Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Doemanie" deur ADAM SMALL
"Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #21658] Wo, 10 Maart 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DOEMANIE
Adam Small

'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?

djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit moet djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit moet djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille hiening?
Vorige onderwerp: Vir Leendert
Volgende onderwerp: boereprofeet of siener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 27 18:10:12 MGT 2024