Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heraldiek
Heraldiek [boodskap #21610] Di, 09 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?

Dankie

Shannon

ja, ja.... dit is vir 'n skooltaak! :-)
Re: Heraldiek [boodskap #21611 is 'n antwoord op boodskap #21610] Di, 09 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Mar 1999 20:02:22 +0200, "Shannon" wrote:

|Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
|van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?
|
Biblioteek se naslaan afdeling is jou beste bet. Soek vir publikasies van Cor
Pama, onder andere. Die biblioteek personeel sal ook kan help. Ek weet Florida
se bioblioteek het heelwat gehad.
Re: Heraldiek [boodskap #21651 is 'n antwoord op boodskap #21610] Wo, 10 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon" wrote:
|
|Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
|die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
|plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
|
|Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
|humor altyd op die ng is!

Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en dogters.

Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van Florida
in Roodepoort, SuidAfrika....
Re: Heraldiek [boodskap #21652 is 'n antwoord op boodskap #21610] Wo, 10 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Tue, 9 Mar 1999 20:02:22 +0200, "Shannon" wrote:
>
> |Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
> |van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?
> |
> Biblioteek se naslaan afdeling is jou beste bet. Soek vir publikasies van Cor
> Pama, onder andere. Die biblioteek personeel sal ook kan help. Ek weet Florida
> se bioblioteek het heelwat gehad.

Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!

Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
humor altyd op die ng is! Ek wonder juis wanneer ons weer van Hennerietjie
gaan hoor, oom Hans is ook baie stil, het seker maar probleme met sy service
provider.

Die politieke gebabbel is besig om ernstige spysverteringsprobleme te
veroorsaak, veral wanneer sommige mense so al in kringe praat en nie direkte
vrae wil beantwoord nie.

Groete

Shannon
Re: Heraldiek [boodskap #21707 is 'n antwoord op boodskap #21610] Vr, 12 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon"
> wrote:
> |
> |Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
> |die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
> |plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
> |
> |Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
> |humor altyd op die ng is!
>
> Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
> blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en dogters.
>
> Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van Florida
> in Roodepoort, SuidAfrika....

Ek aanvaar jy weet ek trek maar net jou been! Ek sien dit bly ook maar die
probleem van die ng, mense tel nie die humor op nie, veral nie die
Nederlanders nie, wat nog te sê 'n Duitser! Ons Duitse vriende wat
Afrikaans magtig is, loop hulle nou nog vas in ons idiome.

Waar ek bly? Die ou Verwoerdburg, nou Centurion. Ek is een van die
agtergeblewenes, (deesdae in SA mos die 'in'-woord) Ek het maar in SA
agtergebly. Ja, kan maar ook beskryf word as 'n oorlewende van 'n
oorledene, dis nou die ou SA!

Groete
Re: Heraldiek [boodskap #21708 is 'n antwoord op boodskap #21610] Vr, 12 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Shannon,

een uitgebreide pagina over heraldiek is:

http://www.digiserve.com/heraldry/index.htm

Men hoeft zijn stoel niet uit, alles vind je op het net!

Met vriendelijke groet,

Robbert

Shannon wrote:

> Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
> ...
>> On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon"
>> wrote:
>> |
>> |Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon
> nêrens
>> |die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
>> |plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
>> |
>> |Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker
> dat
>> |humor altyd op die ng is!
>>
>> Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
>> blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en
> dogters.
>>
>> Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van
> Florida
>> in Roodepoort, SuidAfrika....
>
> Ek aanvaar jy weet ek trek maar net jou been! Ek sien dit bly ook maar die
> probleem van die ng, mense tel nie die humor op nie, veral nie die
> Nederlanders nie, wat nog te sê 'n Duitser! Ons Duitse vriende wat
> Afrikaans magtig is, loop hulle nou nog vas in ons idiome.
>
> Waar ek bly? Die ou Verwoerdburg, nou Centurion. Ek is een van die
> agtergeblewenes, (deesdae in SA mos die 'in'-woord) Ek het maar in SA
> agtergebly. Ja, kan maar ook beskryf word as 'n oorlewende van 'n
> oorledene, dis nou die ou SA!
>
> Groete
Vorige onderwerp: Beroemde (-rugte) families (Was "Vir Leendert")
Volgende onderwerp: Haai Shannon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 08:35:57 MGT 2024