Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n vraag
Nog 'n vraag [boodskap #21790] Ma, 15 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
fizzer[1]  is tans af-lyn  fizzer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?

Fizzer die een wat NZ se weer haat
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21791 is 'n antwoord op boodskap #21790] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wat's fout met die weer?

Fizzer wrote in message ...
> Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
> en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?
>
> Fizzer die een wat NZ se weer haat
>
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21840 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
fizzer[1]  is tans af-lyn  fizzer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wel, die weer het ons die toets (krieket) gekos, het dit nie?
Lyk my geluk het SA gelos toe Pat Symcox geloop het.

nomad wrote:

> Wat's fout met die weer?
>
> Fizzer wrote in message ...
>> Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
>> en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?
>>
>> Fizzer die een wat NZ se weer haat
>>
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21841 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Shannon"
>>> Dit reen te baie.
>>>
>>>
>> Dit reën te baie wat...? Of meen jy dit reën te veel.
> Ek het gesê jy moet
>> weer jou Afrikaans hier kom opknap! ;-))
>
>
> Wel, Shannon, wat is verkeerd as ek
> die uitstekende woord "baie" in
> Afrikaans gebruik, instede van die
> Nederlandisme "veel" ?
>
Dit was maar net die konteks waarin jy dit gebruik het wat my amuseer en vir
my vreemd was. Alhoewel, as mens kyk hoe Afrikaans verander het, dit wat
ons kinders deesdae in die skool leer en hoe verouderd my woordeboeke is,
lyk dit my, is selfs 'my eie' Afrikaans(soos op skool en universiteit
geleer) erg verouderd!

> Veel liefde vir Shannon/ Baie liefde
> vir die res van die nuusgroep.
>
> Veels geluk vir Shannon/ Baie geluk
> dat die res van die nuusgroep nie so
> taalsnipperig is nie.
>
> Vlakvarkie
>
snipperigegroete!

Shannon
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21842 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
fizzer[1]  is tans af-lyn  fizzer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Watter Compiler gebruik jy? DJGPP/Visual C++/Borland?
Ek het so rukkie terug DJGPP ontdek, en ek kap dit nou flou met die graphics.

JLR wrote:

>> Fizzer wrote in message ...
>>> Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
>>> en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?
>
> Ek werk in C++. Weet niks van COBOL nie, het hier gekom via BASIC en
> straight C, met 'n klap Pascal op die pad. Kan seker ook as 'n 'hardeware
> mens' beskryf word: hou die pot daarmee aan die kook as daar nie
> programmering is nie. Waaroor wil jy gesels?
>
> ___
> Johan le Riche (JLR)
> Bfn.
> (wat met belangstelling wag om te sien hoe wie dit gaan regkry om hierdie
> thread te politiseer ...)
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21843 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
fizzer[1]  is tans af-lyn  fizzer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote:

> On Mon, 15 Mar 1999 10:27:54 +0200, Fizzer wrote:
>
> |Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
> |en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?
> |
> |Fizzer die een wat NZ se weer haat
> |
> Kom ek vertel jou wat werk: (om die weer nie te haat nie)
>

Ek dink jy verstaan verkeerd. Ek woon in Kaapstad, maar ek haat NZ se weer omdat dit
vir ons die kriekettoets laat verloor het. Ek het ook familie in Nederland wat so
rukkie terug hier kom kuier het, en ek hoor dat dit daar ook maar lekker koud word.
(As dit 20 grade Celsius word is dit mos nou 'n hittegolf).

>
> PS Ek lei programmeerders op en leer hulle ook in die proses om COBOL te
> gebruik.

Ek swot IT by die Kaapse Tech, en ons doen C++,. Cobol (PC) en later vanjaar ook
Assembler. C++ is lekker, maar Cobol is maar yukkie.
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21844 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Shannon"
>> Dit reen te baie.
>>
>>
> Dit reën te baie wat...? Of meen jy dit reën te veel. Ek het gesê jy moet
> weer jou Afrikaans hier kom opknap! ;-))

Wel, Shannon, wat is verkeerd as ek
die uitstekende woord "baie" in
Afrikaans gebruik, instede van die
Nederlandisme "veel" ?

Veel liefde vir Shannon/ Baie liefde
vir die res van die nuusgroep.

Veels geluk vir Shannon/ Baie geluk
dat die res van die nuusgroep nie so
taalsnipperig is nie.

Vlakvarkie
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21845 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
fizzer[1]  is tans af-lyn  fizzer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Wil jy my headhunt?

Julle gaan nou seker lekker vir my lag, maar wat is headhunt nou eintlik?
Re: Nog 'n vraag [boodskap #21846 is 'n antwoord op boodskap #21790] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
> Fizzer wrote in message ...
>> Is daar dalk enige programeerders wat hier rondkruip? Spesifiek in C++
>> en die aaklige ou COBOL? Moet wees... Enige hardeware mense ?

Ek werk in C++. Weet niks van COBOL nie, het hier gekom via BASIC en
straight C, met 'n klap Pascal op die pad. Kan seker ook as 'n 'hardeware
mens' beskryf word: hou die pot daarmee aan die kook as daar nie
programmering is nie. Waaroor wil jy gesels?

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
(wat met belangstelling wag om te sien hoe wie dit gaan regkry om hierdie
thread te politiseer ...)
Vorige onderwerp: Oor Hegemonie
Volgende onderwerp: Die Net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:35:11 MGT 2024