Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WINKEL - WINKEL
WINKEL - WINKEL [boodskap #21963] So, 21 Maart 1999 00:00
SMS  is tans af-lyn  SMS
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
In ons kleintyd het ons mos altyd huis-huis gespeel. Ons het 'n webwerf
begin waar jy enige ding GRATIS kan adverteer, maar ons speel nie
winkel-winkel nie, want ons bedoel dit ernstig. Die blad laai baie vinnig
af, want daar is geen prentjies en daai klas goed nie en die adres is ook
maklik - www.ruil.co.za. Kom kuier gerus by ons, ons sal die koffie reg hou.

Groete,

Danie
Vorige onderwerp: Re: gedichten en verhalen
Volgende onderwerp: GRATIS ADVERTENSIES OP DIE NET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:22:35 MGT 2024