Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » We have taken legal action
We have taken legal action [boodskap #21257] Vr, 19 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Nic Patterton  is tans af-lyn  Nic Patterton
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dear Group,

There is a cash reward for information leading to the successful
prosecution of "pj...@hotmail.com", who posted the following defamating
message on February 12th in soc.culture.south-africa.afrikaans:

> Dit lyk of dit hy die kan wees:

It appears as if someone is waging an active intimidation campaign against
our Bible society.

It is with some alarm that we've received similar email over the past
weeks:

>> vervelige vashaak op een sotlike tema, julle gebrek aan
>> insig en oorspronklike denke is veragtelik....

We have many similar examples, and have sought resolve by simply ignoring
the threats.

Now this sick individual has gone so far as to publish names in association
with highly illegal child pornography. This accounts to defamation of
character.

We have handed the matter over to our lawyers who will now seek maximum
retribution allowed under law. It appears as if the person responsible
might be an employee of our ISP.

Anyone with information, please contact nic.pa...@acenet.co.za

We ask your full cooperation in the matter.

Kind Regards,
Nic Patterton (Pastor)
Bible Distribution Society
Re: We have taken legal action [boodskap #21335 is 'n antwoord op boodskap #21336] Ma, 22 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het
nic.pa...@acenet.co.za die volgende te sê gehad:
> Dear Group,
>
> There is a cash reward for information leading to the successful
> prosecution of "pj...@hotmail.com", who posted the following defamating
> message on February 12th in soc.culture.south-africa.afrikaans:
>

Dis darem maar vreemd dat 'Nic Patterton' dieselfde rekenaar gebruik as
'Trudie', wat die porn oorspronklik gepos het. Tussenin gebruik 'Sas
Kloppers' ook die rekenaar om Nic se privaatheid te verdedig, terwyl hy
terselfdertyd Trudie veroordeel. En as hulle nie besig is nie, werk die
DrieEnige op dieselfde rekenaar.

Terwyl pos aan nic.pa...@acenet.co.za terugkom met "account does not
exist".

Ek sal dit waardeer, pastoor Patterton, as jy jou prokureurs se naam en
adres hier wil pos. Ek sal graag met hulle in verbinding wil tree,
aangesien ek heelwat inligting het wat hulle kan help om die sg. porn-
posser op te spoor.

--
___
JlR
Bfn.
Re: We have taken legal action [boodskap #21336 is 'n antwoord op boodskap #21335] Ma, 22 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerrit de Blaauw  is tans af-lyn  Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
JLR schreef:

> Dis darem maar vreemd dat 'Nic Patterton' dieselfde rekenaar gebruik as
> 'Trudie', wat die porn oorspronklik gepos het. Tussenin gebruik 'Sas
> Kloppers' ook die rekenaar om Nic se privaatheid te verdedig, terwyl hy
> terselfdertyd Trudie veroordeel. En as hulle nie besig is nie, werk die
> DrieEnige op dieselfde rekenaar.

Interessant! Wil je alsjeblieft vertellen hoe je dat kunt zien?

--
Gerrit de Blaauw

Mijn hart stond stil, maar mijn Pontiac liep.
- Wim van Est
Re: We have taken legal action [boodskap #21348 is 'n antwoord op boodskap #21257] Di, 23 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie te moeilik nie. Die begin punt sou bv. wees om op die posstuk te
click, na File te gaan, kies Properties en dan Details. Dan volg jy die
links van daar af. Dis net een van baie maniere. Probeer dit en se vir my
waarvoor igs in Gloudina se adres staan :-)

Alwyn Nel

>> Dis darem maar vreemd dat 'Nic Patterton' dieselfde rekenaar gebruik as
>> 'Trudie', wat die porn oorspronklik gepos het. Tussenin gebruik 'Sas
>> Kloppers' ook die rekenaar om Nic se privaatheid te verdedig, terwyl hy
>> terselfdertyd Trudie veroordeel. En as hulle nie besig is nie, werk die
>> DrieEnige op dieselfde rekenaar.
>
> Interessant! Wil je alsjeblieft vertellen hoe je dat kunt zien?
>
> --
> Gerrit de Blaauw
>
> Mijn hart stond stil, maar mijn Pontiac liep.
> - Wim van Est
Re: We have taken legal action [boodskap #21358 is 'n antwoord op boodskap #21257] Wo, 24 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
JLR wrote:

> In skrywe , het
> nic.pa...@acenet.co.za die volgende te sê gehad:
>> Dear Group,
>>
>> There is a cash reward for information leading to the successful
>> prosecution of "pj...@hotmail.com", who posted the following defamating
>> message on February 12th in soc.culture.south-africa.afrikaans:
>>
>
> Dis darem maar vreemd dat 'Nic Patterton' dieselfde rekenaar gebruik as
> 'Trudie', wat die porn oorspronklik gepos het. Tussenin gebruik 'Sas
> Kloppers' ook die rekenaar om Nic se privaatheid te verdedig, terwyl hy
> terselfdertyd Trudie veroordeel. En as hulle nie besig is nie, werk die
> DrieEnige op dieselfde rekenaar

Nou wat moet ek gebruik? 'n Outa met 'n mikstokkie? Ek belowe jou, ek is nie Nic, Trudie
of enige iemand anders nie. Email my privaat en ek sal jou met graagte iewers ontmoet om
jou vrese te besweer.

