Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Talent?
Re: Talent? [boodskap #21571] Ma, 08 Maart 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Mar 1999 12:28:04 GMT, wrote:

|> > > and stuff,
|> > >it free and it's voluntary, please go look
|> > >http://members.xoom.com/warpigged>>

|> Nee, man, dis 'n wrok group!
|
|
| Ja, wat is verkeerd met "wrok."

Dit het nie 'n Wroll by nie ....!
Re: Talent? [boodskap #21572 is 'n antwoord op boodskap #21571] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> oos...@geocities.com writes:
>
>> In article ,
>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> On Sun, 7 Mar 1999 10:50:09 +0200, "DiMeBag"
>>> wrote:
>>>
>>> >> and stuff,
>>>> it free and it's voluntary, please go look
>>>> http://members.xoom.com/warpigged>>
>>>
>>> What is a buddy wrok?
>>
>> Nee, man, dis 'n wrok group!
>
>
> Ja, wat is verkeerd met "wrok."

Wel, my dominie laaik gospel wrok en my swaertjie maak industrial wrok met
saam met sy buddies in sy wrok group.

> Leendert dra 'n wrok teen Gloudina.

Sorry, jy't dit mis. In hierdie verhouding is Leendert die een wat die
broewk dra!

> Gloudina dra 'n wrok teen die
> apartheidsvarke.

Nah! Die wrok het laaankal gewaai - op die maat van "Sizwe" se
wrok-around-apartheid.

Nou's daar nog net 'n g-string oor.

En nou skuil sy agter die wrokspante van haar buddie Antjie Samuels se
wrokkige wroklirieke oor wrokdraers wat die broewk wil aanh�.

Want Gloudina bly maar 'n groupie.
Re: Talent? [boodskap #21573 is 'n antwoord op boodskap #21571] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
oos...@geocities.com writes:

> In article ,
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> On Sun, 7 Mar 1999 10:50:09 +0200, "DiMeBag"
>> wrote:
>>
>> > and stuff,
>>> it free and it's voluntary, please go look
>>> http://members.xoom.com/warpigged>>
>>
>> What is a buddy wrok?
>
> Nee, man, dis 'n wrok group!

Ja, wat is verkeerd met "wrok."
Leendert dra 'n wrok teen Gloudina.
Gloudina dra 'n wrok teen die
apartheidsvarke. Squirrel dra 'n
wrok teen Vigs. Ons is al klaar
'n buddy wrok groep hier op die
nuusgroep. Almal is welkom.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Oor Hegemonie
Volgende onderwerp: RED 50 50 en VeldFokus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:12:10 MGT 2024