Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ASKARRE - Aanvaardingstoespraak
ASKARRE - Aanvaardingstoespraak [boodskap #22289] Vr, 02 April 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Meneer die seremoniemeester - dames en here,

Dis..............dis...............
Dis soooooooooooooooo onverwags
U het my heeeeeeeeeeeeeeeeltemal oooooooooorweldig
Ek weet nie regtig wat om te sê nie

En om te dink dis die "Sagmoerige Neelsie" toekenning - terwyl ek half
verwag het om met analises, traffic jêms en lykskouings te
presteer............dis ssssooooooooo 'n verrassing !!!!!!!!!!

'n Paar bedankings. Eerstens aan die paneel vir hulle harde werk en veral
aan die voorsitter wat in hierdie geval van sy deciding vote moes gebruik
maak. Maar ek sou dit nie kon doen as dit nie vir al my fêns was nie.
Veral nie sonder die wat verkeerom draai nie

Ek moet ook spesiale melding maak van die voorbeelde wat aan my gestel is :
Hennerietjie - vir "inleiding tot nederigheid"
Shannon - vir geduld en kalmte
Hennerie se pa - hoe om die gif in die bloed te neutraliseer met
gebottelde Kaapse vreugde
Nog baie ander - te veel om te noem.
En ook die onnoembares

Laastens wens ek die paneel alle voorspoed toe in hulle werk en mag die
komende jaar nuwe hoogtepunte oplewer in ons bedryf.

:-))))))) :-)))))))) :-)))))))) :-))))))))) :-)))))))))

Baie dankie nogmaals.
Omie
Vorige onderwerp: one word please
Volgende onderwerp: Volkstaters se gedagtes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:10:18 MGT 2024