Sas
Re: We have taken legal action [boodskap #21388 is 'n antwoord op boodskap #21257] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het s...@acenet.co.za die
volgende te sê gehad ...

> Nou wat moet ek gebruik? 'n Outa met 'n mikstokkie? Ek belowe jou, ek is nie Nic, Trudie
> of enige iemand anders nie. Email my privaat en ek sal jou met graagte iewers ontmoet om
> jou vrese te besweer.
>

Um, Sas?
Dit lyk my jou epos-adres is nie heeltemaal reg nie, want pos aan
s...@acenet.co.za hop sedert eergister. Verifeer net vir ons die adres
aub?

Is dit nie dalk iets soos kl...@acenet.co.za nie ? Ek weet lg. adres
bestaan ook nie, maar dis wat ek sou gebruik het as my naam 'Sas
Kloppers' was. Die vyf letters met die 'k' vooraan en die 'a' in die
tweede laaste plek lyk vir my so mooi. Maar wat praat ek ...

Groetnis
Re: We have taken legal action [boodskap #21535 is 'n antwoord op boodskap #21257] Vr, 05 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
JLR wrote:

> In skrywe , het
> nic.pa...@acenet.co.za die volgende te sê gehad:
>> Dear Group,
>>
>> There is a cash reward for information leading to the successful
>> prosecution of "pj...@hotmail.com", who posted the following defamating
>> message on February 12th in soc.culture.south-africa.afrikaans:
>>
>
> Dis darem maar vreemd dat 'Nic Patterton' dieselfde rekenaar gebruik as
> 'Trudie', wat die porn oorspronklik gepos het. Tussenin gebruik 'Sas
> Kloppers' ook die rekenaar om Nic se privaatheid te verdedig, terwyl hy
> terselfdertyd Trudie veroordeel. En as hulle nie besig is nie, werk die
> DrieEnige op dieselfde rekenaar.
>
> Terwyl pos aan nic.pa...@acenet.co.za terugkom met "account does not
> exist".
>
> Ek sal dit waardeer, pastoor Patterton, as jy jou prokureurs se naam en
> adres hier wil pos. Ek sal graag met hulle in verbinding wil tree,
> aangesien ek heelwat inligting het wat hulle kan help om die sg. porn-
> posser op te spoor.
>
> --
> ___
> JlR
> Bfn.

Ek wag nog steeds vir jou verskoning. Of is jy te papbroekig?
Re: We have taken legal action [boodskap #21574 is 'n antwoord op boodskap #21257] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het s...@acenet.co.za die
volgende te sê gehad ...

> Ek wag nog steeds vir jou verskoning. Of is jy te papbroekig?

Pos met opskrif "Askies Sas", gepos op hierdie nuusgroep, op 1 Maart
1999, 8:01 vm.

Kry vir jou 'n ander nuusbedienaar. Acenet s'n is duidelik so oorlaai met
advertensies vir "Baby butchers" dat niks anders kan deurkom nie.

Miskien moet jy met jou goeie vriend Willem Lehman praat. Acenet word nog
steeds vir twyfelagtige nuusgroepbydraes gebruik, en jou ander goeie
vriend Nic Patterton, die anti-aborsie aktivis, is alweer die teiken. Kyk
vir pos die afgelope week met skrywer

Wrath of God
Henry Miller
Danie Gouws
Hans Brumer
Gerald Scarfe

en onderwerp
Please help us fight the baby butchers
Wrath of God
NASA: Journalist wanted
HaHaHaHa
Babies for sale
The ultimate South-African
Y3k
Free work available
The ultimate ad campaign
ens.

veral op die za. nuusgroepe, maar tot sover as alt.journalism.freelance.

Ek kan nie glo dat 'n kerklike sy webwerf op hierdie wyse sal adverteer
nie, en moet dus aflei dat onse porn-posser nog aktief is en steeds vir
Nic Patterton teiken.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Re: We have taken legal action [boodskap #21605 is 'n antwoord op boodskap #21257] Di, 09 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
JLR wrote:

> In skrywe het s...@acenet.co.za die
> volgende te sê gehad ...
>
>> Ek wag nog steeds vir jou verskoning. Of is jy te papbroekig?
>
> Pos met opskrif "Askies Sas", gepos op hierdie nuusgroep, op 1 Maart
> 1999, 8:01 vm.

Jammer. Ek het dit gemis. Jy's reg, miskien werk Acenet nie reg nie. Kom ons vergeet die
issue nou, dis water onder die brug....

;-)
Vorige onderwerp: Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING
Volgende onderwerp: Afrikaner in Londen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:12:11 MGT 2024