Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O Roodepoort laat my staan...
O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2064 is 'n antwoord op boodskap #2068] Wo, 20 Augustus 2003 01:48 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD jy was weereens knaend in Roodepoort (ek kan die plek glad nie onthou
nie, nie eers of ek al ooit daar was nie... dalk kan jy dit beskryf?:-)),
maar Andries moet mos nou al beter voel na al die naweek se oordryf (Al het
hy gesê hy het niks gedrink nie) so waar is almal?

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2065 is 'n antwoord op boodskap #2068] Di, 19 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 19:35:36 -0700, "Lorinda" wrote:

>
>
>
>
> Ek dink nie engiets goeds het al ooit uit Roodepoort gekom nie, weet jy van
> iets goeds wat daarvandaan kom, Andries?:-)
>
> Lorinda
>
>

Al het ek Sondag uit Roodepoort gekom?
Al kom ek byna elke naweek uit Roodepoort?
GmmmmFFFFFFF!!!!!!!!

DD
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2068 is 'n antwoord op boodskap #2065] Di, 19 Augustus 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die naweek was lekker, dankie.
Ek het Saterdagaand geniet...ja..okey...ek het 'n dop of 2 gedrink, maar ek
het maatigheid voor oë gehou, want ek moes huis toe bestuur.

Verder is dit Augustus en die wind waa ons weg, gister was 'n treffer hoor!
My mond was omtrent die hele dag vol grond. My woonstel was (is nog basies)
toe onder die stof. Fleur het dink die bome wat oor die grasperk rol is baie
oulik..

Nee, ek weet nie wat in Roodepoort aan die gang is nie, maar ons sal seker
nog uitvind.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4269db_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhtp6t$nhr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lorinda vra:
>>> .........." so waar is almal?
>>>
>>
>> Andries sê:
>>
>> Seker op Roodepoort...behalwe ek en jy. ;-)
>
> :-)) En wat DOEN hulle in Roodepoort is die vraag Andries:-) Het jy toe die
> naweek geniet (behalwe vir Saterdagaand:-)?
>
> Lorinda
>
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2083 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 18:48:30 -0700, "Lorinda" wrote:

> DD jy was weereens knaend in Roodepoort (ek kan die plek glad nie onthou
> nie, nie eers of ek al ooit daar was nie... dalk kan jy dit beskryf?:-)),
> maar Andries moet mos nou al beter voel na al die naweek se oordryf (Al het
> hy gesê hy het niks gedrink nie) so waar is almal?
>
> Lorinda
>
>

Kom ry saam met my na Roodepoort, Lorinda.
Dan gaan wys ek jou waar dit is.
Kry my by Carletonville, middel links.
Ek wag vir jou:-)
http://www.routes.co.za/gp/roodepoort/index.html
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2093 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 21:57:57 -0700, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:us15kv4q26pbf0ccrusmjgm0dr6pshjaig@4ax.com...
>> Kom ry saam met my na Roodepoort, Lorinda.
>> Dan gaan wys ek jou waar dit is.
>> Kry my by Carletonville, middel links.
>> Ek wag vir jou:-)
>> http://www.routes.co.za/gp/roodepoort/index.html
>>
>
> Dis 'n pragtige kaart! Maar volgende keer kry ek jou nie voor die Wimpy nie,
> die ouens op die bikes pla my...:-)
>
> Lorinda
>

Surprise... volgende keer as jy weer saamgaan
gaan jy uitvind waarom 'Kawa' een van my
byname is:-)))

Kawa

Soos jy sien, is Roodepoort deel van Johannesburg.
'n Wes Rand stad. Sowat 75 kilometer 47 (?) myl
van Carletonville af.
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2094 is 'n antwoord op boodskap #2093] Di, 19 Augustus 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Surprise... volgende keer as jy weer saamgaan
> gaan jy uitvind waarom 'Kawa' een van my
> byname is:-)))

Ek neem aan dit het niks met jou baie arms en baie oë wat rondswaaiend
die pad afstap en ander mense se vuil voete was, te doen nie?
:-))))
Skuus, maar ek giggel nog die heeltyd oor daardie stuk wat sy altyd
oor jou skryf van die voete wassery. Ek wonder of dit okay sal wees
as jy op jou Kawa deur die strate ry, en net so hier en daar 'n veeg
na die voete se kant toe gee?

