Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog
Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog [boodskap #21776] Ma, 15 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On 14 Mar 1999 02:38:22 GMT, wrote:
>
> | dit nie kan wegpraat nie. En moenie vir
> | my kom vertel dat daar Nasionaliste
> | was wat geweet het verandering moet kom,
> | en "daarvoor gewerk het" nie. Hulle moes
> | liewer hulle wapens opgeneem het en die
> | duiwels in die see gedryf het.
> |
> ...of soos Gloudina gou-gou opgepak het en die lekker lewe elders gaan
> opsoek het. :-) ...soos ek ook....
>
> Johan, die ewige realis / optimis.
>
Gloudina

wat het julle laat besluit om oor te gaan? Ek aanvaar jul motivering was
iets heel anders as die klomp wat deesdae oorgaan. ( Nie almal is al so lank
op die ng nie of sit en grawe heeldag in die argiewe van die ng om te sien
wat voorheen bespreek was nie, Leendert en kie :-))

Ek aanvaar dit moes moeiliker gewees het as mens aanneem dat die mense wat
deesdae oorgaan wel kontakgroepe het sodra hulle daar land en hier is selfs
'agentskappe' van die kant af wat sake vir jou help reël om te kan gaan.
Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog [boodskap #21834 is 'n antwoord op boodskap #21776] Di, 16 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Shannon wrote:
>
> Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
> ...
>> On 14 Mar 1999 02:38:22 GMT, wrote:
>>
>> | dit nie kan wegpraat nie. En moenie vir
>> | my kom vertel dat daar Nasionaliste
>> | was wat geweet het verandering moet kom,
>> | en "daarvoor gewerk het" nie. Hulle moes
>> | liewer hulle wapens opgeneem het en die
>> | duiwels in die see gedryf het.
>> |
>> ...of soos Gloudina gou-gou opgepak het en die lekker lewe elders gaan
>> opsoek het. :-) ...soos ek ook....
>>
>> Johan, die ewige realis / optimis.
>>
> Gloudina
>
> wat het julle laat besluit om oor te gaan? Ek aanvaar jul motivering was
> iets heel anders as die klomp wat deesdae oorgaan. ( Nie almal is al so lank
> op die ng nie of sit en grawe heeldag in die argiewe van die ng om te sien
> wat voorheen bespreek was nie, Leendert en kie :-))
>
> Ek aanvaar dit moes moeiliker gewees het as mens aanneem dat die mense wat
> deesdae oorgaan wel kontakgroepe het sodra hulle daar land en hier is selfs
> 'agentskappe' van die kant af wat sake vir jou help reël om te kan gaan.

AAARGHHHHH!!! Nee Shannon!!! Net nie dit nie!!! Nou gaan anti Gloudina
weer vir ons vertel van die Afrikaanse seuns wat swart mense in die
strate van Soweto doodgeskiet het - en hoekom hulle ophou afrikaans
praat het in die huis. En dat haar man 'n lekker cushy job daar het en
sy nou lekker stuurman aan wal kan speel. Maar dat sy nie eintlik weet
waaran sy praat nie ...

Maar sy gaan nie vertel van die Engelse seuns wat swart mense
doodgeskiet het in die strate van Soweto nie. En dat hulle wel Engels in
die huis praat nie (so erg so dat haar eie kinders nie Afrikaans on
praat nie). En dat hierdie seuns (Engels en Afrikaans) deel was van 'n
stelsel waaruit hulle nie so maklik soos Gloudina en Kie kon ontsnap
nie.
Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog [boodskap #21909 is 'n antwoord op boodskap #21776] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> AAARGHHHHH!!! Nee Shannon!!! Net nie dit nie!!! Nou gaan anti Gloudina
>> weer vir ons vertel van die Afrikaanse seuns wat swart mense in die
>> strate van Soweto doodgeskiet het - en hoekom hulle ophou afrikaans
>> praat het in die huis. En dat haar man 'n lekker cushy job daar het en
>> sy nou lekker stuurman aan wal kan speel. Maar dat sy nie eintlik weet
>> waaran sy praat nie ...
>>
>> Maar sy gaan nie vertel van die Engelse seuns wat swart mense
>> doodgeskiet het in die strate van Soweto nie. En dat hulle wel Engels in
>> die huis praat nie (so erg so dat haar eie kinders nie Afrikaans on
>> praat nie). En dat hierdie seuns (Engels en Afrikaans) deel was van 'n
>> stelsel waaruit hulle nie so maklik soos Gloudina en Kie kon ontsnap
>> nie.
>
>
> Arme ou Lou. Kan jouself nie help nie.
> Arme arme ou Lou. Jammer Shannon, ek
> het nie jou baie beleefde en geldige
> vrae beantwoord nie. Het ietwat daarvan
> vergeet. Nou het ou Lou vir jou alles
> vertel en is dit nie vir my meer nodig
> om op jou vrae te antwoord nie. (Dit
> moet ek ou Lou ter ere nagee. Daar is
> 'n soort van verwronge logika is sy
> redenasies: omdat daar ook Engelse wit
> seuns in Soweto rondgery en kinders
> doodgeskiet het, moet ons nie na Engels
> oorgeslaan het toe ons besluit het om
> op te hou Afrikaans praat nie.
> Gloudina

Nou praat julle Grieks, jy en Lou meen ek! ;-))
Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog [boodskap #21910 is 'n antwoord op boodskap #21776] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> Shannon wrote:

>> wat het julle laat besluit om oor te gaan? Ek aanvaar jul motivering was
>> iets heel anders as die klomp wat deesdae oorgaan. ( Nie almal is al so lank
>> op die ng nie of sit en grawe heeldag in die argiewe van die ng om te sien
>> wat voorheen bespreek was nie, Leendert en kie :-))
>>
>> Ek aanvaar dit moes moeiliker gewees het as mens aanneem dat die mense wat
>> deesdae oorgaan wel kontakgroepe het sodra hulle daar land en hier is selfs
>> 'agentskappe' van die kant af wat sake vir jou help reël om te kan gaan.

