Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek waag dit!
Ek waag dit! [boodskap #22028] Di, 23 Maart 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert skryf:

"Ek stel dit vir bespreking (as iemand dit sou waag): Dit nie juis
Volkstaters wat deur "vrees en eksklusiwiteit" gemotiveer word nie. As mens
die bydraes op die nuusgroep lees, dink ek daar is nogal 'n saak voor uit te
maak dat die "vrees en eksklusiwiteit" sit oorwegend by dii wat emigreer na
"veilige" samelewings waar hulle nie gebruike van ander kulture hoef te
akkommodeer nie."

"...waar hulle nie gebruike van ander kulture hoef te akkommodeer nie."

BS Leendert. Absolute, totale BS. Jy is oningelig of moedswillig.

Doen jouself 'n guns. Soek die woord Nisga (ook gespel Nisga'a) op die
internet. Dit verwys na 'n treaty in BC, Canada.

Onder die terme van hierdie ooreenkoms kry die Nisga mense "title" vir
omtrent 2000 vk km van 'n uitstekende deel van BC. Dit gee hulle die mag om
wette te maak oor taal, kultuur, landgebruik, polisieering, ens. Hulle kan
'n hof daarstel met jurisdiksie oor Nisga wette op die Nisga land.

...Waar hulle nie ander kulture hoef te akkommodeer nie? My agterkwart,
Leendert.

Hierdie is waarskynlik die simpelste stelling wat ek nog vanuit jou pen
gesien het. En dit is nie 'n mindere kwalifikasie nie.

Bees
Vorige onderwerp: Re: Engelse poskodeboek
Volgende onderwerp: Re: My persoonlike deurbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 18:13:30 MGT 2024