Okay, dalk moet ek nie spot hieroor nie, maar vandag klink dit net
baie BAIE snaaks vir my.

Het een van julle al die beelde van die "godin" Kwan Shi Yin, gesien?
Sy het mos ook so vreeslik baie oë en arms omdat sy kompassie
voorstel, en na mense luister. Um ja...
:-))
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2097 is 'n antwoord op boodskap #2094] Di, 19 Augustus 2003 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 17:16:03 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Surprise... volgende keer as jy weer saamgaan
>> gaan jy uitvind waarom 'Kawa' een van my
>> byname is:-)))
>
> Ek neem aan dit het niks met jou baie arms en baie oë wat rondswaaiend
> die pad afstap en ander mense se vuil voete was, te doen nie?
> :-))))
> Skuus, maar ek giggel nog die heeltyd oor daardie stuk wat sy altyd
> oor jou skryf van die voete wassery. Ek wonder of dit okay sal wees
> as jy op jou Kawa deur die strate ry, en net so hier en daar 'n veeg
> na die voete se kant toe gee?
>
> Okay, dalk moet ek nie spot hieroor nie, maar vandag klink dit net
> baie BAIE snaaks vir my.
>
> Het een van julle al die beelde van die "godin" Kwan Shi Yin, gesien?
> Sy het mos ook so vreeslik baie oë en arms omdat sy kompassie
> voorstel, en na mense luister. Um ja...
> :-))


Somtyds het ek eerder so bietjie van 'n Venus De Milo houding wanneer
ek is die straat afstap:-)))

DD
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2100 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 22:30:12 -0700, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:gb45kv0u604faevvqmtb4ikdoqpsd9cfh5@4ax.com...
>> Surprise... volgende keer as jy weer saamgaan
>> gaan jy uitvind waarom 'Kawa' een van my
>> byname is:-)))
>>
>> Kawa
>>
>> Soos jy sien, is Roodepoort deel van Johannesburg.
>> 'n Wes Rand stad. Sowat 75 kilometer 47 (?) myl
>> van Carletonville af.
>
> Ek weet jy vertel my en vertel my waar dit is, maar ek kan die plek nie
> onthou nie..... Ek sien uit daarna om dit op die Kawa te besoek, maar voor
> ons vertrek wil ek eers 'n lime milkshake hê... (Het geen idee waarom ek nou
> daaraan dink nie, ek weet nie waneer laas ek een gesien het nie......:-)
>
> Lorinda
>
>


Steeds praat ons dieselfde taal:-)
Dit is die uit en uit my gunsteling drankie
in 'n Wimpy of 'n so iets plek. Die enigste
melkskommel wat ek drink - Lime Milkshake.

Daar was natuurlik selfs die kalfie wat aan
die koei gevra het om eers so bietjie op en af
te spring voor hy drink.
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2105 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Hello Katryn! Ja, ek moet saamstem, dit was vandag baie erger as gewoonlik.
> Dit was asof sy skoon in vervoering geraak het...:-)

Absoluut!! Bly om te sien dit was nie net ek wat so gedink het nie!!
:-))
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2106 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Sug. Ek sit nou maar hier en eet 'n hoop blackberries met yoghurt om myself
> te troos.

Yummie!!! Heel toevallig sit ek met 'n groot bak vars aarbeie vanaand
hier. My gesin het "dirty rice" gekry vir aandete, maar ek was nie
lus vir warm kos nie. Dus, sit ek nou met 'n bak heerlike soet
aarbeie. :-)
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2121 is 'n antwoord op boodskap #2064] Di, 19 Augustus 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Lorinda vra:
> .........." so waar is almal?
>

Andries sê:

Seker op Roodepoort...behalwe ek en jy. ;-)
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2122 is 'n antwoord op boodskap #2064] Wo, 20 Augustus 2003 02:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhtp6t$nhr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda vra:
>> .........." so waar is almal?
>>
>
> Andries sê:
>
> Seker op Roodepoort...behalwe ek en jy. ;-)

:-)) En wat DOEN hulle in Roodepoort is die vraag Andries:-) Het jy toe die
naweek geniet (behalwe vir Saterdagaand:-)?

