Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikels
Artikels [boodskap #19875] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die volgende nuwe artikels is op die webblad van Vryheid2000 te:
http://home.intekom.com/rsa/

NOG N SPYKER IN DIE ANC KIS
Deur Fred Rundle

HUMAN STREET BARBEQUES START AGAIN

VIOLENT FAREWELL
from The Citizen editorial

OUR CHIEF EXECUTIVE OFFICER VINDICATED
By our staff reporter Dillis Lawrence

EUROPA: THE HISTORY OF THE WHITE RACE
By Arthur Kemp Chapter 8

Groete
Frikkie
Re: Artikels [boodskap #21663 is 'n antwoord op boodskap #19875] Do, 11 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
AS dit dieselfde HAPPY99 tjol was, is daar 'n tipe virus in.

Ek het nou weer julle setup mooi bekyk, en welgedaan vir jou. Ek het eers
die geddigte gehaat, maar dit blyk 'n goeie doel te dien, veral as anders
taliges dit will lees.

Oor die apartheids diersoorte kan ons nie saamstem nie, maar ek wil graag om
verskoning vra omdat ek nie baie van jou pos gehou het nie. Voorlopige
vrinne?

@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes: >
>
>
>> Die Trojaanse Perd
>> Deur Fred Rundle
>>
>> Boere Groete
>> Frikkie
>
>
> Ou Frikkie, my ou dier, weet jy dat
> Fred Rundle self 'n Trojaanse perd
> is? Die Trojaanse Perd wat die
> buitelanders gebruik om die siel van
> sommige Afrikaners in te neem en hulle
> prostitute te maak van die buitelanders.
> 'n Soort Jameson Raid in 1999. Was die
> oorspronklike Jameson Raid nie in 1899
> nie?
>
> En het enigiemand al ondervinding
> gehad van die cyber "Trojan" wat
> hom aanheg aan die stuurder se epos?
> Ons het een uit SA gekry. Wat se soort
> ding is dit?
>
> Helen van Troje
>
> Gloudina
>
Re: Artikels [boodskap #21664 is 'n antwoord op boodskap #19875] Do, 11 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes: >


> Die Trojaanse Perd
> Deur Fred Rundle
>
> Boere Groete
> Frikkie

Ou Frikkie, my ou dier, weet jy dat
Fred Rundle self 'n Trojaanse perd
is? Die Trojaanse Perd wat die
buitelanders gebruik om die siel van
sommige Afrikaners in te neem en hulle
prostitute te maak van die buitelanders.
'n Soort Jameson Raid in 1999. Was die
oorspronklike Jameson Raid nie in 1899
nie?

En het enigiemand al ondervinding
gehad van die cyber "Trojan" wat
hom aanheg aan die stuurder se epos?
Ons het een uit SA gekry. Wat se soort
ding is dit?

Helen van Troje

Gloudina
Re: Artikels [boodskap #26918 is 'n antwoord op boodskap #19875] Do, 30 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Frikkie Potgieter wrote:

> U is welkom om die volgende 2 nuwe artikels op die webblad van Vryheid2000
> te gaan lees te:
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>
> Politieke verraad onder die Afrikanerdom
> Deur Fred Rundle en Frikkie Potgieter
>
>

Ek moedig almal aan om die bogenoemde artikel van ou Frikkiete lees. Hy haat
nou die Afrikaners meer as die Kommuniste! En
wie is ou Fred Rundle nou eintlik. Twee-derdes van die artikels
is geskryf deur Fred Rundle. Lyk my elke Jan Rap en sy maat
kan vir hom 'n ou politieke groepie kom skep en daar is 'n
ou stupid genoeg om hom te volg. Hier in Noord-Amerika gaan
dit netso. Daar is 'n ou Kanadese omie wat maak asof hy 'n
predikant is en 'n groep erens in die Amerikaanse Rockies begin
het. Uiteindelik het van sy volgelinge die staatsgebou in Oklahoma
opgeblaas.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Wie is die uitbuiters?
Volgende onderwerp: Kan Afrika opstaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:45:46 MGT 2024