Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Laai bietjie DIE program
Re: Laai bietjie DIE program [boodskap #21547] So, 07 Maart 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Olympus wrote in message ...
> Dawie waar is dit?
> ------------------

Nee, Olympus, jy vang dit nie! Die programmetjie is net so leeg soos sekere
politici se beloftes! :-))

>
> Dawie Olivier wrote in message ...
>> Met die verkiessing wat voorlê.....loer bietjie na die ingesluite
>> programmetjie! Is dit nie presies hoe die ANC is nie!
>>
>> Laat weet tog wat julle dink - Probeer bietjie op "NO" click!
>>
>> Groete
>>
>> Dawie Olivier
Re: Laai bietjie DIE program [boodskap #21548 is 'n antwoord op boodskap #21547] So, 07 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dawie waar is dit?
------------------

Dawie Olivier wrote in message ...
> Met die verkiessing wat voorlê.....loer bietjie na die ingesluite
> programmetjie! Is dit nie presies hoe die ANC is nie!
>
> Laat weet tog wat julle dink - Probeer bietjie op "NO" click!
>
> Groete
>
> Dawie Olivier
>
Vorige onderwerp: Red die Natuurprogram 50/50
Volgende onderwerp: Re: Priory of Sion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 23:07:02 MGT 2024