> AAARGHHHHH!!! Nee Shannon!!! Net nie dit nie!!! Nou gaan anti Gloudina
> weer vir ons vertel van die Afrikaanse seuns wat swart mense in die
> strate van Soweto doodgeskiet het - en hoekom hulle ophou afrikaans
> praat het in die huis. En dat haar man 'n lekker cushy job daar het en
> sy nou lekker stuurman aan wal kan speel. Maar dat sy nie eintlik weet
> waaran sy praat nie ...
>
> Maar sy gaan nie vertel van die Engelse seuns wat swart mense
> doodgeskiet het in die strate van Soweto nie. En dat hulle wel Engels in
> die huis praat nie (so erg so dat haar eie kinders nie Afrikaans on
> praat nie). En dat hierdie seuns (Engels en Afrikaans) deel was van 'n
> stelsel waaruit hulle nie so maklik soos Gloudina en Kie kon ontsnap
> nie.

Arme ou Lou. Kan jouself nie help nie.
Arme arme ou Lou. Jammer Shannon, ek
het nie jou baie beleefde en geldige
vrae beantwoord nie. Het ietwat daarvan
vergeet. Nou het ou Lou vir jou alles
vertel en is dit nie vir my meer nodig
om op jou vrae te antwoord nie. (Dit
moet ek ou Lou ter ere nagee. Daar is
'n soort van verwronge logika is sy
redenasies: omdat daar ook Engelse wit
seuns in Soweto rondgery en kinders
doodgeskiet het, moet ons nie na Engels
oorgeslaan het toe ons besluit het om
op te hou Afrikaans praat nie.
Gloudina
Re: Die lekker lewe elders- was: Identiteitsoorlog [boodskap #22004 is 'n antwoord op boodskap #21776] Di, 23 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> Shannon wrote:
>
>>> wat het julle laat besluit om oor te gaan? Ek aanvaar jul motivering was
>>> iets heel anders as die klomp wat deesdae oorgaan. ( Nie almal is al so lank
>>> op die ng nie of sit en grawe heeldag in die argiewe van die ng om te sien
>>> wat voorheen bespreek was nie, Leendert en kie :-))
>>>
>>> Ek aanvaar dit moes moeiliker gewees het as mens aanneem dat die mense wat
>>> deesdae oorgaan wel kontakgroepe het sodra hulle daar land en hier is selfs
>>> 'agentskappe' van die kant af wat sake vir jou help reël om te kan gaan.
>
>> AAARGHHHHH!!! Nee Shannon!!! Net nie dit nie!!! Nou gaan anti Gloudina
>> weer vir ons vertel van die Afrikaanse seuns wat swart mense in die
>> strate van Soweto doodgeskiet het - en hoekom hulle ophou afrikaans
>> praat het in die huis. En dat haar man 'n lekker cushy job daar het en
>> sy nou lekker stuurman aan wal kan speel. Maar dat sy nie eintlik weet
>> waaran sy praat nie ...
>>
>> Maar sy gaan nie vertel van die Engelse seuns wat swart mense
>> doodgeskiet het in die strate van Soweto nie. En dat hulle wel Engels in
>> die huis praat nie (so erg so dat haar eie kinders nie Afrikaans on
>> praat nie). En dat hierdie seuns (Engels en Afrikaans) deel was van 'n
>> stelsel waaruit hulle nie so maklik soos Gloudina en Kie kon ontsnap
>> nie.
>
> Arme ou Lou. Kan jouself nie help nie.
> Arme arme ou Lou. Jammer Shannon, ek
> het nie jou baie beleefde en geldige
> vrae beantwoord nie. Het ietwat daarvan
> vergeet. Nou het ou Lou vir jou alles
> vertel en is dit nie vir my meer nodig
> om op jou vrae te antwoord nie. (Dit
> moet ek ou Lou ter ere nagee. Daar is
> 'n soort van verwronge logika is sy
> redenasies: omdat daar ook Engelse wit
> seuns in Soweto rondgery en kinders
> doodgeskiet het, moet ons nie na Engels
> oorgeslaan het toe ons besluit het om
> op te hou Afrikaans praat nie.
> Gloudina

Nee Gloudina - ek wys op jou verwronge logika. Net omdat sekere mense
Afrikaans gepraat het en betrokke was in die Soweto riots is alle
Afrikaans sleg (Dit is wat jy beweer het nie waar nie?). Ek wys dus op
jou gebrekige logika.

Nou wonder ek egter - het julle daaroor besluit om op te hou afrikaans
praat of was dit maar net om jou kinders beter te laat inpas in die
Kanadese stelsel? En toe sien jy 'n kans om as Anti(e) Apartheids Vark
op te tree en 'n paar polities korrekte punte aan te teken?

Arme Gloudina - het jy al hulp gesoek vir die bitterheid? Die nuusgroep
doen jou nie goed nie, jy word net al erger - gaan sien 'n profesionele
kwak. Miskien is dit nog nie te laat nie?

Shannon - jy sal sien dat Anti(e) Apartheids Vark ten spyte van haar
Smoke Screen egter niks ontken wat ek gesê het nie?
Vorige onderwerp: San, land en taal
Volgende onderwerp: Alan Boesak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:25:23 MGT 2024