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2123 is 'n antwoord op boodskap #2065] Wo, 20 Augustus 2003 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhtq2f$o1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die naweek was lekker, dankie.
> Ek het Saterdagaand geniet...ja..okey...ek het 'n dop of 2 gedrink, maar ek
> het maatigheid voor oë gehou, want ek moes huis toe bestuur.
>
> Verder is dit Augustus en die wind waa ons weg, gister was 'n treffer hoor!
> My mond was omtrent die hele dag vol grond. My woonstel was (is nog basies)
> toe onder die stof. Fleur het dink die bome wat oor die grasperk rol is baie
> oulik..
>
> Nee, ek weet nie wat in Roodepoort aan die gang is nie, maar ons sal seker
> nog uitvind.
>


Ek dink nie engiets goeds het al ooit uit Roodepoort gekom nie, weet jy van
iets goeds wat daarvandaan kom, Andries?:-) Ek hou van die naam, dit klink
soos iets uit 'n feeverhaal... So 'n yslike rooi poort na wie weet waar.
Snaaks hoe ons maar net nie van die kleur rooi kan wegkom op hierdie ng
nie....:-)

Sjoe die wind daar klink vreeslik erg....

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2126 is 'n antwoord op boodskap #2068] Wo, 20 Augustus 2003 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:kd05kv8kvjb7v50fj3qfp55gvnoe7vth5o@4ax.com...
> On Tue, 19 Aug 2003 19:35:36 -0700, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>>
>>
>> Ek dink nie engiets goeds het al ooit uit Roodepoort gekom nie, weet jy van
>> iets goeds wat daarvandaan kom, Andries?:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Al het ek Sondag uit Roodepoort gekom?
> Al kom ek byna elke naweek uit Roodepoort?
> GmmmmFFFFFFF!!!!!!!!
>
> DD

Jy kom nie uit Roodepoort nie!! Jy is 'n toeris daar..... (wel, soort
van...jy broei aan iets daar, en ek en Andries gaan uitvind wat dit is, we
have ways and means en is nie bang om dit te gebruik nie).

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2134 is 'n antwoord op boodskap #2083] Wo, 20 Augustus 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:us15kv4q26pbf0ccrusmjgm0dr6pshjaig@4ax.com...
> Kom ry saam met my na Roodepoort, Lorinda.
> Dan gaan wys ek jou waar dit is.
> Kry my by Carletonville, middel links.
> Ek wag vir jou:-)
> http://www.routes.co.za/gp/roodepoort/index.html
>

Dis 'n pragtige kaart! Maar volgende keer kry ek jou nie voor die Wimpy nie,
die ouens op die bikes pla my...:-)

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2138 is 'n antwoord op boodskap #2094] Wo, 20 Augustus 2003 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:hk45kvcm7k7v8vabrfignfimvldb513s6n@4ax.com...
> Okay, dalk moet ek nie spot hieroor nie, maar vandag klink dit net
> baie BAIE snaaks vir my.
>
> Het een van julle al die beelde van die "godin" Kwan Shi Yin, gesien?
> Sy het mos ook so vreeslik baie oë en arms omdat sy kompassie
> voorstel, en na mense luister. Um ja...
> :-))

Hello Katryn! Ja, ek moet saamstem, dit was vandag baie erger as gewoonlik.
Dit was asof sy skoon in vervoering geraak het...:-)

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2139 is 'n antwoord op boodskap #2093] Wo, 20 Augustus 2003 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gb45kv0u604faevvqmtb4ikdoqpsd9cfh5@4ax.com...
> Surprise... volgende keer as jy weer saamgaan
> gaan jy uitvind waarom 'Kawa' een van my
> byname is:-)))
>
> Kawa
>
> Soos jy sien, is Roodepoort deel van Johannesburg.
> 'n Wes Rand stad. Sowat 75 kilometer 47 (?) myl
> van Carletonville af.

