons veg vir vrede??
Volgende onderwerp: Die duiwel en sy ouma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:44:51 MGT 2024