Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Royleen - luister jy ?
Royleen - luister jy ? [boodskap #22306] Ma, 05 April 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Welkom by hierdie nuusgroep.

Tot nou toe nog was jy deurmekaar met mense wat die deur toestaan in plaas
van plaasneem op een van die vele gemakstoele in hierdie kamer. Noodwendig
sal jy op tone trap op pad binne toe na die gematigde geselskap wat hier
teenwoordig is maar moet jou nie steur aan al die geluide nie. Die pad na
die binnekringe van hierdie groep loop ongelukkig oor vele seer liddorings
en dis onmoontlik om hulle te mis !!!

Spandeer gerus tyd hier. Na 'n rukkie sal jy self agterkom wie's wie en af
en toe is daar gapings in die lawaai sodat mens darem 'n woordjie kan inkry.
Vanaf jou adres lei ek af jy is êrens in die Ooste van Oz (bigpond.com). My
oudste dogter en haar gesin is ook in daardie geweste.

'n Vinnige stukkie raad : Vermom jou E adres. In Outlook Express - kliek
op "Tools", selekteer "Accounts", kliek op die "News tab" en dan op
"Properties".
Verander dan jou E adres in die "window" wat daar aangetoon word. Die doel
hiervan is om "spammers" om die bos te lei. Party van ons hier teenwoordig
is nie te skaam om ons gesigte wys nie en gee dan altyd 'n leidraad na ons
regte adres - sien my eie voorbeeld hier onder........

Groete uit Namibië
Omie
jdej...@lagoon.iafrica.com.na
(Die water in my adres is om spammers te versuip)
(The water in my address is to drown spammers)
ICQ 26839292
Re: Royleen - luister jy ? [boodskap #22307 is 'n antwoord op boodskap #22306] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Oom Hans" wrote:
> Welkom by hierdie nuusgroep.
>
> Tot nou toe nog was jy deurmekaar met mense wat die deur toestaan in plaas
> van plaasneem op een van die vele gemakstoele in hierdie kamer. Noodwendig
> sal jy op tone trap op pad binne toe na die gematigde geselskap wat hier
> teenwoordig is maar moet jou nie steur aan al die geluide nie. Die pad na
> die binnekringe van hierdie groep loop ongelukkig oor vele seer liddorings
> en dis onmoontlik om hulle te mis !!!
>

Just a little warning, Royleen,

Darling Oom Hans has been known to exhibit some rather long toes himself.

On the other hand, he _was_ taken in by my Bertie Wooster impersonation, so he
might well believe your story that you came to this news group in search of
some Afrikaans culture. (Have you found any culture on the English language
group to which you left in such a huff?)

Kind regards, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Royleen - luister jy ? [boodskap #22308 is 'n antwoord op boodskap #22306] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Leendert van Oostrum wrote in message Darling Oom Hans ...................................>[/color]

Hello Leendert !!!!!

He he he he.
Ok - kom maar uit die hoek uit - maar jy mag nog nie jou kartonhoedjie
afhaal nie.

Beterskap
Omie
Vorige onderwerp: Geleentheid vir Drukker
Volgende onderwerp: Re: The hiding squirrel, Geleentheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:58:24 MGT 2024