Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dagsê almal
Dagsê almal [boodskap #22334 is 'n antwoord op boodskap #22335] Wo, 07 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
Uiteindelik is dit weer moontlik om die nuusgroep te lees. Min tyd gehad,
en diensverskaffers probleme.

Die nuwe stemme klink verfrissend. Sal dit geniet om julle sienswyses te
leer ken.

Die afgelope maande was nogal woelig soos gewoonlik. Ek sal dit nog vir
julle verwoord een of ander tyd - op die gewone perverse manier, volgens
sekere deelnemers. Dit bly nog steeds 'n lekker nuusgroep hierdie.

Onder andere verneem van 'n Boedhis dat Jesus in London woon, maar dat
Christene nie daarvan mag weet nie.................:-D . Lekker dag vir
almal.
Re: Dagsê almal [boodskap #22335 is 'n antwoord op boodskap #22334] Wo, 07 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hancil  is tans af-lyn  hancil
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Grote Griet! Kyk wie's terug! Welkom, meisie
van die vyeblare en die fynbos!
Sê net eers gou, dis nié so sleg hier nie,
nè? Jy was verniet bang, stry?

Op 7 Apr 1999 07:34:31 GMT skryf "Griet"
:

-> Uiteindelik is dit weer moontlik om die nuusgroep te lees. Min tyd gehad,
-> en diensverskaffers probleme.
->
-> Die nuwe stemme klink verfrissend. Sal dit geniet om julle sienswyses te
-> leer ken.
->
-> Die afgelope maande was nogal woelig soos gewoonlik. Ek sal dit nog vir
-> julle verwoord een of ander tyd - op die gewone perverse manier, volgens
-> sekere deelnemers. Dit bly nog steeds 'n lekker nuusgroep hierdie.
->
-> Onder andere verneem van 'n Boedhis dat Jesus in London woon, maar dat
-> Christene nie daarvan mag weet nie.................:-D . Lekker dag vir
-> almal.
->

...sonder die umlaut sal e-pos my bereik...
Re: Dagsê almal [boodskap #22364 is 'n antwoord op boodskap #22335] Vr, 09 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
hancil@mweb.co.za (Hannes Cilliers) skryf:
> Grote Griet! Kyk wie's terug! Welkom, meisie
> van die vyeblare en die fynbos!
> Sê net eers gou, dis nié so sleg hier nie,
> nê? Jy was verniet bang, stry?
>
> Op 7 Apr 1999 07:34:31 GMT skryf "Griet"
> :
>
> -> Uiteindelik is dit weer moontlik om die nuusgroep te lees. Min tyd gehad,
> -> en diensversswartes probleme.
> ->
> -> Die nuwe stemme klink verfrissend. Sal dit geniet om julle sienswyses te
> -> leer ken.
> ->
> -> Die afgelope maande was nogal woelig soos gewoonlik. Ek sal dit nog vir
> -> julle verwoord een of ander tyd - op die gewone perverse manier, volgens
> -> sekere deelnemers. Dit bly nog steeds 'n lekker nuusgroep hierdie.
> ->
> -> Onder andere verneem van 'n Boedhis dat Jesus in London woon, maar dat
> -> Christene nie daarvan mag weet nie.................:-D . Lekker dag vir
> -> almal.
> ->
>
> ...sonder die umlaut sal e-pos my bereik...
>

Ha ha ha. Dankie Hannes. Goed om jou "stem" ook weer te hoor. Nee man, bang
is ek beslis nie. My Ik laat my net nie toe om vervelige gekibbel oor en oor
te hanteer nie. Jy is uitgesluit daarvan :-D mmmmmmmmmmmmm

Ek is bietjie vreeslik baie besig, maar sal weer een of ander poging aanwend
noudat die nuusgroep by ons verskaffer weer hestel is. Was van September af
va die lug af. Ta ta.
Vorige onderwerp: ICQ info
Volgende onderwerp: Re: Verkiesing - to AMAC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:24:01 MGT 2024