Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van sneeu tot sand
Van sneeu tot sand [boodskap #22165] Ma, 29 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Kanadees besluit op 'n dag dat hy so keelvol is vir sneeu, hy gaan sy
ski's op sy kar se dak vasmaak en begin ry tot hy op 'n plek kom waar iemand
vir hom vra wat se goed het jy daar op jou kar se dak.

Maande later stop hy in Pietersburg om brandstof in te gooi en 'n ou vra vir
hom wat het jy daar op jou kar se dak. Die man was baie bly en besluit om
net daar 'n huis te koop.

Twee maande later besluit van die man se familie om te kom kyk hoe dit met
die man gaan, en begin hulle toe om die man se "spoor te volg". Toe hulle
uiteindelik in Pietersburg opdaag vind hulle die huis verlate met 'n te koop
bordjie buite die erf. Die buurman word geraadpleeg en hy sê toe vir die
mense.............Man ek weet nie waar die ou heen getrek het nie maar wat
baie einaardig was is dat hy 'n swarte op op sy kar se dak vasgemaak het.

** Ons weet mos al lankal dat die verskil tussen 'n toerus en 'n rasis slegs
twee weke is. **
Re: Van sneeu tot sand [boodskap #22223 is 'n antwoord op boodskap #22165] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het Ri...@netech.co.za die
volgende te sê gehad ...

> ** Ons weet mos al lankal dat die verskil tussen 'n toerus en 'n rasis slegs
> twee weke is. **

Behalwe in Johannesburg se middestad.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
(daar duur dit 10 minute)
Vorige onderwerp: Re: Er... Rhino...
Volgende onderwerp: dat Afrikaans, dat is een mooie taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 16:46:39 MGT 2024