Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom laat ons surf.
Kom laat ons surf. [boodskap #22411] Ma, 12 April 1999 00:00
UCT Student  is tans af-lyn  UCT Student
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaanstaliges gesoek om lekker oor brandplanke, soutwater en nectar te
praat, lekker vir al die ouense wat 'n goeie set by die Big Baai geniet, kan
ook Afrikaanse surfgepraat ontwikkel!!!

Onderwerp:-

Hoekom het Muizenburg se golwe verdwyn en wat ons met strandskollies kan
doen om die beach lekker te behou?

Ook hoe kan die Kaapenaars teen daai ombeskofte Vaalpense en Piesangboere
kan reageer? die outjies wat lekker kroon vir planke het, kom strand toe,
gaan nie water toe nie en baiemaal kak maak weens hulle moerse attitude op
die beach~!
Re: Kom laat ons surf. [boodskap #22412 is 'n antwoord op boodskap #22411] Ma, 12 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Fizzer  is tans af-lyn  Fizzer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
UCT Student wrote:
snip snip

>
> Ook hoe kan die Kaapenaars teen daai ombeskofte Vaalpense en Piesangboere
> kan reageer?

Die arme Vaalpense is ook maar mense. Meeste van hulle sien die strand maar net
een keer 'n jaar. Ek sien dit soos volg. Die strande behoort aan die hele
land. Ons kan hulle heel jaar gebruik soos ons lus is. Gee die mense ook 'n
kans om so bietjie in die water te plas.

> die outjies wat lekker kroon vir planke het, kom strand toe,
> gaan nie water toe nie en baiemaal kak maak weens hulle moerse attitude op
> die beach~!

Ek stem saam, party van hulle vat darem so bietjie oor, maar hulle is in die
minderheid.

Fizzer die Stormers se Reserwe-fluitjie-draer.
Vorige onderwerp: Re: Lurk - lurk
Volgende onderwerp: Anton Goosen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:06:18 MGT 2024