Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Macaw Ridder
Macaw Ridder [boodskap #2144] Wo, 20 Augustus 2003 05:54 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD, wat het van die ander ridder geword? Jy het hom nie dalk in Roodepoort raakgeloop nie?:-) Op een of ander ridder aksie of so?

Ek sien julle môre, ek het nog 'n paar goed wat ek voor môreoggend moet lees...

Lorinda
Re: Macaw Ridder [boodskap #2175 is 'n antwoord op boodskap #2144] Wo, 20 Augustus 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Did you call my Lady?
At your service
--
"Lorinda" wrote in
message
news:3f429b27$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.c
om...
DD, wat het van die ander ridder geword? Jy
het hom nie dalk in Roodepoort raakgeloop
nie?:-) Op een of ander ridder aksie of so?

Ek sien julle môre, ek het nog 'n paar goed
wat ek voor môreoggend moet lees...

Lorinda
Re: Macaw Ridder [boodskap #2197 is 'n antwoord op boodskap #2175] Do, 21 Augustus 2003 01:40 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bi0a97$aa5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Did you call my Lady?
> At your service
> --

Hello Tobie! Jy het lank weggebly hierdie keer.... (Jy weet nie dalk wat
doen DD so knaend in Roodepport nie?:-))
Hoe gaan dit met jou?

Lorinda
Vorige onderwerp: O Roodepoort laat my staan...
Volgende onderwerp: AJ los sy eie probleem op
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:08:02 MGT 2024