Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuweling
Nuweling [boodskap #22333] Di, 06 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
moet kamoefleer............

André, nou-nou slaan Boesak jou! In elk geval, FW het op 'n stadium 'n fiets
gehad. Met 'n Boesak agterop en 'n Tutu voorop!

Groete uit die Riemland.

Johann
Re: Nuweling [boodskap #22349 is 'n antwoord op boodskap #22333] Wo, 07 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johann de Jager" writes:

> Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
> moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
> genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
> moet kamoefleer............

> Groete uit die Riemland.
>
> Johann

Welkom, hier Johan. Solank jy nie 'n
New Zealander is nie, want dan hamer
Royleen vir jou.
Solank jy glo dat Verwoerd niks gedoen
het wat sleg is nie, want anders hamer
Leendert vir jou.
Solank jy glo dat die aarde warmer word,
want anders hamer Ferdi vir jou.
Solank jy glo dat die aarde nie warmer
word nie, want anders hamer Arthur vir
jou in Nederlands.
Solank jy glo dat Nunavut nie 'n tuisland
is nie, want anders hamer Bees vir jou.
Solank jy glo dat "Amerika" in elke klein
besonderheid beter is as "Suid-Afrika",
anders hamer Johan-met-die-hap-in-die-oor
jou.
Solank jou naam nie Gloudina is nie, want
anders hamer Shannon vir jou.
Solank jou van De Jager is, en jy familie
van Oom Hans is, is jou aandele hoog
in hierdie nuusgroep.
Solank jy vir Hennerietjie met respek
behandel. Sy pa kan jy maar hamer.

Piggy op die Rideau (wat gereeld gehamer
word deur 'n ou in Edmonton in Alberta
wat nie van enigiemand hou wat naby die
Rideau bly nie, en wat agiteer dat
Alberta van die res van Kanada moet
afskei. Gelukkig doen hy dit in
goeie Afrikaans.)

PS. Johan, verfris weer my geheue. Waar is Riemland
in Suid-Afrika en hoekom word dit nou weer so
genoem?
Re: Nuweling [boodskap #22359 is 'n antwoord op boodskap #22333] Do, 08 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
R & BW  is tans af-lyn  R & BW
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
And another thing, Johann, seeing as your surname is De Jager - if you
believe that everyone has the right to express an opinion here, whether it
is in Afrikaans, Dutch, German, French or even (heavens forbid!) English,
without being insulted for it, then you'll survive here without having to
hide your real name. And if you then, furthermore, express those opinions
out of hard-learned experience so that you can speak out of a "position of
authority" (in the words of a resident of Canada) on that specific subject,
you will get the respect you earned from the people who really matter.
People who are interested in learning through communication in any language,
without prejudice.

Kind greetings from Oz
Royleen
skryf in boodskap news:7eg1se$i07$1@news.igs.net...
> "Johann de Jager" writes:
>
>> Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
>> moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
>> genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
>> moet kamoefleer............
>
>> Groete uit die Riemland.
>>
>> Johann
>
>
> Welkom, hier Johan. Solank jy nie 'n
> New Zealander is nie, want dan hamer
> Royleen vir jou.
> Solank jy glo dat Verwoerd niks gedoen
> het wat sleg is nie, want anders hamer
> Leendert vir jou.
> Solank jy glo dat die aarde warmer word,
> want anders hamer Ferdi vir jou.
> Solank jy glo dat die aarde nie warmer
> word nie, want anders hamer Arthur vir
> jou in Nederlands.
> Solank jy glo dat Nunavut nie 'n tuisland
> is nie, want anders hamer Bees vir jou.
> Solank jy glo dat "Amerika" in elke klein
> besonderheid beter is as "Suid-Afrika",
> anders hamer Johan-met-die-hap-in-die-oor
> jou.
> Solank jou naam nie Gloudina is nie, want
> anders hamer Shannon vir jou.
> Solank jou van De Jager is, en jy familie
> van Oom Hans is, is jou aandele hoog
> in hierdie nuusgroep.
> Solank jy vir Hennerietjie met respek
> behandel. Sy pa kan jy maar hamer.
>
> Piggy op die Rideau (wat gereeld gehamer
> word deur 'n ou in Edmonton in Alberta
> wat nie van enigiemand hou wat naby die
> Rideau bly nie, en wat agiteer dat
> Alberta van die res van Kanada moet
> afskei. Gelukkig doen hy dit in
> goeie Afrikaans.)
>
>
> PS. Johan, verfris weer my geheue. Waar is Riemland
> in Suid-Afrika en hoekom word dit nou weer so
> genoem?
>
Re: Nuweling [boodskap #22360 is 'n antwoord op boodskap #22333] Do, 08 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Johann de Jager" writes:
>
>> Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
>> moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
>> genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
>> moet kamoefleer............
>
>> Groete uit die Riemland.
>>
>> Johann
>
>

> Solank jou naam nie Gloudina is nie, want
> anders hamer Shannon vir jou.

Ek moet protesteer, ek het niks teen die naam Gloudina nie! Inteendeel, ek
dink jou ander name (asook die wat die ander in die groep aan jou gee) is
baie kreatief en oorspronklik!

Jy kan darem nie kla nie Gloudina, jou taal raak ek nie meer aan nie en die
gedigte wat jy pos het ek nog nie eenkeer aangeval nie.

T.o.v. dit wat jy op die nuusgroep kwytraak...Johan en Leendert reageer so
blitsig... of is dit bitsig, dat ek by tye nie eers hoef te reageer nie!
(Nie dat ek noodwendig, indien ooit, met hulle saamstem nie!)

Groete

Shannon

> Piggy op die Rideau (wat gereeld gehamer
> word deur 'n ou in Edmonton in Alberta
> wat nie van enigiemand hou wat naby die
> Rideau bly nie, en wat agiteer dat
> Alberta van die res van Kanada moet
> afskei. Gelukkig doen hy dit in
> goeie Afrikaans.)
Re: Nuweling [boodskap #22370 is 'n antwoord op boodskap #22333] Vr, 09 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
> "Johann de Jager" writes:
>
>> Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
>> moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
>> genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
>> moet kamoefleer............
>
> Welkom, hier Johan.

> Solank jy glo dat die aarde nie warmer
> word nie, want anders hamer Arthur vir
> jou in Nederlands.


Zo erg is het ook weer niet hoor, Johann. Je mag best geloven dat de aarde
warmer wordt. Je mening heeft toch geen invloed op het weer...

Een helm lijkt me overigens niet erg nodig, tenzij je je hier werkelijk
vertoont in onderbroek en sokken; daar zal vast wel iemand aanstoot aan
nemen ;-)

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Dankie Frik...
Volgende onderwerp: n Gratis Oproep koste meter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:35:52 MGT 2024