Ek weet jy vertel my en vertel my waar dit is, maar ek kan die plek nie
onthou nie..... Ek sien uit daarna om dit op die Kawa te besoek, maar voor
ons vertrek wil ek eers 'n lime milkshake hê... (Het geen idee waarom ek nou
daaraan dink nie, ek weet nie waneer laas ek een gesien het nie......:-)

Lorinda
Re: O Roodepoort laat my staan... [boodskap #2142 is 'n antwoord op boodskap #2100] Wo, 20 Augustus 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:fj55kv85l44ocnbpv40390se0jbi0mukdg@4ax.com...
>
>
> Steeds praat ons dieselfde taal:-)
> Dit is die uit en uit my gunsteling drankie
> in 'n Wimpy of 'n so iets plek. Die enigste
> melkskommel wat ek drink - Lime Milkshake.
>
> Daar was natuurlik selfs die kalfie wat aan
> die koei gevra het om eers so bietjie op en af
> te spring voor hy drink.
>

Daar is nie Lime milkshakes hier nie:-(. Dit was ook die enigste een wat ek
ooit gedrink het..
Sug. Ek sit nou maar hier en eet 'n hoop blackberries met yoghurt om myself
te troos.

Lorinda
Vuil rys [boodskap #2169 is 'n antwoord op boodskap #2142] Wo, 20 Augustus 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Vertel asseblief van die "dirty rice"! Resep en so aan...:-)

Ek moes geweet het. :-))
Dit is 'n Southern Louisiana Cajun dis. Daar van die swamps, bayous
and backwoods se mense wat nasate is van die French Acadians wat van
Kanada migreer het. Tradisioneel word dit gemaak met pangebraaide
rys, hoender lewers en "gizzards", groenpepers en tipiese cajun
speserye en kruie.
Maar ek was lui, en het sommer 'n kits pakkie wat alles reeds gemeng
gehad het gebruik. En i.p.v die hoender goeters, het ek gemaalde
beesvleis gebruik. Dit word darem soms met beesvleis gemaak. :-)

O ja, tipiese Cajun speserye (anders as Creole), is gewoonlik 'n
mengsel van swart peper, cayenne (?help met die afrikaanse woorde
'seblief), sout, oreganum, tiemie, fennel, komyn, cardamon, knoffel
poeier, rissiepoeier en gedroogde koljander.
Re: Vuil rys [boodskap #2196 is 'n antwoord op boodskap #2169] Do, 21 Augustus 2003 01:20 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ig97kv4apv5kpo5oju0ftunqueid0br5pl@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Vertel asseblief van die "dirty rice"! Resep en so aan...:-)
>
> Ek moes geweet het. :-))
> Dit is 'n Southern Louisiana Cajun dis. Daar van die swamps, bayous
> and backwoods se mense wat nasate is van die French Acadians wat van
> Kanada migreer het. Tradisioneel word dit gemaak met pangebraaide
> rys, hoender lewers en "gizzards", groenpepers en tipiese cajun
> speserye en kruie.
> Maar ek was lui, en het sommer 'n kits pakkie wat alles reeds gemeng
> gehad het gebruik. En i.p.v die hoender goeters, het ek gemaalde
> beesvleis gebruik. Dit word darem soms met beesvleis gemaak. :-)
>
> O ja, tipiese Cajun speserye (anders as Creole), is gewoonlik 'n
> mengsel van swart peper, cayenne (?help met die afrikaanse woorde
> 'seblief), sout, oreganum, tiemie, fennel, komyn, cardamon, knoffel
> poeier, rissiepoeier en gedroogde koljander.

Dankie Katryn. Ek hou van hoenderlewer, so ek sal die resep probeer. Ek dink
cayenne is rooi peper.

Lorinda
Vorige onderwerp: Amin is dood ...
Volgende onderwerp: Macaw Ridder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:18:09 MGT 2024