Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Red die Natuurprogram 50/50
Red die Natuurprogram 50/50 [boodskap #21538 is 'n antwoord op boodskap #21539] Vr, 05 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die SABC het kennis gegee dat hulle 50/50 van die TV gaan verwyder.
Dit is 'n prima natuurprogram soos almal weet. Veldfocus is een van die
beste van sy soort in enige taal. Dit is verder ook weer 'n aanval op
Afrikaans. Ons kan nie bekostig dat so 'n katastrofe met ons as
natuurliefhebbers gebeur nie.
Protesteer aub deur dadelik e-pos in dienvoege aan mur...@sabc.co.za te
stuur.
Re: Red die Natuurprogram 50/50 [boodskap #21539 is 'n antwoord op boodskap #21538] Vr, 05 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Mar 1999 22:23:47 -0800, "ecosentries" wrote:

|Die SABC het kennis gegee dat hulle 50/50 van die TV gaan verwyder.
|Dit is 'n prima natuurprogram soos almal weet. Veldfocus is een van die
|beste van sy soort in enige taal. Dit is verder ook weer 'n aanval op
|Afrikaans. Ons kan nie bekostig dat so 'n katastrofe met ons as
|natuurliefhebbers gebeur nie.
|Protesteer aub deur dadelik e-pos in dienvoege aan mur...@sabc.co.za te
|stuur.
|
Dit is nou werklik baie "sad" nuus hierdie!!!!! Is daar darem 'n nuwe
natuurprogram in sy plek??
Re: Red die Natuurprogram 50/50 [boodskap #21552 is 'n antwoord op boodskap #21539] So, 07 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Nee, die SABC gaan dit vervang met 'n 'kultuur' program wat die
bevolkingsamestelling sal uitbeeld. Blykbaar te duiwel met die natuurlewe.
Jammer nê?
PROTESTEER AUB, AUB, AUB

Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Fri, 5 Mar 1999 22:23:47 -0800, "ecosentries" wrote:
>
> |Die SABC het kennis gegee dat hulle 50/50 van die TV gaan verwyder.
> |Dit is 'n prima natuurprogram soos almal weet. Veldfocus is een van die
> |beste van sy soort in enige taal. Dit is verder ook weer 'n aanval op
> |Afrikaans. Ons kan nie bekostig dat so 'n katastrofe met ons as
> |natuurliefhebbers gebeur nie.
> |Protesteer aub deur dadelik e-pos in dienvoege aan mur...@sabc.co.za te
> |stuur.
> |
> Dit is nou werklik baie "sad" nuus hierdie!!!!! Is daar darem 'n nuwe
> natuurprogram in sy plek??
Vorige onderwerp: Re: Priory of Sion
Volgende onderwerp: Op reisn in S.A.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 11:02:12 MGT 2024