Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yeltsin
Yeltsin [boodskap #22123] Vr, 26 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, dis nou 'n ou wat ek jammer kry daardie. Die Russe het ou Lenin
ten minste in sy graf laat lê en hom toe gebalsem (ek verneem dit is
ook al 'n hele paar keer herhaal - die gebalsem). Maar Yeltsin het
hulle nou al klaar gebalsem - kyk mooi hoe lyk die ou op TV - ek is
seker hulle het so 'n stok in sy rug wat hom help regop hou ook - ek
kan net nie uitmaak hoe hulle sy mond laat beweeg nie. Miskien help
die Disney Studios daarmee..... Is net sy oë wat hulle nie meer veel
lewe in kan kry nie - vandat hy so paar jaar terug daardie riel op die
popkonsert gedans het, staan sy oë so stokstyf in sy kop....

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Yeltsin [boodskap #22124 is 'n antwoord op boodskap #22123] Vr, 26 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> k...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!))

> En hy het nogtans 'n beter job as enige demokraat gedoen

Ek wonder waarop jy hierdie stelling baseer?

leswin
Re: Yeltsin [boodskap #22148 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:

> On 27 Mar 1999 04:09:00 GMT, wrote:
> | Johan, in Afrikaans spel ons dit "aluminium"
> | MAAR in Noord-Amerika sê ons "aluminum."
> | Jy is nog nie regtig 'n Noord-Amerikaner tot-
> | dat jy dit "aluminum" uitspreek nie. Die ander
> | een, wat jy gebruik, is hoe die Engelse dit
> | uitspreek. In Kanada sê ons ook "aluminum."
> |
> Als ou nuus - lees weer wat ek werklik vir jou probeer sê het.

Wat jy "werklik" vir my probeer sê het,
is dat ek aan altzheimers ly omdat my
ma in aluminium potte gekook het. Nou,
ek dink nie dat dit heeltemal bewys is
dat dit die oorsaak van altzheimers is
nie. Maar weet ook, Johan, ek behoort aan
die vleklose-staal crowd, vir jou informasie.

Gloudina van der Stael.
Re: Yeltsin [boodskap #22149 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Mar 1999 23:36:51 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
|Ek wonder waarop jy hierdie stelling baseer?
|
Miskien kan ek toegee dat Bush 'n beter job selfs a s Reagan gedoen
het.....

Ek baseer my stelling op 'n globale waarneming van die bewind van al
die presidente van Nixon af en wat ek gelees het van die voor hulle.

Moet jou tog nie hieroor ontstel nie - dis maar net my persepsie.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Yeltsin [boodskap #22150 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Mar 1999 04:09:00 GMT, wrote:
| Johan, in Afrikaans spel ons dit "aluminium"
| MAAR in Noord-Amerika sê ons "aluminum."
| Jy is nog nie regtig 'n Noord-Amerikaner tot-
| dat jy dit "aluminum" uitspreek nie. Die ander
| een, wat jy gebruik, is hoe die Engelse dit
| uitspreek. In Kanada sê ons ook "aluminum."
|
Als ou nuus - lees weer wat ek werklik vir jou probeer sê het.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Yeltsin [boodskap #22151 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:

> En hy het nogtans 'n beter job as enige demokraat gedoen! Haha ! Jy moet pasop
> om nie te veel ouens aan te vat oor ouderdom nie, ou tante, jy weet jy is self
> al aan die aanstap...... en het jou ma nie ook aliminium potte vir koskook
> gebruik nie?????

Johan, in Afrikaans spel ons dit "aluminium"
MAAR in Noord-Amerika sê ons "aluminum."
Jy is nog nie regtig 'n Noord-Amerikaner tot-
dat jy dit "aluminum" uitspreek nie. Die ander
een, wat jy gebruik, is hoe die Engelse dit
uitspreek. In Kanada sê ons ook "aluminum."

Gloudina
Re: Yeltsin [boodskap #22152 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:

> Miskien kan ek toegee dat Bush 'n beter job selfs a s Reagan gedoen
> het.....

Read my lips:
ha, ha, ha.

Gloudina
Re: Yeltsin [boodskap #22153 is 'n antwoord op boodskap #22123] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

>
> Selfs in hierdie kondisie het Yeltsin
> meer politieke savvy as wat ou P.W.
> Botha gehad het (onthou jy jy het vir
> hom gestem?)

Hmmmm..... Hoekom kry ek hierdie idee dat mens miskien baie maklik sou kon
bewys dat PW Botha veel meer gedoen het as Gloudina Bouwer om "apartheid" uit
te skakel?

(Wie het gelyke salarisse vir jou swart kollegas in die onderwys ingestel,
Gloudina? Wie het die verbod op swart vakbonde - ook vir onderwysers opgehef?)

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: toets - ignoreer
Volgende onderwerp: ZA-nieuwsgroepen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:26:59 MGT 2024