Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: To the Stupid Little Rodent
Re: To the Stupid Little Rodent [boodskap #21717] Sa, 13 Maart 1999 00:00
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
> Hey Squirrel
>
> I also dislike those who take their volkstaat attitude with them when they
> leave SA. In fact, I dislike the volkstaat attitude full stop. However....
>

Hmmmm....

Jou afsku aan "the volkstaat attitude". Geld dit ook vir die "volkstaats" wat
deesdae met gereëlde tussenposes in plekke soos Kanada en dwarsoor Europa tot
stand kom? (Of dan, met die "attitude" wat daarmee gepaard gaan?)

Groete, Leendert
Re: To the Stupid Little Rodent [boodskap #21718 is 'n antwoord op boodskap #21717] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
> Leendert skryf:
>
>> Hmmmm....
>>
>> Jou afsku aan "the volkstaat attitude". Geld dit ook vir die "volkstaats" wat
>> deesdae met gereëlde tussenposes in plekke soos Kanada en dwarsoor Europa tot
>> stand kom? (Of dan, met die "attitude" wat daarmee gepaard gaan?)
>>
>
> Waarvan praat jy? Verwys jy na die NWT ('n "territory" van Kanada met meer
> outonomiteit as 'n provinsie in SA) wie se mense gestem het om in twee te
> verdeel (Nunavut en die NWT). Probeer jy die proses met "volkstaat" vorming
> te vergelyk?

Hoe verskil dit van "...'volkstaat' vorming..."?

Groete, Leendert
Re: To the Stupid Little Rodent [boodskap #21719 is 'n antwoord op boodskap #21717] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nee Leendert,

Ek gaan nie jou werk doen nie. Jy is die ou wat gese het: "Geld dit ook vir
die "volkstaats" wat
deesdae met gereëlde tussenposes in plekke soos Kanada en dwarsoor Europa
tot
stand kom?"

Staaf jou stelling. Jy het gemaak of jy iets weet hiervan.

Bees
Re: To the Stupid Little Rodent [boodskap #21720 is 'n antwoord op boodskap #21717] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert skryf:

> Hmmmm....
>
> Jou afsku aan "the volkstaat attitude". Geld dit ook vir die "volkstaats" wat
> deesdae met gereëlde tussenposes in plekke soos Kanada en dwarsoor Europa tot
> stand kom? (Of dan, met die "attitude" wat daarmee gepaard gaan?)
>

Waarvan praat jy? Verwys jy na die NWT ('n "territory" van Kanada met meer
outonomiteit as 'n provinsie in SA) wie se mense gestem het om in twee te
verdeel (Nunavut en die NWT). Probeer jy die proses met "volkstaat" vorming
te vergelyk?

Bees
Re: To the Stupid Little Rodent [boodskap #21721 is 'n antwoord op boodskap #21717] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
> Nee Leendert,
>
> Ek gaan nie jou werk doen nie. Jy is die ou wat gese het: "Geld dit ook vir
> die "volkstaats" wat
> deesdae met gereëlde tussenposes in plekke soos Kanada en dwarsoor Europa
> tot
> stand kom?"
>
> Staaf jou stelling. Jy het gemaak of jy iets weet hiervan.
>
> Bees

Haai Bees,

Ken jy die verskil tussen 'n stelling en 'n vraag?

En ja. Ek weet so bietjie van die idees rondom die vorming van volkstate. (Net
leeskennis, natuurlik.)

Maar my vraag het gegaan oor jou afsku aan die idee daarvan.

Die vraag bly dus:

As jy "volskaatvorming" verafsku, maar nie die verlening van groepregte
elders in die wêreld nie (jy het nie die vraag beantwoord nie, so dis maar my
afleiding) - in watter opsigte dink jy, verskil die skepping van iets soos
Nunavut (of kultuurregte vir Friese in Nederland, vir Duitsers in België,
ens.) van die idees van volkstaatvoorstanders? (Is jy bekend met die idees
van volsktaatvoorstanders?)

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Vir Robbert
Volgende onderwerp: "Monnikedroom" deur ERNST VAN HEERDEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:01:41 MGT 2024