Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Burger en die WVF
Die Burger en die WVF [boodskap #7628] Ma, 11 November 1996 00:00 na volgende boodskap
940...  is tans af-lyn  940...
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die Burger het die afgelope tyd onder skoot gekom deur verskeie mense en
instansies oor hul beriggewing oor die die Waarheids- en
Versoeningskomisie.

Is dit waar dat Die Burger om opsetlik uitspreek teenoor die komisie of
leen die komisie hom daartoe. Word die feit dat die ANC nie wil
versoening en amnestie oorbeklemtoon of nie?

Ek hoop hierdie Afrikaanse koerantjie behou (kry?) sy karakter sodat hy
nie ook in 'n identiteitskrisis verval omdat hy nie meer in beheer van
die land is nie.
--
-------------------
Murray L. Steenkamp
Eendrag k111, Stellenbosch, 7600, Suid-Afrika
Tel. +27-21-8873773
940...@firga.sun.ac.za
http://beldin.cs.sun.ac.za/~mlsteen
Re: Die Burger en die WVF [boodskap #7638 is 'n antwoord op boodskap #7628] Di, 12 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Nov 1996 22:13:50 +0200, 940...@firga.sun.ac.za (ML
Steenkamp) wrote:

>>[/color]

Sorry, ek dink jy het 'n woord uitgelaat hier iewers ?
Re: Die Burger [boodskap #21866 is 'n antwoord op boodskap #7628] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nee swaer, M-NET het oorgevat.

bra...@my-dejanews.com wrote in message ...
> Is dit net ek of is daar nog mense wat deesdae sukkel om Die Burger by 24.com
> af te laai? Miskien is Australie net baie ver. Maar dit sukkel baie.
>
> Braam
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Die Burger [boodskap #21867 is 'n antwoord op boodskap #7628] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het ook skielik probleme gehad om die Burger op die internet te kry.
Hier is die oplossing: http://www.24.com/shared/front_door/default.asp
Iewers op daardie bladsy kan jy dan op die burger klik. Ek het nou net
getoets of dit reg is en hier in Vlaanderen werk dit, ek het die bladsy ook
gekry deur as adres net http://www.24.com te skryf.
Sterkte met jou soektog!
groete uit Vlaanderen;
bra...@my-dejanews.com heeft geschreven in bericht
...
> Is dit net ek of is daar nog mense wat deesdae sukkel om Die Burger by 24.com
> af te laai? Miskien is Australie net baie ver. Maar dit sukkel baie.
>
> Braam
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Mimiek
Volgende onderwerp: briefie vir oom kaspaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 10:18:07 MGT 2024